Nuwe Lof, Retief Burger | Want so Lief (Akoestiese Weergawe)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 03. 2024
  • © 2024 Nuelight Publishing
    Geskryf deur: Retief Burger
    Vervaardig deur: Werner Kahts
    Opgeneem by: Good Morning Sweet Songbird
    CCLI: 7233735
    Lirieke:
    Vers 1:
    Want so lief het God die wêreld gehad
    Dat Hy sy Seun sou gee
    Gestuur vir mense net soos ons
    Verdwaal, verlore en verleë
    Voor Koor:
    Wat is die mens dat U aan ons dink?
    Wat is die mens dat U ons kom vind?
    Koor:
    Halleluja aan die God wat wonders doen
    En ons met Hom versoen
    Halleluja aan die God wat aanhou gee
    Aan die God wat altyd weer, die eerste treë neem
    Vers 2:
    Want so lief het God ook steeds vir my
    Dat Hy my elke keer kom haal
    Waar Herders-hande my ophelp
    As ek ook telkemale val
    Voor Koor:
    Wat is die mens dat U aan ons dink?
    Wat is die mens dat U ons kom vind?
    Bridge
    Toe ek verlore was, het U gegee
    Toe ek gebroke was, het U gegee
    Toe ek U vyand was, het U gegee
    Want dis wat U doen, dis wie U is, die God wat gee
    Toe ek ‘n swerwer was, het U gegee
    Toe ek so ver weg was, het U gegee
    Nog voor ek na U kon vra, U lewe gegee
    Want dis wat U doen, dis Wie U is, die God wat gee
    Koor:
    Halleluja aan die God wat wonders doen
    En ons met Hom versoen
    Halleluja aan die God wat aanhou gee
    Aan die God wat altyd weer en weer en weer
    Die eerste treë neem
    Vers 1:
    Want so lief het God die wêreld gehad
    Dat Hy sy Seun sou gee
    #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys

Komentáře •