Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Groot is U Heer (Offisiële Liriek Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 08. 2024
  • © 2024 Nuelight Publishing
    Geskryf deur: Gillaume & René Louw
    Vervaardig deur: Louis Brittz
    Opgeneem by: Oase Gemeente
    Video deur: Kri8 Mediahouse
    CCLI: 7233754
    Lirieke:
    Vers 1:
    Groot is U Heer, regverdig en getrou
    U wat beloftes hou van Wie U is
    Vers 2:
    Groot is U Heer, geklee in majesteit
    U wonders spreek deur tyd van Wie U is
    Koor:
    So ek sal U loof, vir ewig sing van U goedheid
    Ek sal U loof, verwonder deur U grootheid
    Ek sal U loof, vir ewig sing van U goedheid
    Ek sal U loof, verwonder deur U grootheid
    Groot is U Heer
    Vers 3:
    Groot is U Heer
    U gaan voor ons uit
    In barmhartigheid dis Wie U is
    Koor:
    U heerskappy staan vas
    U koninkryk, die mag
    Die heerlikheid behoort aan U
    Geslagte wat getuig
    Die skepping wat saam juig
    Die heerlikheid behoort aan U
    Koor:
    Groot is U Heer, groot is U Heer
    Groot is U Heer, groot is U Heer
    Groot is U Heer
    #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys

Komentáře • 1