Jesus loer ons nie af nie. Stephan Joubert [2 Aug 2020]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 08. 2020
  • Ons het saam gekuier rondom God se Woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending Sondag 2 Augustus 2020. Stephan Joubertse tema vir die oggend was “Jesus loer ons nie af nie.” Kyk saam hier.
    www.ekerk.org/post/jesus-loer...

Komentáře • 11

  • @marthievandermerwe4058

    Dankie weereens vir insiggewende boodskap. God is in beheer.

  • @marthievandermerwe4058

    Dankie vir hierdie lewensles.

  • @maravanrooyen600
    @maravanrooyen600 Před 3 lety +1

    Maak my meer en meer soos Jesus. Dankie.

  • @susannel2600
    @susannel2600 Před 3 lety +2

    AMEN!!! Baie dankie!

  • @ejvanniekerk3000
    @ejvanniekerk3000 Před 3 lety

    Goeiemôre. Baie dankie 🙏

  • @lindadalbock9878
    @lindadalbock9878 Před 3 lety

    Party keer moet ons n diens terug speel en self luister na ons woorde. Dis verstommend hoe maklik n mens aan die ander kant van die tafel kan sit en dit nie weet nie.

  • @AnnelieBoer
    @AnnelieBoer Před 3 lety +1

    🙏

  • @loreensmit7163
    @loreensmit7163 Před 3 lety

    Hier is ek Here stuur my!!

  • @tinagrobler185
    @tinagrobler185 Před 3 lety

    baie mooi preek. !! Baie dankie !! maar die klank is baie sleg dit klink of jy in ñ blik praat.

  • @leentjiemeyer
    @leentjiemeyer Před rokem

    Nand past Ek luister Erin'stig

  • @susannel2600
    @susannel2600 Před 3 lety

    Mag ons ook met sagte oë na gay-mense kyk. 💝