LAAT LIEFDE WEN - Past Ernest Potgieter. 26/05/2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 05. 2024
  • LAAT LIEFDE WEN
    Romeine 14:1-12
    1. Meer as verdraagsaamheid
    Want niemand van ons leef vir homself nie en niemand sterf vir homself nie.
    Rom 14:7
    Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word.
    Rom 14:10
    2. Dan sal hulle weet
    Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
    Joh 13:35
    As iemand sê: Ek het God lief-en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
    1 Joh 4:20
    En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.
    1 Joh 4:21
    3. Jy dien ook die Here hierin
    Want hy wat Christus hierin dien, is aan God welgevallig en by die mense geag.
    Rom 14:18
    As jy dan jou gawe na die altaar bring en dit jou daar byval dat jou broeder iets teen jou het, laat jou gawe daar voor die altaar bly en gaan versoen jou eers met jou broeder, en kom dan en bring jou gawe.
    Matt 5:23-24
    Daarom, my broeders, as julle saamkom om te eet, wag vir mekaar;
    1 Korin 11:33
  • Zábava

Komentáře • 1