AGS Ekklesia Standerton
AGS Ekklesia Standerton
  • 175
  • 15 401
DIE BYBEL
DIE BYBEL
2 Tim 3:10 - 17
1) Die storie van die Bybel
Geskryf deur 40 persone oor ten minste 1500 jaar
Ou Testament was in Hebreeus en Abrabies
Nuwe Testament was in Grieks en Latyns
In die 15de eeu kom die drukkers en daarmee saam die behoefte vir Bybel vertaling
16de eeu bundel Erasmus die Textus Receptus (6)
15de en 18de eeu Codex Vaticanus en Sinaiticus gevind
20ste eeu Eklektiese Tekste (Duisende)
1) Die storie van die Bybel
Ou Testament:
בראשׁית ברא אלהים את
naamlik/God(e)/geskep/In die begin
השׁמים ואת הארץ׃
.die aarde/en die/die hemel/
Nuwe Testament:
᾿Εὰν ἀγαπᾶτέ με, τὰς
As/onvoorwaardelik lief het/ my/ die/
ἐντολὰς τὰς ἐμὰς τηρήσετε·
gebooie/ die/ myne/ gehoorsaam.
2) Wat beinvloed ‘n Bybel vertaling
2.1) Die bron teks
2.2) Vertalings filosofie
2.3) Taal voorkeur
3) Die voor- en nadele van die verskillende vertalings
Wat is dan die regte/beste vertaling?
Letterlike vertaling (ASV, KJV,1933/1953)
Will the unicorn be willing to serve thee, or abide by thy crib? Job 39:9
And ye have respect to him that weareth the gay clothing, and say unto him, Sit thou here in a good place; and say to the poor, Stand thou there, or sit here under my footstool: Jam 2:3
Interpretatiewe vertaling (ESV, 2020)
Is the wild ox willing to serve you? Will he spend the night at your manger? Job 39:9
en julle kyk na die een met die pragtige klere en sê, “Sit u hier op 'n goeie plek,” en vir die arm man sê julle, “Staan jy daar!” of, “Sit jy hier onder by my voetbank!” Jak 2:3
Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,
2 Tim 3:16
zhlédnutí: 17

Video

IN GETSÉMANÉ - Past Ernest Potgieter. 04/08/2024
zhlédnutí 37Před dnem
IN GETSÉMANÉ 1) Wees reg om alleen te wees En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy sê vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie? Matt 26:40 In my eerste verdediging het niemand my bygestaan nie, maar almal het my verlaat. Mag dit hulle nie toegereken word nie! 2 Tim 4:16 Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid. Luk 5:16 2) ...
ONS IS SY LIGGAAM - Ps. Ernest Potgieter. - 28/07/2024
zhlédnutí 49Před 14 dny
ONS IS SY LIGGAAM Ons is veronderstel om anders te wees Want ook die liggaam is nie een lid nie, maar baie. - 1 Korin 12:14 Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar. - Rom 12:4-5 Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei ...
Past. Ernest Potgieter. ONDERSKEI DIE SEISOEN. Sondag 21 Julie 2024
zhlédnutí 53Před 21 dnem
Past. Ernest Potgieter. ONDERSKEI DIE SEISOEN. Sondag 21 Julie 2024
DIE BELANGRIKHEID VAN ANDER VOOR VADER - Ps. Ernest Potgieter 14/07/2024
zhlédnutí 39Před 28 dny
DIE BELANGRIKHEID VAN ANDER VOOR VADER 1 Petrus 4:1-10 1) Dit is deel van die Groot opdrag En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. - Matt 22:37-39 Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie e...
AS ONS DAN GENADE GEVIND HET - Past Ernest Potgieter - 07/06/2024
zhlédnutí 48Před měsícem
AS ONS DAN GENADE GEVIND HET 1) MOET ONS MET GOD WANDEL Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. - 1 Joh 1:7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie. - 2 Korin 5:7 2) MOET ONS OOK BOU En Noag het dit gedoen. Net soos God hom beveel het, so het hy gedoen - Gen 6:22 w...
BETEKENISVOLLE LYDING - Pastoor Jacques Roos - 30/06/2024
zhlédnutí 81Před měsícem
BETEKENISVOLLE LYDING Daarom gee ons nie moed op nie, want selfs al vergaan ons uiterlike mens, word ons innerlike mens van dag tot dag vernuwe. 2 KORINTHIËRS 4:16 Hierdie skat het ons in kleipotte, sodat die buitengewone krag duidelik van God kom en nie van ons nie. 2 KORINTHIËRS 4:7 Ek is dus tevrede met my swakhede, beledigings, ontbe-rings, vervolgings en benoudhede ter wille van Christus, ...
NUWE PERSPEKTIEF - Pastoor Jacques Roos. 23/06/24
zhlédnutí 56Před měsícem
N’ NUWE PERSPEKTIEF JOU WILL Jacobus 4:13 KOM nou, julle wat sê: Vandag of môre sal ons na dié en dié stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak - 14julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar 'n damp wat vir 'n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn. 15In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of ...
STAPPE TOT VOLMAAKTE BLYDSKAP
zhlédnutí 62Před měsícem
STAPPE TOT VOLMAAKTE BLYDSKAP 1 Johannes 1:1-4 [1] WAT van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe - [2] en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is - [3] wat ons gesien en gehoor het, ver...
ONGEVEINSDE LIEFDE - Pastoor Ernest Potgieter - 09/06/2024
zhlédnutí 36Před 2 měsíci
ONGEVEINSDE LIEFDE 1) Is duidelik sigbaar Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon. Jak 2:18 Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder. Jak 2:19 En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringste...
Gajus, Diótrefes en Demétrius - Past Ernest Potgieter 02/06/2024
zhlédnutí 33Před 2 měsíci
Gajus, Diótrefes en Demétrius 3 Johannes 1) Wandel in die waarheid Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel. 3 John 1:4 EK was baie bly dat ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons ’n gebod van die Vader ontvang het. En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ’n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af ...
LAAT LIEFDE WEN - Past Ernest Potgieter. 26/05/2024
zhlédnutí 78Před 2 měsíci
LAAT LIEFDE WEN Romeine 14:1-12 1. Meer as verdraagsaamheid Want niemand van ons leef vir homself nie en niemand sterf vir homself nie. Rom 14:7 Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word. Rom 14:10 2. Dan sal hulle weet Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder me...
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 2 - Past. Jacques Roos. 31/03/2024
zhlédnutí 97Před 4 měsíci
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 2 Matt 16:24 - 28 1) Wen lyk nie altyd soos ons dink nie 5 Omdat ons saam met Jesus aan die kruis doodgegaan het, sal ons beslis saam met Hom oor die dood triomfeer. Romeine 6:5 12Nou sien ons dinge nog net vaagweg soos in ’n dowwe spieël, maar eendag sal alles vir ons glashelder wees. Nou verstaan ek net ten dele, maar eendag sal ek ten volle verstaan, net soos God my n...
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 1 - Past Ernest Potgieter. 29/03/2024
zhlédnutí 65Před 4 měsíci
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 1 Matt 16:24 - 28 1) Om jouself te verloën voel soms soos verloor Deur die geloof het Moses, toe hy grootgeword het, geweier om die seun van Farao se dogter genoem te word, omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om ’n tyd lank die genot van die sonde te hê, en die smaad van Christus groter rykdom geag het as die skatte van Egipt...
'N ONVERDEELDE HART - Ps Ernest Potgieter. 24/03/2024
zhlédnutí 79Před 4 měsíci
‘n Onverdeelde hart 2 Korin 16:1-9 1) Is waarna God soek want die HERE-sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees. 2 Korin 16:9 Maar daar kom ’n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat ...
WAKKER DIT AAN! - Ps. Ernest Potgieter. 17/03/2024
zhlédnutí 40Před 4 měsíci
WAKKER DIT AAN! - Ps. Ernest Potgieter. 17/03/2024
MOENIE DIE GENADEGAWE VERWAARLOOS NIE - Ps. Ernest Potgieter. 10/03/2024
zhlédnutí 58Před 5 měsíci
MOENIE DIE GENADEGAWE VERWAARLOOS NIE - Ps. Ernest Potgieter. 10/03/2024
SOUT & LIG TOT EER VAN GOD - Past Jacques Roos. 03 Maart 2024
zhlédnutí 82Před 5 měsíci
SOUT & LIG TOT EER VAN GOD - Past Jacques Roos. 03 Maart 2024
ONS HET ‘N HOËPRIESTER - Past Ernest Potgieter. 25 Februarie 2024
zhlédnutí 40Před 5 měsíci
ONS HET ‘N HOËPRIESTER - Past Ernest Potgieter. 25 Februarie 2024
HERE, EK SAL U VOLG! - Past Ernest Potgieter. 19 Februarie 2024
zhlédnutí 59Před 5 měsíci
HERE, EK SAL U VOLG! - Past Ernest Potgieter. 19 Februarie 2024
HOOGMOED, N' ONSIGBARE GEVAAR - Past Jacques Roos. 11 Februarie 2024
zhlédnutí 90Před 6 měsíci
HOOGMOED, N' ONSIGBARE GEVAAR - Past Jacques Roos. 11 Februarie 2024
DIE PAD NÁ DIE BELOFTE - 04 Februarie 2024. Past Ernest Potgieter
zhlédnutí 60Před 6 měsíci
DIE PAD NÁ DIE BELOFTE - 04 Februarie 2024. Past Ernest Potgieter
WAARDES DEEL 1 - 21 Januarie 2024. Past Ernest Potgieter
zhlédnutí 70Před 6 měsíci
WAARDES DEEL 1 - 21 Januarie 2024. Past Ernest Potgieter
MISSIE SONDAG - 14 Januarie 2024 - Past Ernest Potgieter
zhlédnutí 57Před 6 měsíci
MISSIE SONDAG - 14 Januarie 2024 - Past Ernest Potgieter
VISIE SONDAG - 07 Januarie 2024. Past. Ernest Potgieter
zhlédnutí 61Před 7 měsíci
VISIE SONDAG - 07 Januarie 2024. Past. Ernest Potgieter
DIE WEDLOOP IS VOOR JOU - 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter
zhlédnutí 86Před 7 měsíci
DIE WEDLOOP IS VOOR JOU - 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter
GEDOOP MET VUUR - Sondag 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter
zhlédnutí 32Před 7 měsíci
GEDOOP MET VUUR - Sondag 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter
HEELTEMAL ONVEWAGS - Sondag 17 Desember 2023 Past. Ernest Potgieter
zhlédnutí 38Před 7 měsíci
HEELTEMAL ONVEWAGS - Sondag 17 Desember 2023 Past. Ernest Potgieter
WAT IS GOED? Sondag 17 Desember 2023 Past. Ernest Potgieter
zhlédnutí 40Před 7 měsíci
WAT IS GOED? Sondag 17 Desember 2023 Past. Ernest Potgieter
HOE SIEN EK GOD MEER? Sondag 10 Desember 2023. Past. Jacques Roos
zhlédnutí 135Před 8 měsíci
HOE SIEN EK GOD MEER? Sondag 10 Desember 2023. Past. Jacques Roos

Komentáře

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 Před měsícem

    Baie goeie boodskap

  • @robenashort6954
    @robenashort6954 Před 2 měsíci

    AMEN EN AMEN

  • @wynandgerber1016
    @wynandgerber1016 Před 7 měsíci

    Awesome diens! Nodig om te hoor

  • @user-fy5um2ub6e
    @user-fy5um2ub6e Před 10 měsíci

    Kragtige Woord. Hou so aan. Sny die Woord, onverdun in Volle Egtheid. Amen. Ons stem saam!

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 Před 11 měsíci

    Die mens is deur God geskape in Genesis 2, God het besluit om Adam die mens 'n hulp te skape nl. die vrou Eva. Hierdie is 'n bewys dat God die man en vrou geskape het. Deur die opdrag gaan vermeerder is ook 'n bewys dat voortplanting net op hier manier kan geskied, dit sou nie kon gebeur het tussen 2 mans of 2 vrouens nie. Die hele argument oor homoseksuealiet het by Satan begin. Levitikus 20:13 praat van die gruwel.

  • @robenashort6954
    @robenashort6954 Před rokem

    Amen past dankie vir kosbare Wpord

  • @user-li9ue1ns2v
    @user-li9ue1ns2v Před rokem

    So n pragtige boodskap

  • @janloots-pm8rf
    @janloots-pm8rf Před rokem

    Amen

  • @eleneoosthuizen4126

    Baie goeie woord. En n leer proses. Dankie Winnie.

  • @almartin1768
    @almartin1768 Před rokem

    Good message Winn ..

  • @chrisschoeman8580
    @chrisschoeman8580 Před 2 lety

    Dankie Past Ernest dis die waarheid Amen

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 Před 2 lety

    Hallo van of Australia. Blessings

  • @janloots6803
    @janloots6803 Před 2 lety

    So waar Amen

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 Před 2 lety

    Blessings uit Australia, Jesus kom gou bly opkyk mag vandag wees.

  • @janloots6803
    @janloots6803 Před 2 lety

    Amen dankie Ernest so mooi boodskap sal aanhou bid .

  • @chrisschoeman8580
    @chrisschoeman8580 Před 2 lety

    Dankie Jesus Amen past Ernest dit presies wat ons nou nodig het Ons sal aanhou bid vir n skielike deurbraak amen

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 Před 2 lety

    Groete uit Austrlia, Mooi boodskap

    • @ekklesiastanderton
      @ekklesiastanderton Před 2 lety

      Wat 'n groot voorreg dat jy saam met ons kerk. Baie seën vir julle.

  • @janloots6803
    @janloots6803 Před 2 lety

    Mooi boodskap baie dankie Alta loots

  • @janloots6803
    @janloots6803 Před 2 lety

    So n pragtige boodskap

  • @henkmeintjes5348
    @henkmeintjes5348 Před 2 lety

    Die Woord van God het elke keer n nuwe betekenis , al lees jy n skrif oor en oor en oor , dit is die wonder van die Godheid , nooit n vervelige oomblik nie . Amen

  • @waldonaudrie4030
    @waldonaudrie4030 Před 2 lety

    r1b7t vyn.fyi

  • @rhodedevoldere8729
    @rhodedevoldere8729 Před 3 lety

    Amen

  • @yolandadavidson7110
    @yolandadavidson7110 Před 3 lety

    Dankie vir die goeie boodskap Pastoor Ernest, ek wil gefokus bly soos Jesus.

  • @AmandaleRoux
    @AmandaleRoux Před 3 lety

    Uitstekende Woord Ps Ernest. Dankie!

  • @ernestpotgieter7666
    @ernestpotgieter7666 Před 3 lety

    Ons wil net graag 'n regstelling maak. Alle ongebore babas is by ons Vader in die hemel. Die punt wat ons graag wou oorbring is dat dit lyk so sinneloos as babatjies gebore word en dan in 'n kort tydjie dood gaan, maar dit is nie...God is altyd besig om te werk, ons verstaan nie altyd Sy hande werk nie, maar ons weet Hy het 'n Vader hart!

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 Před 3 lety

    Amen !!

  • @zdbuchling1076
    @zdbuchling1076 Před 3 lety

    Dankie Ernest!! Jy is 'n blessing! Ek waardeer jou erns en passie. Ek is sooo bly dat ek jou my vriend mag noem!!

  • @exloverbackclicklinkbelow3019

    Ik ben zo blij dat ik deze echte liefdesbetovering dr Unity heb gevonden. Hij bracht mijn ex-man terug. Ik ben hier om te getuigen hoe ik mijn man terug heb gekregen, die me meer dan 3 maanden geleden heeft verlaten, is nu terug bij mij met de hulp van Dr. Vera Segi. Ik verzoek om een liefdesbetovering om mijn man terug naar huis te brengen nadat mijn man een scheiding heeft aangevraagd. geloof in zijn wereld en hij vertelde me wat ik moest doen en mijn man kwam echt bij mij thuis. contacteer hem in zijn e-mail Als je zijn hulp nodig hebt, .. Hier zijn contactpersoon, WhatsApp hem: +2348146695266 e-mail: verasegispells@gmail.com

  • @renekrugel9915
    @renekrugel9915 Před 4 lety

    Dit is so wonderlik om elke Sondag. Nogsteeds dienste te kan hoor. En die Here te kan Loof en prys. Baie dankie Pastoor Ernest. En die kinders kan nie wag vir Sondag se kinder storie nie. Ons bid Die Liewe Vader se Seen op Jou en hele gesin af. 🙏🙏

  • @jacquespotgieter2217
    @jacquespotgieter2217 Před 4 lety

    Amen! Goeie boodskap broer! Baie trots op jou!

  • @henkmeintjes1676
    @henkmeintjes1676 Před 4 lety

    Dankie Vader dat iets soos n virus die boodskap van hoop en lering nie kan stil maak nie...dankie vir vandag se lewe en lewe van oorvloed agv ons Jesus.... .

  • @chrissiekuhn5499
    @chrissiekuhn5499 Před 4 lety

    Dankie Here vir emosies, U is so goed God.. Jesus Christus...