Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Amptelike Musiekvideo)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 06. 2015
  • Net op Groot Tunes, Met trots geborg deur Virseker :
    Virseker: Vir 'n kwotasie klik hier: bit.ly/1FNyDuf
    Beskikbaar op die "My Hartjie" Album hierdie is "Geskeurde Jeans"!
    Beeld Artikel: www.netwerk24.com/vermaak/2015...
    Director: Gerhard van Rooyen
    Production Company: Spheratical Productions
  • Hudba

Komentáře • 506

  • @SofiaSmit-qu7cu
    @SofiaSmit-qu7cu Před 5 měsíci +6

    Geskeurde jeans 2024🔥❤️

  • @legend35jvrc51
    @legend35jvrc51 Před 9 lety +5

    Ek dink die liedjie is puik.Hou so aan Karlien,baie mense hou van jou musiek.

  • @Havvyer
    @Havvyer Před 4 lety +39

    If only the rest of the world knew the magical power of South African pop, it'd be a much better place!
    Greetings from this Venezuelan fan. :)

  • @semisilesian3322
    @semisilesian3322 Před 4 lety +18

    Ik versta niet alles,maar ik vind het liedje erg mooi. Muziek van een van Jaarsveld heeft altijd grote qualiteit !! groetjes uit Duisburg/Duitsland

    • @manda6068
      @manda6068 Před rokem

      Mscfsmcxeifzejfzkwcznvxvecxkezd

  • @marliendickinson445
    @marliendickinson445 Před 5 lety +20

    geskeerde jeens is mooi

  •  Před 3 lety +3

    Fet lekker nummer en ik snap het bijna!

  • @sergeyk651
    @sergeyk651 Před 2 lety +4

    A truly beautiful and stunning woman.

  • @user-vz6ff5zi6i
    @user-vz6ff5zi6i Před 5 měsíci +2

    Beautiful ❤ love die lietjie en ek love ook om geskeurde jeans te dra.

  • @r20_se_chips31
    @r20_se_chips31 Před 8 lety +12

    Een woord om Karlien te beskryf ..... STUNNING!!!

  • @charlenenb1
    @charlenenb1 Před 9 lety +7

    Love dit!!!! Lekker om nuwe musiek te hoor hier uit Chicago!
    Well Done Karlien!!

  • @alicesenekal4899
    @alicesenekal4899 Před 6 lety +11

    love this song

  • @mutendenimapholi4482
    @mutendenimapholi4482 Před 4 lety +9

    This song is so amazing and fantastic. Well done Karlien

    • @kdsoverland
      @kdsoverland Před 4 lety +1

      Die is amazing czcams.com/video/o_dDetKxJ8M/video.html

  • @cindyvonwielligh2960
    @cindyvonwielligh2960 Před 7 lety +2

    Karlien is so mooi ek wens ek was sy 😌😊😍😻🌟💛💙💜💚💗💓💋💌💘💞💖💕💎I love you Karlien

  • @mari-louisepieters855
    @mari-louisepieters855 Před 4 lety +6

    Jare later, onthou ek nogsteeds die lirieke. Fantasties hoe Karlien se lirieke so n goeie impak op jou kewe kan maak

  • @karenp8557
    @karenp8557 Před 8 lety +2

    karlien, jy is pragtig, jy sing pragtig, mal oor AL jou musiek. dankie ek hou baaaaie van die liedjie.

  • @deanshort9786
    @deanshort9786 Před 9 lety +2

    die liedjie is awesome en so refreshing. Die mense @cincinanatti hierdie is awesome al die mense wat so negatief iets oor die liedjie het luister dit meer as eenkeer en dan sal julle dit love. Meeste gevalle is die liedjie geskryf deur iemand anders in die kunstenaar is net die sanger. Well done Karlien. Moet jou nie steur aan die ander mense se negatiewe komentaar nie hulle is net jaloers dat hulle lewe nie suksesvol is nie. Baie baie geluk met dit love die liedjie!!!!!

    • @ignusekermans6499
      @ignusekermans6499 Před 9 lety +1

      Well done!!Kyk op hul profiles..hulle videos nul likes en goed nie..nie eers views...Manet jaloersgeid..

  • @everythinghair3647
    @everythinghair3647 Před 5 lety +7

    Ek luister nooit na afrikaanse musiek ni want ek hou niks daarvan ni maar KARLIEN ! JY IS IE UITSONDERING !!! Jys regtig amazing en jyt hope talent .... love jou musiek regtig baie 😍🤗

    • @jacopotgieter7222
      @jacopotgieter7222 Před 2 lety +1

      Jy lieg mos nou.As jy nooit afrikaans luister nie,hoe de fok het jy dit reggekry om.na die lied te luister?Weet jy ooit wat nooit beteken?

    • @scarletmoon.
      @scarletmoon. Před rokem

      @@jacopotgieter7222 relax ou. Dis nie so deep nie

  • @chantejordaan7455
    @chantejordaan7455 Před 4 lety +6

    Mooi song hou soo aan

  • @jilldreyer2460
    @jilldreyer2460 Před 8 lety +5

    I love this song! Absolute amaze! xx

  • @rachelelie9857
    @rachelelie9857 Před 7 lety +6

    een word : AWESOME
    IS nou lis om my Geskeurde Jean aan te trek

  • @rinalandman4894
    @rinalandman4894 Před 8 lety +9

    ek love hierdie liedjie van die son tot na die sterre!!!!!!!!!!!!!!! Ek love is jou Karlien ♡♡♥♥

  • @hansieminnie2666
    @hansieminnie2666 Před 8 lety +1

    Karlien ek is absoluut mal oor jou musiek & vd mens wat jy is JY BLY BESONDERS!

  • @elzandrivanzyl409
    @elzandrivanzyl409 Před 9 lety +3

    Love love love dit!!!

  • @zandermarkgraaff1557
    @zandermarkgraaff1557 Před 7 lety +2

    Baie Mooi Karlien Van Jaarsveld!

  • @nathanbarkhiuzen5742
    @nathanbarkhiuzen5742 Před 5 lety +1

    My suster se maatjie is jou grootste van 😆😆😆😆😆😆😆😆😆😆😆😆😆😄😄😄😄😄😄😉😈😈😯😐😈😈♋♋♋♋

  • @kayleepretorius9745
    @kayleepretorius9745 Před 5 lety +1

    We love your music ❤💓💕💖💗💙💚💛💜💝💞💟

  • @hafstadia6916
    @hafstadia6916 Před 7 lety +7

    LOVE this song. Greetings from Norway

  • @clintjohnholm2732
    @clintjohnholm2732 Před 9 lety +2

    Karlian I am a big fan love you en my favourite song van you Af if in die donker en geserde Jens
    💞💞💞💞💞💞💞love you from Tristen Holm

  • @gerard6905
    @gerard6905 Před 5 lety

    Wow! Lekker om na Afrikaanse musiek te luister...elkeen 'n treffer!

  • @ronaldwagener3185
    @ronaldwagener3185 Před 4 lety +4

    2019 en nogsteeds leke braai musiek

  • @dolliejoubert6655
    @dolliejoubert6655 Před 9 lety +14

    Dit is stunning

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 Před 4 lety +1

    Did is mooi Suid Afrikaans is a mooi land en a gooie nasie. Mooi masie! Gaan Groot!

  • @pierreduplessis9105
    @pierreduplessis9105 Před 8 lety +2

    love hierdie liedjie baie.

  • @nikkiskills2813
    @nikkiskills2813 Před 5 lety +3

    Jou stem is wonderlik ...
    Ek lief hierdie liedjie . Dis my jam as ek dans in my kamer 😘💙🤗

  • @maroelakafee2174
    @maroelakafee2174 Před 2 lety

    I LOVE KARLIEN

  • @sharolenekoopman863
    @sharolenekoopman863 Před 4 lety +2

    Nou beskikbaar 👖hope olckers

  • @Jessicavermaak914
    @Jessicavermaak914 Před rokem +3

    Dis 2022 en ek luster nog

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Před rokem +1

    Love it.... 👍👍👍😘🤗😘😚😚😚

  • @Squashyyyyyy
    @Squashyyyyyy Před 5 lety +4

    Omg so this is Bobby's sister yassss . Sorry guys I'm like new to south African songs but so far I'm liking all of em...well even tho I dont understand

  • @jacoscholtz1966
    @jacoscholtz1966 Před 4 lety +2

    Love this song

  • @magdalenakeyster4382
    @magdalenakeyster4382 Před 2 lety +1

    Sjoe Karlien ek en my dogtertjie ks mal oor jou liedjie, sy sê die heeltyd speel die liedjie van die Tannie met die geskeurde Jean❤❤🥰

  • @salomeleeuw9684
    @salomeleeuw9684 Před 8 lety +3

    ek love die liedjie en van jou karlien moet nooit opgee met dit nie

  • @larissakriel4096
    @larissakriel4096 Před 4 lety +2

    I love this song💋♥️💖💞

  • @textingstories3894
    @textingstories3894 Před 7 lety +6

    ek is n fan en dit os my favrot likye

  • @louwelsabe2324
    @louwelsabe2324 Před 4 lety +2

    Love you sons

  • @firefox39693
    @firefox39693 Před 8 lety +1

    OMFG! HER EYE'S ARE AMAZING!

  • @kinders3burger16
    @kinders3burger16 Před 8 lety +1

    jou songs is awesome.

  • @jacogert3831
    @jacogert3831 Před 9 lety +1

    Daar is nie woorde nie jy is awsome

  • @_cr8ive_
    @_cr8ive_ Před 6 lety +2

    Hierdie vroumens het die mooiste tone wat ek nog ooit gesien het . . . .koop haar CD...

  • @cherieleetruter345
    @cherieleetruter345 Před 8 lety +8

    hou van die liedjie

  • @shamiemoonsamy1232
    @shamiemoonsamy1232 Před 8 lety +3

    karlien jy is vrek awesome....ek love jou musiek...hierdie liedjie is so awesome...!!!*♡

  • @punkrockblader5632
    @punkrockblader5632 Před 5 lety

    Dis is groot musiek. Karlien is lekker mooi. Gooienaand from nz!

  • @anjavanrensburg8195
    @anjavanrensburg8195 Před 5 lety +1

    Dit is my nommer 1 song

  • @pinkeyfelicia826
    @pinkeyfelicia826 Před 8 lety +1

    hierdie liedjie is nice

  • @arnel3029
    @arnel3029 Před 8 lety +3

    Ek is sommer lus en gaan koop vir my 'n paar geskeurde jeans, meine pas my nie meer nie... ;P

  • @ann-drisherfaro3457
    @ann-drisherfaro3457 Před 6 měsíci

    hi karlien ek sing elke dag die song hou so aan mooi

  • @freddievanniekerk4123
    @freddievanniekerk4123 Před 6 lety +1

    Memories

  • @borismalden5830
    @borismalden5830 Před 6 lety

    Mooi nummer Karlien. Beter dan Nederlands of Duits. Top nummer.

  • @carlover2333
    @carlover2333 Před 4 lety +1

    Ek hou baie van die liekjie. Love you

  • @Squashyyyyyy
    @Squashyyyyyy Před 5 lety

    I'll def. Go to south africa and watch you and bobby .just a big fan from Micronesia pohnei

  • @GMahu-vi6hn
    @GMahu-vi6hn Před 6 lety +2

    meskipun ku tak berbicara bahasa afrikaans, lagu ini yang bagus....kawanku dari SA mengatakan tentang Karlien van Jaarsveld...nasib baik kepada penyanyi ini x

  • @jeaninewoest8023
    @jeaninewoest8023 Před 7 lety +1

    BEST SONG
    %50

  • @rounitaburgess8519
    @rounitaburgess8519 Před 4 lety +1

    i love this song❤❤❤❤

  • @zandrokleynhans5842
    @zandrokleynhans5842 Před 8 lety +1

    wow wow dit is baie mooi

  • @flexapex9347
    @flexapex9347 Před 4 lety +1

    Love jou

  • @singwithmekokjacobs4762
    @singwithmekokjacobs4762 Před 5 lety +2

    As van suid Afrika like .. ... hier onder😍😍

  • @luhandrelottering3549
    @luhandrelottering3549 Před 5 lety +2

    Ek love al jou songs jy is rerig awesome

  • @prudycaleb5710
    @prudycaleb5710 Před 4 lety +2

    Jy sing baie mooi Karlien🤩😘🤓😛😜🤑 😋😍😍

  • @griseldakuh3370
    @griseldakuh3370 Před 5 lety +1

    Ek hou van jou Karlien daai liedjies geskeurde jeans ek love hom

  • @ernskorff1777
    @ernskorff1777 Před 4 lety +1

    Love the song

  • @aliciabrinkhuys6191
    @aliciabrinkhuys6191 Před 4 lety +2

    Dit is my song tot laat😀💑

  • @RiaanGrobler
    @RiaanGrobler Před 9 lety +1

    Hierdie is 'n lekker tune as jy leerprobleme het.

  • @bennitageerlings2106
    @bennitageerlings2106 Před 5 lety +8

    Kom doen n optrede in Dublin!,,jy gn rock! Kontak SA anbassade😘🥰

  • @treffersradio9874
    @treffersradio9874 Před 8 lety +18

    Komplimente, dit bly maar n lekker liedjie

    • @marlicoetzee3471
      @marlicoetzee3471 Před 3 lety

      My tannie leana het vir my dit geleer ek raak nege jaar oud die 9 Maart

  • @magdaswarts1271
    @magdaswarts1271 Před 8 lety +1

    dit is n mooi liedjie

  • @shapirostrategy4298
    @shapirostrategy4298 Před 6 lety +1

    karline jy is n mooi vrou joh kak erg oor die song ❤

  • @miekewessels949
    @miekewessels949 Před 6 měsíci

    LOVE DIE SONG ❤❤❤🎉🎉🎉

  • @tiarathiart850
    @tiarathiart850 Před 4 lety

    Wowww i love this song

  • @user-xr5uk5bw1k
    @user-xr5uk5bw1k Před rokem

    Love this song ❤❤❤❤

  • @marcorittmann5034
    @marcorittmann5034 Před rokem

    👏🕺🕺🕺🕺 lekker op ń Dinsdag aand.

  • @prettymonsterclubpmc9861
    @prettymonsterclubpmc9861 Před 3 lety +1

    Ek hou baie van jou stem dit gee my die energie om te sing van ek wil ook net soos jy uit kom

  • @mariskaroux
    @mariskaroux Před 8 lety

    lief die music video Karlien my dogtertjie is n baie groot fan van jou music

  • @maricedewit989
    @maricedewit989 Před 6 lety +2

    Ek love you songs♥karlien ♥

  • @cindyfourie3309
    @cindyfourie3309 Před 6 lety +4

    dis my beste lied

  • @lizziestarke4857
    @lizziestarke4857 Před 2 měsíci

    Pragtige woorde met n mooi stem

  • @biancahiestermann7581
    @biancahiestermann7581 Před 8 lety +1

    Love hierdie liedjie

  • @hildajooste1331
    @hildajooste1331 Před 2 lety

    wow love this song❤️💯😎

  • @chardoneenxiaomeiworldyout6256

    die liedjie is perfek

  • @karenlandman8321
    @karenlandman8321 Před 13 dny

    Karlien ek hou van jou liedjies

  • @benitaventer9328
    @benitaventer9328 Před 3 lety +1

    Hello Karlien Ek is Mieke Venter ek hou baie van jou liedjies en jou

  • @aphiwemagaya3279
    @aphiwemagaya3279 Před 5 lety +1

    Looks like Summerstrand ❤❤❤

  • @tannithsnyman6784
    @tannithsnyman6784 Před 6 lety +8

    Karlien ek gee nie om hoe oud die liedjie is nie jy is my gensting sanger ek kyk al jou shows 😔😔ek wil jou soo graag ontmoet rrg

  • @rudzanitshitake8311
    @rudzanitshitake8311 Před 3 lety +2

    Yoh I’m enjoying this song if you don’t understand what I just typed someone please translate 👍🏾👍🏾

  • @rulfieesterhuizen2883
    @rulfieesterhuizen2883 Před 8 lety +1

    dis baie mood

  • @karlibotha383
    @karlibotha383 Před 5 lety +2

    Love die agtergrond!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @annelizepeters134
    @annelizepeters134 Před 2 lety

    My droom is om n` singer te wees Karlien

  • @pieterdewet5034
    @pieterdewet5034 Před 9 lety +4

    love al jou songs. Dankie

  • @fardin987
    @fardin987 Před 6 lety +7

    she is beautiful

  • @kayleeblom1675
    @kayleeblom1675 Před 3 lety

    My idol love my geskeurde jeans

  • @tonietheron6733
    @tonietheron6733 Před 8 lety

    Regtig n baie nice song Karlien. Lekker afrikaanse talent wat ten volle benut word. Hou asb aan Karlien