KSM Erediens | 5 Mrt. | Trek jou voorskoot aan (Stephan Joubert)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 03. 2023
  • Jesus se heel eerste rolle vir sy kerk is nie dié van koning, priester en profeet nie, maar dié van bediende, kind en slaaf. Dit leer Hy padlangs in Markus 9-10. Om in sy oë eerste te wees, moet ons leer om heel laaste te wees. Om in God se koninkryk in te gaan, moet ons agteruit groei en weer kinders word. Om groot te wees, moet ons leer om klein te wees, en om Jesus se slawe te wees.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře • 11

  • @gertruidapotgieter2960

    Dankie Dankie vir n ware treffende boodskap. Amen. Amen

  • @brevanarnolds362
    @brevanarnolds362 Před rokem +1

    Amen

  • @wynandmoolman3665
    @wynandmoolman3665 Před rokem +1

    Amen 🙏

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před rokem +2

    Dankie vir hierdie insiggewende boodskap. Ons moet diensknegte wees. Verleen hulp waar moontlik.

    • @bessielouw2853
      @bessielouw2853 Před rokem

      Baie dankie Prof.Ek dink God het jou Sy profeet gemaak.

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 Před rokem

    Baie dankie.

  • @petromarais6967
    @petromarais6967 Před rokem +1

    Baie dankie Stephan

  • @hesternaude
    @hesternaude Před rokem +1

    Sien so uit! Seën vir jou KSM-gemeente en EKerk!

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Před rokem +4

    Dankie Stephan vir hierdie boodskap! Die Here het ons nie op die aarde geplaas vir onsself nie. Hierdie moeilike tyd waardeur die wêreld gaan, is so n ongelooflike geleentheid om ander te help, te dien en na om te sien. Mag die Here vir ons elkeen die regte gesindheid gee om die nood in ander raak te sien en daarop te reageer, sonder erkenning.

    • @1vanstraten408
      @1vanstraten408 Před rokem

      Baie dankie vir lering veral vir gebed Ek bid dit saam met jou vir myself

  • @joh1602
    @joh1602 Před 9 měsíci

    You should avoid this man