Nuwe Lof, Stella | Net U (Offisiële Liriek Video)
Vložit
- čas přidán 13. 03. 2024
- © 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Stella
Vervaardig deur: Louis Brittz
Opgeneem by: Kerksondermure
Video deur: Kri8 Mediahouse
CCLI: 7233740
Lirieke:
Vers 1:
Net U, net U
Al wat ek wil hê is U
Net U, net U
U liefde, U teenwoordigheid
Koor:
Hei - lig, hei - lig
Vir altyd sal ek sing Hei - lig
Hei - lig, hei - lig
Sal ek sing tot in ewigheid
Vers 2:
Vir U, vir U
Alles wat ek het vir U
Vir U, net vir U
U eer en vir U heerlikheid
Koor: x2
Bridge
Waardig is U Her - e
Magtig is U Naam
Ver bo als verhewe, Vader
Lieflik U nabyheid
Ver bo ons verstaan
Veilig kom ons al hoe nader
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys