Video není dostupné.
Omlouváme se.

STAPPE TOT VOLMAAKTE BLYDSKAP

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 06. 2024
  • STAPPE TOT VOLMAAKTE BLYDSKAP
    1 Johannes 1:1-4
    [1] WAT van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe - [2] en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is - [3] wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus. [4] En ons skrywe hierdie dinge aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.
    1. Hy het werklik bestaan
    [1] WAT van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe.
    Julle moenie aan hierdie wêreld gelykvormig wees nie, maar verander word deur die vernuwing van julle denke, sodat julle goed kan onderskei wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil van God is.
    Romeine 12:2
    2. Hy is die ewige lewe
    2 en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is
    6 Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. 7 As julle My leer ken het, sal julle ook my Vader ken. En van nou af ken julle Hom, en het Hom reeds gesien.”
    Johannes 14:6-7
    3. Gemeenskap met hom
    [3] wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus.
    [11] Ek is nie langer in hierdie wêreld nie, maar hulle is nog in hierdie wêreld. Ek is op pad na U toe. Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam wat U aan My gegee het sodat hulle net soos Ons een kan wees.
    Johannes 17:11
    1 JOHANNES 1:4
    En ons skrywe hierdie dinge aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.

Komentáře •