Nuwe Lof, Leza Liversage | Weer En Weer (Offisiële Liriek Video)
Vložit
- čas přidán 17. 03. 2024
- © 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Ferreira Marais, Piet de Wet & Ander
Vervaardig deur: Upperroom Studios
Opgeneem by: Upperroom Studios
CCLI: 7233983
Lirieke:
Vers 1:
Kom buig voor die Heer
Want Hy is hier teenwoordig
Kom sing tot Sy eer
En raak bewus van Sy grootheid
Koor:
Ons kom loof U, Koning Jesus
U’s ons Heer
Saam met eng’le en die skepping
Val ons neer, by U voete Heer
Kniel ons weer en weer
Vers 2:
Hy het ons gemaak
Ons is Sy volk, Sy kinders
Die Here is goed
Kom vul Sy tempel met lofsang
Koor:
Bridge:
Elke lied en elke klank, is genade uit U hand
So hoor ons dank en woorde Heer
Heilig, heilig! Weer en weer!
Koor:
Ons kom loof U, Koning Jesus
U’s ons Heer
Saam met eng’le en die skepping
Val ons neer, by U voete Heer
Kniel ons weer en weer! En weer en weer!
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys