WAKKER DIT AAN! - Ps. Ernest Potgieter. 17/03/2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • MOENIE DIE GENADEGAWE VERWAARLOOS NIE, MAAR WAKKER DIT AAN
    2 Tim 3:10 - 17
    1) Deur die vervolging te verdra
    En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.
    2 Tim 3:12
    Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.
    Joh 15:2
    2) Deur aanstoot te verwerp
    Jy weet dit dat almal wat in Asië is, hulle van my afgekeer het, onder wie Figéllus en Hermógenes is.
    2 Tim 1:15
    In my eerste verdediging het niemand my bygestaan nie, maar almal het my verlaat. Mag dit hulle nie toegereken word nie!
    2 Tim 4:16
    Alexander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Mag die Here hom vergeld na sy werke!
    2 Tim 4:14
    3) Deur jouself toe te rus
    sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.
    2 Tim 3:17
    As iemand hom dus hiervan deeglik reinig, sal hy ’n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.
    2 Tim 2:21
    Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.
    2 Tim 4:7

Komentáře •