KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 11. 2022
  • Die lewe is soms hard, soms uitdagend en gereeld onregverdig. Met tye is dit doodgewoon asof jou omstandighede net te veel, te erg en te rof is. Jou bootjie word bedreig deur erge storms en wind. Dit is dan wat jy ‘n God nodig het wat steeds die onmoontlike kan doen. God bring lewe voort uit omstandighede wat morsdood lyk. Luister gerus saam na die hoopvolle boodskap.
    TEMA: God wat die onmoontlike doen.
    Predikant: Johan Smith
    As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30
    Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30
    Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00
    Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře • 20

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před 2 dny

    Amen!!

  • @altalourens2479
    @altalourens2479 Před měsícem +1

    Sjoe .. wat 'n lieflike boodskap. Dankie Johan.

  • @veronicanaude8777
    @veronicanaude8777 Před měsícem

    Dankie vir die leersame boodskap.Kos net geloof

  • @elsabotha3991
    @elsabotha3991 Před měsícem +1

    Dankie Johan vir hierdie bemoedeging.

  • @mareevanrooyen8110
    @mareevanrooyen8110 Před 2 měsíci

    Sjoe. Ek luister uit Aus
    Kosbare Woord en bemoedigend. Baie dankie

  • @user-rx6cq5qf1p
    @user-rx6cq5qf1p Před 5 měsíci

    More❤ bakie Here vir almal vanhulen dat U ons elke dag bbewaar Amen

  • @user-rx6cq5qf1p
    @user-rx6cq5qf1p Před 5 měsíci

    More ❤dankie vir jou boodskap die Hereis getrou en altyd met ons Amen😊

  • @annaliewiese8620
    @annaliewiese8620 Před rokem

    Dankie Johan vir hierdie ongelooflike treffende boodskap.

  • @aronaesterhuysen903
    @aronaesterhuysen903 Před rokem

    Hier in Australie wat alles behalwe ons kinders vir ons vreemd is,is dit die wonderlikste wete daar waar my beendere maar ook soms dood en droog voel,ek ook weet dat God se Gees lewe in my blaas en dit in oorvloed!!!Dankie.

  • @annamariejones6946
    @annamariejones6946 Před rokem

    BaieDankie vir n Ongelooflike Preek. Johan jy dra die Woord so Mooi oor aan ons.

  • @elsiedejongh2088
    @elsiedejongh2088 Před rokem

    Baie dankie ek glo dat GOD WONDERWERKE KAN DOEN EK WIL WIL AS DIT DIE HERE SE WIL IS SONDAG DEUR U BEDIENING VAN ONS HEILIGE MAGTIGE GOD HOOR!Daie dankie❤

  • @heilamyburgh7225
    @heilamyburgh7225 Před rokem

    Baie baie dankie vir altyd mooi boodskappe. Australia groete

  • @user-kp8xz7zn8n
    @user-kp8xz7zn8n Před 7 měsíci +3

    DANKIE JOHAN DAT DIE HERE JOU SO GEBRUIK.DIE HERE SEEN JOU MY BROER IN JESUS.

  • @hanlieventer1479
    @hanlieventer1479 Před 6 měsíci

    AMEN 🙏🙌

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 7 měsíci

    4:15 Dankie Johan dit is versterkend en ek het die boodskap so nodig. Mag God julle seën in julle werke oor die wêreld.

  • @matildaackerman7739
    @matildaackerman7739 Před rokem

    Baie dankie vir n wonderlike boodskap 🙏

  • @nicovanderwalt9673
    @nicovanderwalt9673 Před rokem

    Wat'n voorreg om na hirdie boodskap te luister!

  • @karinlandman6632
    @karinlandman6632 Před rokem

    Amen 🙏🙏🙏

  • @vimilchar
    @vimilchar Před rokem

    My werêld!
    Wanneer laas het ek ń egte Afrikaanse preek geluister.
    Ek is so bly ek het op die youtube afgekom.
    Prys die Here!
    Baie dankie!

  • @WillemSmit-jl3gr
    @WillemSmit-jl3gr Před 2 měsíci +1

    Wonderlike boodskap en versekering! So jammer van musiek tydens gebed .. baie steurend