KSM Erediens | 11 Aug. | Wat maak jou gelukkig: Nie jy nie (Fanie Venter)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024

Komentáře • 15

  • @ansiesmit8618
    @ansiesmit8618 Před 29 dny

    Baie dankie Fanie dat jy die Woord so mooi oopbreek dat 'n mens verstaan. Jesus Liefde

  • @rochervanromburgh9294
    @rochervanromburgh9294 Před měsícem

    Dankie Fanie vir n wonderlike leersame reeks wat my dwing om diepe selfondersoek te doen
    Seen op jou roeping

  • @adriburger9224
    @adriburger9224 Před měsícem

    Baie dankie v n baie nodige boodskap

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 Před měsícem

    Baie dankie vir hierdie boodskap om te dien. Dit maak my baie gelukkig. Dankie Colin en KSM. GESEËNDE DAG

  • @martieblom
    @martieblom Před měsícem +8

    Gaan dit nie oor die Woord nie? Die boodskapper is irrelevant

  • @elsieclaassen1810
    @elsieclaassen1810 Před měsícem

    My geluk is dat my kinders gelukkig mag wees is al waarvoor ek bid

  • @user-qo5oe1hm2b
    @user-qo5oe1hm2b Před měsícem

    Amen & Amen

  • @BabsieVanJaarsveld
    @BabsieVanJaarsveld Před měsícem

    Amen

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Před měsícem

    Amen 🙏 🙌

  • @JaydenHattingh-ko4sc
    @JaydenHattingh-ko4sc Před měsícem +1

    Kry Colin Smith en Stephan Joubert nie ń beurt nie of wat? Hoekom is dit altyd Fanie Venter elke tweede week?

    • @LizA-wi5ll
      @LizA-wi5ll Před měsícem +1

      Sy preke is uitstekend!!

    • @Tini_Scrapitti
      @Tini_Scrapitti Před měsícem +1

      Almal het preekbeurte. Op 'n stadium het ek gewonder hoekom so min van Fanie en so baie van Colin. Maar almal preek uitstekend, dankie julle.

    • @DeoniVanZyl
      @DeoniVanZyl Před měsícem

      Stefan het begin en toe Collin en toe klein Stefan en nou Fanie

    • @yventer9
      @yventer9 Před měsícem +2

      Uitstekende preek baie dankie!!!!

    • @surinekruger1654
      @surinekruger1654 Před 29 dny +1

      Pragtig so insiggewend dankie Fanie, 😊