Nuwe Lof, Neil Büchner | So is die Here (Akoestiese Weergawe)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 03. 2024
  • © 2024 Nuelight Publishing
    Geskryf deur: Neil Büchner
    Vervaardig deur: Upperroom Studios
    Opgeneem by: Upperroom Studios
    CCLI: 7233982
    Lirieke:
    Vers 1:
    Genadig, vol barmhartigheid is die Here wat ons dien
    Lankmoedig en geduldig, groot in troue liefde
    So is die Here wat ons dien
    Koor 1:
    So ver as die ooste van die weste is
    neem Hy ons oortredinge van ons
    Lankmoedig en geduldig, groot in troue liefde
    So is die Here wat ons dien
    Vers 2:
    Vergewend vol goedertierenheid is die Here wat ons dien
    Vader van genade, groot in vrye liefde
    So is die Here wat ons dien
    Koor 2:
    So ver as die ooste van die weste is
    neem Hy ons oortredinge van ons
    Vader van genade, groot in vrye liefde
    So is die Here wat ons dien
    Vers: 3
    Luisterryk vol van heerlikheid is die Here wat ons dien
    Heilig en onfeilbaar, trou aan Sy belofte
    So is die Here wat ons dien
    Koor: 3
    So ver as die ooste van die weste is
    neem Hy ons oortredinge van ons
    Heilig en onfeilbaar, trou aan Sy belofte
    So is die Here wat ons dien
    Herhaal:
    Aan Sy liefde is daar geen einde nie
    Aan Sy liefde is daar geen einde nie
    Aan Sy liefde is daar geen einde nie
    Aan Sy liefde is daar geen einde nie
    Eindig:
    Lankmoedig en geduldig, groot in troue liefde
    So is die Here wat ons dien
    So is die Here wat ons dien
    #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys

Komentáře •