Nuwe Lof
Nuwe Lof
  • 32
  • 26 316
Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Lewendige opname)
Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Lewendige opname) opgeneem by Oase Gemeente
Geskryf deur: Retief Burger
Vervaardig deur: Louis Brittz
Video deur: Kri8 Mediahouse
CCLI: 7233658
© 2024 Nuelight Publishing
Lirieke:
Vers 1:
Gee my ‘n hart vervul met lof,
verlos en waarlik vry
‘n hart deurdrenk met Jesus bloed,
gestort vir my
Vers 2:
Vul my o Jesus met U Gees,
daal kragtig in my neer
Kom skryf opnuut U Naam oor my,
Verlosser Heer
Koor:
Wie kan ooit, ooit vergelyk?
Wie dra al die majesteit?
Daar’s net Een wat heers alleen
Kom ook nou Heilige Heer,
neem die troon en neem beheer
Want daar’s net Een wat hier in my regeer
Vers 3:
Gee my ‘n hart wat brand vir U,
‘n gees wat in my juig
‘n hart wat net een Koning ken,
voor wie dit buig
Bridge:
U alleen die Vors van Vrede
U alleen bo als verhewe
U alleen die God wat ewig staan
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys
zhlédnutí: 381

Video

Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 119Před 14 dny
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Retief Burger Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Oase Gemeente Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7233658 Lirieke: Vers 1: Gee my ‘n hart vervul met lof, verlos en waarlik vry ‘n hart deurdrenk met Jesus bloed, gestort vir my Vers 2: Vul my o Jesus met U Gees, daal kragtig in my neer Kom skryf opnuut U Naam oor my, Verlosser Heer Koor: Wie kan ooi...
Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 236Před 28 dny
Die Here leef in my © 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: STASS Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Oase Gemeente Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7238187 Vers 1: Ek is God se huis En waar Hy woon gaan liefde tuis Hier in my, sal Hy bly Grote God in my Koor: Die Here leef in my, die Here leef in my Mag alles in my glo en bely Die Here leef in my Brug: U liefde nooi my, U liefde roep ...
Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Lewendige Opname)
zhlédnutí 517Před 28 dny
Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Lewendige Opname) opgeneem by Oase Gemeente Geskryf deur: STASS Vervaardig deur: Louis Brittz Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7238187 © 2024 Nuelight Publishing Vers 1: Ek is God se huis En waar Hy woon gaan liefde tuis Hier in my, sal Hy bly Grote God in my Koor: Die Here leef in my, die Here leef in my Mag alles in my glo en bely Die Here leef in my Br...
Nuwe Lof, Leza Liversage | Weer En Weer (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 468Před 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Ferreira Marais, Piet de Wet & Ander Vervaardig deur: Upperroom Studios Opgeneem by: Upperroom Studios CCLI: 7233983 Lirieke: Vers 1: Kom buig voor die Heer Want Hy is hier teenwoordig Kom sing tot Sy eer En raak bewus van Sy grootheid Koor: Ons kom loof U, Koning Jesus U’s ons Heer Saam met eng’le en die skepping Val ons neer, by U voete Heer Kniel ons ...
Nuwe Lof, Leza Liversage | Weer En Weer (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 994Před 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Ferreira Marais, Piet de Wet & Ander Vervaardig deur: Upperroom Studios Opgeneem by: Upperroom Studios CCLI: 7233983 Lirieke: Vers 1: Kom buig voor die Heer Want Hy is hier teenwoordig Kom sing tot Sy eer En raak bewus van Sy grootheid Koor: Ons kom loof U, Koning Jesus U’s ons Heer Saam met eng’le en die skepping Val ons neer, by U voete Heer Kniel ons ...
Nuwe Lof, Retief Burger | Want So Lief (Lewendige Opname)
zhlédnutí 1,1KPřed 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Retief Burger Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Kerksondermure CCLI: 7233735 Lirieke: Vers 1: Want so lief het God die wêreld gehad Dat Hy sy Seun sou gee Gestuur vir mense net soos ons Verdwaal, verlore en verleë Voor Koor: Wat is die mens dat U aan ons dink? Wat is die mens dat U ons kom vind? Koor: Halleluja aan die God wat wonders doen En on...
Nuwe Lof, Stella | Net U (Lewendige Opname)
zhlédnutí 884Před 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Stella Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Kerksondermure CCLI: 7233740 Lirieke: Vers 1: Net U, net U Al wat ek wil hê is U Net U, net U U liefde, U teenwoordigheid Koor: Hei - lig, hei - lig Vir altyd sal ek sing Hei - lig Hei - lig, hei - lig Sal ek sing tot in ewigheid Vers 2: Vir U, vir U Alles wat ek het vir U Vir U, net vir U U eer en vir U ...
Nuwe Lof, Louis Brittz | Brood en Wyn (Lewendige Opname)
zhlédnutí 628Před 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Louis Brittz Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Kerksondermure CCLI: 7233744 Lirieke: Vers 1: Ek sit by die tafel van my Heer Ek eet en drink en bly oordink Wat het my hart gebring tot hier dat vlees U kan vereer Vers 2: Ek deel aan die beker en die brood En soos ek buig, my dank betuig voel ek opnuut die Christuskruis my ophef uit die dood Koor:...
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Lewendige Opname)
zhlédnutí 1,6KPřed 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Retief Burger Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Kerksondermure CCLI: 7233745 Lirieke: Vers 1: Ek sal U lof verkondig, ek sal my lied bly bring Waar ander dalk mag stilbly, gee dat ek nog sing Met elke halleluja, met elke jubelnoot Groei die lofgesange, van die eeue-oue koor Voor Koor: Ek sal U loof met als wat in my is Koor: Ek sal nie stilbly, ...
Nuwe Lof, STASS | My God By My (Lewendige Opname)
zhlédnutí 1,5KPřed 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: STASS Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Oase Gemeente Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7233753 Lirieke: Vers 1: My God by my, ja die He - re is hier langs my (x2) Voor Koor: Immanuel, God is met ons Immanuel, Yahweh, Yahweh Koor: My God beskerm my, my God beskerm my Hier in die skadu van die Allerhoogste My God beskerm my, my God beskerm my Ek ...
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Groot is U Heer (Lewendige Opname)
zhlédnutí 4,2KPřed 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Gillaume & René Louw Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Oase Gemeente Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7233754 Lirieke: Vers 1: Groot is U Heer, regverdig en getrou U wat beloftes hou van Wie U is Vers 2: Groot is U Heer, geklee in majesteit U wonders spreek deur tyd van Wie U is Koor: So ek sal U loof, vir ewig sing van U goedheid Ek sal U loof...
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Ons bring Aanbidding (Lewendige Opname)
zhlédnutí 1,8KPřed 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Gillaume & René Louw Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Oase Gemeente Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7233738 Lirieke: Vers 1: Daar’s net Een wat waardig is U wat was & U wat kom en is Ons lê ons krone voor U troon Voor U Heer wat in ons lofsang woon Koor: Ons bring aanbidding Heer Aan U alleen U is so hoog verhewe Ons bring ons lewens Ons buig...
Nuwe Lof, Retief Burger | Kom Heilige Gees (Lewendige Opname)
zhlédnutí 3,2KPřed 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Retief Burger Vervaardig deur: Louis Brittz Opgeneem by: Oase Gemeente Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI: 7233755 Lirieke: Vers 1: Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees en daal oor ons neer Voor koor: Ons wag op U en ons vra, vul ons nou Vers 2: Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees en daal oor ons neer Koor: Vul ons met U krag V...
Nuwe Lof, Retief Burger | Kom Heilige Gees (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 904Před 3 měsíci
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Retief Burger Vervaardig deur: Werner Kahts Opgeneem by: Good Morning Sweet Songbird CCLI: 7233755 Lirieke: Vers 1: Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees en daal oor ons neer Voor koor: Ons wag op U en ons vra, vul ons nou Vers 2: Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees Kom Heilige Gees en daal oor ons neer Koor: Vul ons met U krag Vul ons met U h...
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 687Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Stella | Net U (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 481Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Stella | Net U (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Retief Burger | Want so Lief (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 518Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Retief Burger | Want so Lief (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Stass | My God by My (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 255Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Stass | My God by My (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Ons Bring Aanbidding (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 552Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Ons Bring Aanbidding (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Groot is U Heer (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 660Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Groot is U Heer (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Louis Brittz | Brood en Wyn (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 431Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Louis Brittz | Brood en Wyn (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Neil Büchner | So is die Here (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 506Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Neil Büchner | So is die Here (Akoestiese Weergawe)
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Groot is U Heer (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 468Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Groot is U Heer (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Ons bring Aanbidding (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 624Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Ons bring Aanbidding (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, STASS | My God By My (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 145Před 3 měsíci
Nuwe Lof, STASS | My God By My (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, Stella | Net U (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 368Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Stella | Net U (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 321Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, Louis Brittz | Brood en Wyn (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 200Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Louis Brittz | Brood en Wyn (Offisiële Liriek Video)
Nuwe Lof, Retief Burger | Want So Lief (Offisiële Liriek Video)
zhlédnutí 521Před 3 měsíci
Nuwe Lof, Retief Burger | Want So Lief (Offisiële Liriek Video)

Komentáře

  • @cathydejager1279
    @cathydejager1279 Před dnem

    Jesus is als vir ons. Ons harte gaan na ons mense uit wat siek is. Net Jesus kan help😢

  • @ENT-Elarduspark
    @ENT-Elarduspark Před 13 dny

    Beautiful 🎉

  • @mariegroenewald5593
    @mariegroenewald5593 Před 23 dny

    Pragtig!

  • @stassmusic
    @stassmusic Před 28 dny

    Omtrent my gunsteling song van 2024!

  • @user-lo1hw9yf7z
    @user-lo1hw9yf7z Před měsícem

    Ek kan se ek voel die heilige gees waneer ek na die lietjie luister. hoop julle maak meer lietjies waar julle al GOD se Heikigge Namme gebruik. Wow ek kon amper nie my orre glo toe ek na die lietjie geluister het nie. Dit het my skoon hoendervel gegee. Hou so aan julle, almal sing mooi. Mag Jesus julle net seen voorentoe. 👌👌👌👌👌👌

  • @HeinFerreira-mc7gw
    @HeinFerreira-mc7gw Před 2 měsíci

    Wat ñ blessing. Amazing. Baie dankie.

  • @deonliberator8953
    @deonliberator8953 Před 3 měsíci

    Yoh pragtig, ek geniet GOD se teenwoordigheid ❤

  • @marthinusrobbertze464
    @marthinusrobbertze464 Před 3 měsíci

    Aan Hom al die eer ❤ .❤

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 3 měsíci

    So mooi SY VOLK MY HART DORS NA U MOOI KONING JESUS EK DANS

  • @aliciadebeer
    @aliciadebeer Před 3 měsíci

    Amen 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 3 měsíci

    E MANUAL

  • @Kabouter911
    @Kabouter911 Před 3 měsíci

    beautiful en rou

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 3 měsíci

    SAL U LOOF V U GOEDHEID LOOF U HERE GOEDHEID

  • @Vosmonster01
    @Vosmonster01 Před 3 měsíci

    Psalm 145:21 Ek sal die lof van die Here verkondig. Laat al wat leef, sy heilige Naam vir altyd prys.🙌 Pragtige lied!

  • @philloots8663
    @philloots8663 Před 3 měsíci

    Stunning

  • @user-js5jq1co5q
    @user-js5jq1co5q Před 3 měsíci

    Besonderse lied! Dankie

  • @user-wz8lr7pt8t
    @user-wz8lr7pt8t Před 3 měsíci

    Nice song

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 3 měsíci

    PRAGTIG DAARS NET EEN MAGTIG ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤DANKIE JESUS JESUS