ADAM - Sal Oorlog Vir Jou Maak (OFFICIAL VIDEO)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 01. 2014
  • iTunes:
    itunes.apple.com/za/album/gou... (SA)
    itunes.apple.com/us/album/gou... (US)
    itunes.apple.com/uk/album/gou... (UK)
    itunes.apple.com/de/album/gou... (GER)
    itunes.apple.com/au/album/gou... (AUS)
    CD:
    Musica: www.musica.co.za/cd/id/6009879...
    Kalahari.com: www.kalahari.com/Music/Goud_p_...
    Takealot.com: www.takealot.com/adam-goud-cd/...
    ADAM se eerste single geskryf vir die fliek 'Pad Na Jou Hart'.
    Ook nou beskikbaar op ADAM se splinternuwe album, "Goud".
    www.adamband.co.za
    / adamgroep
    / adamgroep
    Film Footage: "Pad Na Jou Hart"
    padnajouhartfilm.co.za
    The Film Factory & Memory Box Productions.
    Lirieke:
    Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie
    Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan
    Jy lyk so verleidelik
    So onvermydelik mooi vir my
    Niemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nie
    Oh...Jy weet ek sal veg vir jou
    Oh...Beter as enige ander ou
    Oh...Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
    Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
    Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak
    Ek dink ek weet wat jou oë vir my wil sê, Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hê
    Ons val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jou
    Niks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nie
    Oh...Jy weet ek sal veg vir jou
    Oh...Beter as enige ander ou
    Oh...Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
    Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
    Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak
  • Hudba

Komentáře • 107

  • @Theyadore_aletta
    @Theyadore_aletta Před 5 měsíci +3

    10 jaar later en eke is nog steeds hier

  • @salomedevilliers7571
    @salomedevilliers7571 Před 10 lety +41

    "ek kan my hande nie..van" die replay knoppie afhou nie!... *goosebumps*

  • @lavernedouries4754
    @lavernedouries4754 Před 2 lety +1

    Dit is so n mooi liedjie.Julle sing baie mooi.

  • @MrJaco1995
    @MrJaco1995 Před 10 lety +10

    Trotse Suid-Afrikaner ...ADAM KAN ! ;)

  • @MetamorphicLogic
    @MetamorphicLogic Před 10 lety +4

    Thank you to Namibia's Top 40 chart that brought me to listen to this song. Just beautiful!

    • @ADAMgroup
      @ADAMgroup Před 10 lety

      Thank you GiGi! Check out for our brand new album, GOUD which is available in stores now. SAL OORLOG VIR JOU MAAK is on that album.

  • @MagrietMeintjes
    @MagrietMeintjes Před 9 lety +3

    So mooi! Dankie! Hou so aan Adam!

  • @Ultrawixon
    @Ultrawixon Před 10 lety +14

    I may live nearly 10,000 kilometres north of Johannesburg and don't speak Afrikaans (though I can understand it when written and somehow when spoken), but this song, like a lot of Afrikaans music, simply works. Pad Na Jou Hart also seems like a movie well worth watching, and it works as an Afrikaans lesson on top of that.
    Will the movie be available digitally at some point? Can't really see myself buying a DVD from South Africa, if there even is one.

    • @Ultrawixon
      @Ultrawixon Před 9 lety +2

      Andene van den Berg I don't need to look, YT has notifications. Thanks for that link! I'd prefer to pay for it as I wish to support ADAM's work, but if it's not possible, it isn't.

    • @TonyTightlips
      @TonyTightlips Před 6 lety

      You can purchase the stream at Vimeo.com

  • @dawieherbst4549
    @dawieherbst4549 Před 9 lety +1

    EEN VAN DIE BESTE WAT EK AL GEHOOR HET

  • @honeytjiehun9303
    @honeytjiehun9303 Před 10 lety +1

    Julle ouens mag maar .. Alle voorspoed met julle nuwe album "Goud" ... ek is oortuig julle gaan "Goud" behaal ... Baruch atah Adam ..... Shalom xxx

  • @balintmike574
    @balintmike574 Před 7 lety +2

    Wow, cool afrikaanse musiek!

  • @jemapelleroann
    @jemapelleroann Před 10 lety +29

    Klink amper soos 'n Afrikaanse 'Mumford and Sons'. Not bad, boys... I like!

  • @willemvanderwalt2481
    @willemvanderwalt2481 Před 10 lety +6

    Ek like!!! It's a great song

  • @NinaDeKlerk-qe6xq
    @NinaDeKlerk-qe6xq Před 4 dny

    (HIERDIE MUSIEK IS MY).....
    LAERSKOOLVILLIERIA GEBRUIK HIERDIE MUSIEK
    EN DIT IS VIR MY LIEKIEVEES❤❤❤❤ LOVE SONG

  • @DJfromAustria
    @DJfromAustria Před 10 lety +3

    So n pragtige liedjie

  • @PeepsBoss
    @PeepsBoss Před 10 lety

    My man is nie n goody to shoe man nie...maar hy het my gemaak die liedjies opsoek en luister...
    Dis te mooi...

  • @frankmeekings23
    @frankmeekings23 Před 10 lety +7

    Really great video and super song

  • @lezandrinel6595
    @lezandrinel6595 Před 2 lety

    Zandre Swiegers ... saam saam se jy ... ☆

  • @ninckejonker
    @ninckejonker Před 7 měsíci

    Dis n baie mooi liekie Adam

  • @lasheighlucas5049
    @lasheighlucas5049 Před 10 lety +1

    Great song! wow

  • @MrNotBad98
    @MrNotBad98 Před 8 lety +7

    Dit is voor ons Hollanders heel grappig, we kunnen bijna de helft veel staan. Leuk liedje

  • @marianehenning8635
    @marianehenning8635 Před 10 lety +13

    dit noem mens nou trots afrikaans

    • @hackedaccountavoid8897
      @hackedaccountavoid8897 Před 10 lety

      Dankie Mariane!! Ons nuwe CD is vanaf middel Mei beskikbaar! Maak seker jy kry hom :)

    • @marianehenning8635
      @marianehenning8635 Před 10 lety

      verseker

    • @JacoNelSilverMecer
      @JacoNelSilverMecer Před 10 lety

      ADAM Groep Wanneer gaan die CD op iTunes beskikbaar wees? Ek het al gekyk maar ongelukkig nog nie beskikbaar nie. Dankie great song :).

    • @janisgreeff9740
      @janisgreeff9740 Před 9 lety

      dt is waar

    • @ADAMgroup
      @ADAMgroup Před 8 lety

      +Jaco Nel Jaco, ons hele Engelse CD met Daniel Baron is nou op iTunes. Die EP se naam is "Young and Wild"!! Laat weet as jy sukkel.

  • @cindyanderson9728
    @cindyanderson9728 Před 4 lety +1

    Brilliant!

  • @MamaJax47
    @MamaJax47 Před 7 lety +2

    Still loving this song

  • @familyvisage3709
    @familyvisage3709 Před 6 lety +2

    Die middle een is mooi 3:05 😜😘

  • @valeriepullinger1489
    @valeriepullinger1489 Před 9 lety +2

    omwww ek love jullee soo erg bje,,,, love julle musiek hou sonaan hoor :)

  • @miamouton5813
    @miamouton5813 Před 6 lety

    Adam, ek you VAN julle songs👍👍

  • @mekylahattingh00
    @mekylahattingh00 Před 10 lety +1

    Awesome
    ADAM ROCK

  • @anisuthideyakoindu
    @anisuthideyakoindu Před 7 lety +2

    Hey! Groetjes uit Vlaanderen! Hierdie musiek is keigoed! Julle moet regtig eens hierheen kom seil om te kom sing. Baie veel bijval wens ik julle toe!

  • @etiennedelange2524
    @etiennedelange2524 Před 10 lety +1

    My favourite song van julle!!! Baie baie mooi

  • @cravensam
    @cravensam Před 9 lety

    love dit...mooi vid ook

  • @amorebasson5878
    @amorebasson5878 Před 10 lety

    Dis rerig n baie baie mooi liedjie die woorde het so aan my geraak

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    Stunning song, julle, mal daar oor, hou aan met jul pragtige musiek

  • @bonganimthimkhulu5433
    @bonganimthimkhulu5433 Před 10 lety +8

    Dis lieflik

  • @anileroux6205
    @anileroux6205 Před 7 lety +2

    dis awesome

  • @playzanrich6776
    @playzanrich6776 Před 11 měsíci

    👌👌awesome

  • @gavinvogel9216
    @gavinvogel9216 Před 9 lety

    Amazing

  • @chardybeamson6677
    @chardybeamson6677 Před 8 lety +1

    Ek Love die song soo bad

  • @sheldeanjacobs1135
    @sheldeanjacobs1135 Před 10 měsíci

    Beautiful song

  • @gypsylantern2856
    @gypsylantern2856 Před 10 lety +1

    Awesome

  • @elsieprinsloo3704
    @elsieprinsloo3704 Před 10 lety +1

    Dis 'n great song. Laat mens sommer voel jy is spesiaal.

  • @FRANCOIS86
    @FRANCOIS86 Před 10 lety +3

    lekker Skillie

  • @liselee100
    @liselee100 Před 10 lety

    lovely!!!

  • @rochelleharmse598
    @rochelleharmse598 Před 10 lety +2

    julle is awesome groepie hoor ....!!!! sal verseker oorlog vir julle maak haha...!!!;)

  • @DewanDaBest
    @DewanDaBest Před 5 lety

    Jy kan ADAM!!!!!

  • @yolandaherps3987
    @yolandaherps3987 Před 10 lety

    Ongelooflike nice song!!! Luister hom gereeld, julle is awesome!!! x7000

    • @hackedaccountavoid8897
      @hackedaccountavoid8897 Před 10 lety

      Dankie Yolanda!! Maak seker jy kry ons CD - vanaf middel Mei beskikbaar!! :)

  • @elizecombrinck5876
    @elizecombrinck5876 Před 8 lety +1

    nice song

  • @zanderduplessis5686
    @zanderduplessis5686 Před 3 lety +1

    Ilove These song

  • @user-cu7yz6xn5w
    @user-cu7yz6xn5w Před 9 měsíci

    Old song but I still love it

  • @kipchickensout
    @kipchickensout Před rokem

    Ek hou baie van daai vliek (en ook hierdie liedjie) alhoewel ek as 'n duitser nie alles kon verstaan nie :)

  • @lynetteventer3612
    @lynetteventer3612 Před 7 lety

    Mooi hulle

  • @zintoraiser
    @zintoraiser Před 10 lety

    baie Mooi... Afrikaans liedjies asseblief

  • @cookiekooky9962
    @cookiekooky9962 Před 8 lety +1

    Soooooooooo bly dat julle by Oosskool "preforme" baie dankie

    • @nihan8589
      @nihan8589 Před 6 lety

      Cookie Kooky perform* jou dom poes nek

  • @celestialaws673
    @celestialaws673 Před 8 lety

    like di song

  • @marlizehayward5231
    @marlizehayward5231 Před 9 lety

    MOOI WOORDE

  • @jacolaubscher9186
    @jacolaubscher9186 Před 10 lety +1

    Great Song! Kry dit nou op iTunes asb ;)

    • @hackedaccountavoid8897
      @hackedaccountavoid8897 Před 10 lety +1

      Sal n plan probeer maak! Anders kan jy dit op die Pad Na Jou Hart klankbaan kry of op ons eie CD wat oor n maand uitkom.

  • @mtblover
    @mtblover Před 7 lety

    Lekker lied, ek vang egter nie die video nie.

    • @ADAMgroup
      @ADAMgroup Před 7 lety

      DIe lied kom uit die klankbaan van die fliek, PAD NA JOU HART. Die 'footage' kom vanuit die fliek.

  • @keanuvosloo4727
    @keanuvosloo4727 Před 9 měsíci

    Daai is Wimpy van Bakgat

  • @judyverwey41
    @judyverwey41 Před 7 lety +3

    hou van die letjie

  • @kockjuanita
    @kockjuanita Před 10 lety +1

    Baie mooi julle mag maar sing ( ADAM)

  • @vryheidpetroleumld2003

    Money in the

  • @lorrainecruse3124
    @lorrainecruse3124 Před 9 lety

    Julle moet/moed aanhou!!!!

  • @catharinagreeff2589
    @catharinagreeff2589 Před 6 lety

    Mal daar oor sexy ounes

  • @g.c.251
    @g.c.251 Před 8 lety

    what car is that?

    • @adrianwalker2833
      @adrianwalker2833 Před 8 měsíci

      It's a Ford "Anglia" which was built between 1959 and 1968.

  • @chantebotha5351
    @chantebotha5351 Před 7 lety +1

    Julle kan maar

  • @goldendutch1997
    @goldendutch1997 Před 9 lety

    Niet om vervelend te zijn ofzo. Maar waarom zo gebrekkig Nederlands?

    • @DvdW1987
      @DvdW1987 Před 8 lety

      +Argor JP Ben je nu zo dom, of.....? :O

    • @goldendutch1997
      @goldendutch1997 Před 8 lety

      Wat heeft dat met dom te maken? Ik bedoel het niet beledigend. Maar der zijn wel meer nederlandse artiesten vroeger en nu die orgineel uit het buitenland komen,dus zingen met een accent. Ik vroeg me dit gewoon af ;)

    • @DvdW1987
      @DvdW1987 Před 8 lety

      +Argor JP No hard feelings ;-) Maar als je in de beschrijving van deze video had gekeken had je al een paar aanwijzingen gehad. Bijv. de weblinks die eindigen op co.za ... Daarnaast de reacties lezen en je had jouw reactie niet eens hoeven plaatsen.......

    • @ranawildenbeest3888
      @ranawildenbeest3888 Před 8 lety

      +Argor JP Het geen Nederlands is, maar Afrikaans (:

  • @vastiLourens
    @vastiLourens Před 10 lety +1

    Great song guys!! Well done!
    Have a listen to the this cover: t.co/zTmOZgu9fC

  • @dendraver
    @dendraver Před 8 lety +2

    fokkit. wat n bol kak.

  • @PeepsBoss
    @PeepsBoss Před 10 lety +1

    My man is nie n goody to shoe man nie...maar hy het my gemaak die liedjies opsoek en luister...
    Dis te mooi...