MOENIE DIE GENADEGAWE VERWAARLOOS NIE - Ps. Ernest Potgieter. 10/03/2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • MOENIE DIE GENADEGAWE VERWAARLOOS NIE
    2 Tim 1:3-11
    1) Deur die verlede nie
    en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en in jou moeder Eunice, en wat-daarvan is ek oortuig-ook in jou is.
    2 Tim 1:5
    Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
    Gal 2:20
    2) Deur die toekoms nie
    Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot dié dag toe.
    2 Tim 1:12
    Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.
    Matt 6:34
    3) Of deur slegte gewoontes nie
    Want God het ons nie ’n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
    2 Tim 1:7
    Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?
    1 Korin 6:19
    Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.
    2 Tim 4:7

Komentáře •