ADAM - KASTEEL
Vložit
- čas přidán 21. 08. 2012
- Ons eerste enkelsnit vanaf ons nuutste album - Vir Jou Gemaak - beskikbaar vanaf die eerste week in September in enige goeie musiekwinkel!!
Ons moet BAIE BAIE dankie se aan Melrose Arch, Laerskool Horison, Hoërskool Garsfontein se cheerleaders en AL die ander wat ons kom uithelp het om die video moontlik te maak!!
Spesiale Bedankings:
Melrose Arch
Laerskool Horison
Hoërskool Garsfontein
Moyo
Europa
Primi
Winesense - Hudba
Beautiful 😍 can anyone write the lyrics In Afrikaans English please 🙏 I love the whole album 'Vir Jou gemaak'
Love the song so much!! Amelia Uys speel daar binne in en sy is soooooo mooi en perfek vir die music video!! WELL DONE GUYS!! Xoxo..*
Really good! I'm proud to know that we have kids making such good quality music. AND gran is my friend of many years!
Soek hierdi lied met 'n seer hart!! Is so mooi!!
Dis so romanties ! Kon nie help om te lag vir die lawwe glimlag wat deur die hele video op my gesig gepleister was nie !!! :) En ek glimlag nogsteeds...
i love this song sooo much cus the song is cute
Julle is ongelooflik talentvol! Dankie dat julle, julle talente met ons deel xxx
Ek love Adam! Amazing paar ouens die!
Ek is dol oor die video !! Laat my wens ek het iemand spesiaal wat iets so romanties vir my sal doen. Love it !!! :-)
So zachtig!
Die musiekvideo is uitstekend , en die lied :) Piekfyn!! ;-) Fantasties !!!!
Ek stem saam♡\
love it ek gee en kasteel v jou
Briliant! Most Excellent! Wonderful! Only 3ways to describe this effort! I'd Really say You've Done It!!! You Did & Do Make Me Proud! Well Done; Just Doesn't Siund enough! Thanx Guys! Looking Forward to hear the whole album & see More of You Guys!!!;-) xJx
Stunning...!!! Nam is trots
Awesome Song goeie memories
Die Blixem was weer on top of his game!!!!
Awesome liedjie. :)
so cool song
Nou dar is een best dure first date dinner
Its one great video well done
Pragtig
Liriek, asseblief.
#Dii video is stunning♡romanties verby //
Choreograaf is goed.. hyt ons dirigente span afgerig vir die waterberg interhoër 2012... paar van ons moves is in di video!! natuurlik het ons die beker gewen ook...
pragtig mwha
Ek love die song! Hehehe Stefan Ludick is blerrie sexy! En Reynardt Hugo ook!
mooi
pragtig. Arina
Julle Live gesien by Mnr en Mej Tuine bja impress gewees soek julle cd nou!!!
Renet
it’s not very confusing if you know what a flash mob is...
Ek soek 24 kastele asb.. 330ml verkieslik
😂😂😂
ek drink een kasteel saam juw heheheh
da vat hy
Ek gee een Kasteel net vir jou
im a south african but i have lived half my life 'outside' so i can be impartial especially when i say that south african media production is still at a very adolescent stage, dont feel strange that they confuse you because they are somewhat mediocre :)
Dis actually bledie oulik.
I really love the song but South African music videos confuse me.
Maak seker jy koop ons CD (Vir Jou Gemaak) - Kasteel en nog baie ander nice songs is daarop ;)