KSM Erediens I 22 Jan. I Dag en nag vir die Here

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 01. 2023
  • Daar’s twee sake wat mens altyd dag en nag moet doen om te groei in die Here. So leer die Bybel ons. Jy moet dag en nag bid. En jy moet dag en nag die Woord oordink. Dan is jou lewe geanker in die Here. ‘n Derde, belangrike, saak is om altyd goed te doen in die Here se Naam. Doen dit en leef!
    TEMA: Dag en nag vir die Here
    Predikant: Ds. Stephan Joubert
    As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře • 10

  • @mariadeswardt1533
    @mariadeswardt1533 Před rokem +1

    Luister ek vanoggend hier in 'n koue en sopnat Houston (VSA) hierna. Sowaar, gebed, Die Woord en dankbare naasteliefde is werklik wat ons nodig het in 2023. Die koue en nat verdwyn ook terwyl ek na die Evangelie in my Moedertaal luister. AMEN EN DANKIE.

  • @sanjie2541
    @sanjie2541 Před rokem +1

    U Woord antwoord so baie vrae en onsekerhede, baie dankie Amen

  • @cecilemudde7772
    @cecilemudde7772 Před rokem

    Dankie weereens praktiese riglyne om ons te lei

  • @magdadutoit9528
    @magdadutoit9528 Před rokem

    Dankie dankie....🙌🙌🙌

  • @marthievandermerwe4058

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap. Doen goed gee soveel vreugde.

  • @debbiedodd8720
    @debbiedodd8720 Před rokem

    Amen en 🙏🏻

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 Před rokem

    Hiers ou smily ook alweer. Al "smile"-nde die ewigheid in. 👹👹

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 Před rokem

    Gaan na cloud by church center KSM

  • @janidekock1109
    @janidekock1109 Před rokem

    Kan ons erens vanoggend se pragtige preek weer kyk? Oor "Eensaamheid / die Here red die boot oor die een ."?

  • @rianadebeer2242
    @rianadebeer2242 Před 8 dny

    Inleiding en ads effe lank. Amper hou ek op kyk