Video není dostupné.
Omlouváme se.

Gajus, Diótrefes en Demétrius - Past Ernest Potgieter 02/06/2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 06. 2024
  • Gajus, Diótrefes en Demétrius
    3 Johannes
    1) Wandel in die waarheid
    Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel.
    3 John 1:4
    EK was baie bly dat ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons ’n gebod van die Vader ontvang het. En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ’n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê.
    2 Joh 1:4 - 5
    2) wees eerder nederig
    EK het aan die gemeente geskrywe, maar Diótrefes, wat onder hulle die eerste wil wees, steur hom nie aan ons nie.
    3 Joh 1:9
    Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.
    Fil 2:3
    Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;
    Matt 11:29
    3) Hoe lyk jou getuienis?
    Van Demétrius is deur almal getuienis gegee en deur die waarheid self; en ons getuig ook, en julle weet dat ons getuienis waar is.
    3 Joh 1:12
    Maar hy moet ook goeie getuienis hê van die buitestaanders, sodat hy nie in veragting en in die strik van die duiwel val nie.
    1 Tim 3:7
    Geliefde, moenie navolg wat kwaad is nie, maar wat goed is. Hy wat goed doen, is uit God; maar hy wat kwaad doen, het God nie gesien nie.
    3 Joh 1:11

Komentáře •