ADAM se nuwe album "GOUD" nou beskikbaar!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 06. 2014
  • iTunes:
    itunes.apple.com/za/album/gou... (SA)
    itunes.apple.com/us/album/gou... (US)
    itunes.apple.com/uk/album/gou... (UK)
    itunes.apple.com/de/album/gou... (GER)
    itunes.apple.com/au/album/gou... (AUS)
    CD:
    Musica: www.musica.co.za/cd/id/6009879...
    Kalahari.com: www.kalahari.com/Music/Goud_p_...
    Takealot.com: www.takealot.com/adam-goud-cd/...
    www.adamband.co.za
    / adamgroep
    / adamgroep
    ADAM (Hugo Ludik, Kyle Grant & Reynardt Hugo) se splinternuwe CD getiteld GOUD is onlangs vrygestel en het binne die eerste drie weke van vrystelling, Musica se Afrikaanse Top 20 op die Nr. 7 posissie betree. Die titel GOUD was beslis 'n voorbode want nou, skaars 'n paar weke na die nuwe CD se vrystelling, het die verblydende nuus gevolg dat ADAM se tweede album, VIR JOU GEMAAK, pas goue status (20 000 eenhede verkoop) bereik het! Dus, dubbel GOUD vir ADAM!
    Die eerste enkelsnit, Sal Oorlog Vir Jou Maak, vanaf ADAM se nuuste CD kraai al vir ses maande lank koning op top radiostasies se trefferparades in die land. Hulle tweede enkelsnit, ook getiteld, GOUD, is pas aan radiostasies landswyd uitgereik en speel reeds die klankgolwe aan die brand. Die musiekvideo van die tweede enkeslnitvrystelling sal ook eersdaags uitgereik word.
    ADAM het vroeër hiedie jaar die verhoog met die wêreldbekende Air Supply gedeel en sal ook te sien wees by Huisgenoot Skouspel Plus in die Kaap (Julie) en Huisgenoot Skouspel by Sun City (Oktober).
    GOUD is uitgereik deur Luisternet Musiek en word versprei deur Next Music. Die CD is nou landswyd beskikbaar by alle goeie musiekwinkels.
    Webtuiste: www.adamband.co.za
    Facebook: adamgroep?re...
    Twitter: @adamgroep
    Publisiteit & Bemarking
    Starburst Promosies
    Alishia van Deventer
    Sel: 083 735 4717
    Press:
    Alishia@starburstmusic.co.za
    www.starburstmusic.co.za
  • Hudba

Komentáře •