ADAM - Pa Se Hand

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 05. 2021
  • ADAM 2021
    Video credits:
    Brendan Paul Productions
    ‪@brendanpaulfilmphoto‬
    Song Credits:
    Vocals: Kyle Grant, Christoff de Beer
    Recorded at Muse Studios
    Producer: Hugo Ludik
    Mixer: Hugo Ludik
    Mastering: Rogan Kelsey
    Pa Se Hand
    W&M: Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
    Vir Danieka:
    Voel so lam, my bene bewe
    My hele lewe
    Speel nou hier af voor my oë
    Lyk so mooi ek keer net trane
    Nader en nader
    Kom julle twee aangeloop
    Het vir jou pa belowe
    Ek sal jou liefhê
    Tot my laaste asem
    Glo my
    Ek sal jou liefhê
    Tot my asem klaar is
    Ek sien jy’s op jou senuwees
    My hart kan elke lyn op jou liggaam lees
    Die heelal het dit beplan
    Al wat jy moet doen is laat gaan van jou pa se hand
    Ek sal jou nooit laat val
    Ek is hier om jou te vang
    Al wat jy moet doen is laat gaan van jou pa se hand
    Ek weet hy is jou anker
    Hy’t nie verander
    Soveel lewens aangeraak
    My liefde, soos ek hom leer ken het
    Het ek net respek
    Jy’s so pragtig grootgemaak
    Ek kruis my hart
    Belowe
    Ek sal jou liefhê
    Tot my laaste asem
    Glo my
    Ek sal jou liefhê
    Tot my asem klaar is
    Het jare lank vir jou gewag
    Die Here ken my hart
    Jy staan hier vandag
    Hy het dit so uitbeplan
    Al wat jy moet doen is laat gaan van jou pa se hand
    Ek sal jou nooit laat val
    Ek is hier om jou te vang
    Al wat jy moet doen is laat gaan van jou pa se hand
    Ek bid al jare lank vir die dag, waar ‘n engel voor my staan en
    sê: ”JA, JA vir ewig, EK DOEN!”
    Al wat jy moet doen is
    Al wat jy moet doen is
    Ek sal jou nooit laat val
    Ek is hier om jou te vang
    Al wat jy moet doen is
    Al wat jy moet doen is
    Ek sal jou nooit laat val
    Ek is hier
    FINAL VERSE:
    Voel so lam
    My bene bewe
    My hele lewe
    Speel nou hier af voor my oë
  • Hudba

Komentáře • 9