Nuwe Lof, STASS | Die Here leef in my (Offisiële Liriek Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 06. 2024
  • Die Here leef in my
    © 2024 Nuelight Publishing
    Geskryf deur: STASS
    Vervaardig deur: Louis Brittz
    Opgeneem by: Oase Gemeente
    Video deur: Kri8 Mediahouse
    CCLI: 7238187
    Vers 1:
    Ek is God se huis
    En waar Hy woon gaan liefde tuis
    Hier in my, sal Hy bly
    Grote God in my
    Koor:
    Die Here leef in my, die Here leef in my
    Mag alles in my glo en bely
    Die Here leef in my
    Brug:
    U liefde nooi my, U liefde roep my
    En Liefde ken my naam
    #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing

Komentáře •