Video není dostupné.
Omlouváme se.

ADAM - Smoorverlief [Official Music Video]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 12. 2014
  • ADAM se derde enkelsnit vanaf hulle nuutste album Goud - "Smoorverlief" se musiek video word aan al die fans uitgemaak! Geniet hom!
    Musiek en lirieke: Hugo Ludik & Reynardt Hugo
    Hierdie is die amptelike video vir "Smoorverlief" ons het soveel fun gehad met die shoot dat ons ook vir julle bonus videos gemaak het. Gaan check hulle ook uit:
    Bonus video #1: • ADAM - Smoorverlief [B...
    Bonus video #2: • ADAM - Smoorverlief [B...
    Goud is nou landswyd beskikbaar by alle goeie musiek winkels of op itunes: itunes.apple.com/za/album/gou...
    Sien ook ons vorige musiek video: ADAM - Goud • ADAM - Goud (OFFICIAL ...
    Vold ons op Facebook: / adamgroep
    en Twitter: / adamgroep
    en ons Website: www.adamband.co.za
    en onthou om die video te share en te like! ;)
    Video: fathom.co.za/video/smoorverlief
    © 2014 Copyright. ADAM Band

Komentáře • 44

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 5 lety +2

    So mal steeds !!!en dat ek in die video kon wees is fantasties!!!!

  • @oupootpoot8661
    @oupootpoot8661 Před 9 lety +5

    Beste Afrikaanse Song !!!

  • @msaliciafromsa7672
    @msaliciafromsa7672 Před 9 lety +7

    Well gedaan ouens! Ek ontdek hierdie liedjie op Vrydag en luister dit al heel naweek foos hier in Suid Korea. Ek is mal oor die video. Dit laat my na Suid Afrika verlang.

  • @pianotunes009
    @pianotunes009 Před 2 lety +2

    Awesome guys. 👍🎼

  • @jaydeeesterhuizen1437
    @jaydeeesterhuizen1437 Před 9 lety +3

    love dii song ouens .....😘😙😗😍❤

  • @martineckard1027
    @martineckard1027 Před 9 lety +5

    haha ek LOVE die liedjie Video die musiek... dit lyk of hul hulself verskriklik baie geniet en ek geniet om dit te kyk!!!!

  • @janavisagie9113
    @janavisagie9113 Před 5 lety +2

    Ek love die lied en ritme van dot

  • @cookiekooky9962
    @cookiekooky9962 Před 8 lety +1

    LOVE die song bly so aan gaan

  • @Mr13147
    @Mr13147 Před 9 lety +3

    Supergoed nummer!! leuke clip ook:) well done.

  • @steveadams2505
    @steveadams2505 Před 9 lety +2

    Baie lekker adam

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 Před 9 lety +2

    Baie lekker liedjie

  • @louiseblignaut854
    @louiseblignaut854 Před 6 lety +1

    love die song so baie julle is baie goeie band love julle

  • @lekkerfm
    @lekkerfm Před 9 lety +1

    LEKKER Musiek! Adam julle ouens is tops!

  • @glendagouws70
    @glendagouws70 Před 8 lety +2

    stuning :-)

  • @miamarais4399
    @miamarais4399 Před 9 lety +3

    Love it!!!♡!!! Het omtrent my dag gemaak.

  • @daniellevanrhyn9464
    @daniellevanrhyn9464 Před 4 lety +2

    Hey! Ek is n bietjie laat, maar julle was mos in Omaruru vir die Reiterverein

  • @wilmaaboud7211
    @wilmaaboud7211 Před 7 lety +1

    😍

  • @nicolettelotter1037
    @nicolettelotter1037 Před 6 lety +1

    Bja Awsome😍

  • @NicoStrydom
    @NicoStrydom Před 9 lety +2

    beste lietjie julle is awesome

  • @annalizecoetzee5683
    @annalizecoetzee5683 Před 2 lety

    Ek hou van you misiek.

  • @renitaterblanche5828
    @renitaterblanche5828 Před 4 lety

    Afrikaans music love you

  • @wilmanel
    @wilmanel Před 7 lety +1

    gister by Dozi was my 1ste show van julle, sal definitief weer 'n plan maak, julle is great!!

  • @betsiegroenewald601
    @betsiegroenewald601 Před 7 lety +1

    love julle mwha

  • @ilzevandermerwe1396
    @ilzevandermerwe1396 Před 9 lety +3

    love dit

  • @6Ivana9
    @6Ivana9 Před 9 lety +3

    Het van die liedjie gehou tot en met ek die video gesien het...

  • @sumonegravett3620
    @sumonegravett3620 Před 7 lety +1

    awesome! ek is MAL oor julle ... ek sal graag wil weet of julle funksies sal aanbied?

  • @dice7740
    @dice7740 Před 5 lety

    Mooi Oom sien oom more

  • @simoneknoesen42
    @simoneknoesen42 Před 7 lety +1

    cool

  • @lindimarais5376
    @lindimarais5376 Před 6 lety

    Cool

  • @annelinekilian779
    @annelinekilian779 Před 8 lety +2

    jay

  • @henkbekker2791
    @henkbekker2791 Před 3 lety

    Die girl in die shopping trollie.....sy verskyn 'n paar keer in die video.....Jissie sy is beeldskoon!!!

  • @andretheron643
    @andretheron643 Před 6 lety

    Ok

  • @murrayannandale
    @murrayannandale Před 6 lety

    Nee wat, Afrikaanse girls bly die mooiste

  • @cookiekooky9962
    @cookiekooky9962 Před 8 lety +1

    jammer hou so aan

  • @christooberholzer8340
    @christooberholzer8340 Před 6 lety

    Adam kleur vol

  • @peterfairlamb1521
    @peterfairlamb1521 Před 6 lety +2

    Hande sweet, ek staar na die grond
    Ek is gereed, ge'suit en geskeer
    'n Blom gepluk om vir jou te gee
    wat het ek gedink, net die tyd sal leer
    Hoekom daal ek dan so laag vir iets so afgesaag, "blind dates" is stupid.
    Maar toe jy die deur oopmaak, my gemoed begin te kraak
    bewe my tone tot my lip
    Ek snak na asem soos 'n suurstofdief
    ek sluk my woorde want ek's smoorverlief
    ek val val val vir die hartedief
    iemand help asb asb
    ek's smoorverlief
    woorde gly oor my tong
    maar wat ek uitkry maak geen sin
    so ek struikel voort
    maar ek glo vas dat ons twee saam hoort soos n skoen wat pas
    en soos jy aanhou praat en ek stiller raak begin ek n glimlag kry
    want ek sien alreeds jou naam in ons troukaartjie geraam
    die begin van jou en my
    ek snak na asem soos n suurstofdief
    ek sluk my woorde want ek's smoorverlief
    ek val val val vir die hartedief
    iemand help asb asb ek's smoorverlief
    ek snak na asem soos n suurstofdief
    op eerste oogopslag is ek smoorverlief
    ek val val val vir jou my lief
    iemand help asb asb ek's smoorverlief
    op jou
    vang my tog net as ek val
    ek's smoorverlief
    (ek's smoorverlief)
    op jou
    (op jou)
    vang my asb as ek val
    ek snak na asem soos n suurstofdief
    ek sluk my woorde want ek's smoorverlief
    ek val val val vir die hartedief
    iemand help asb asb ek's smoorverlief
    ek snak na asem soos n suurstofdief
    op eerste oogopslag is ek smoorverlief
    ek val val val vir jou my lief
    iemand help asb asb ek's smoorverlief

  • @elaniejansevanrensburg3458

    Ek hou van brand paper se musiek

  • @miestrag
    @miestrag Před 9 lety +1

    Rock-star copy

  • @adronelwillis7241
    @adronelwillis7241 Před 6 lety

    Ek is smoor verlief sopas en sy naam is JJ😘😘😘😁😁

  • @biancapretorius3961
    @biancapretorius3961 Před 9 lety +1

    Reynhardt:"....kingkoos....." bahahaha

  • @bothasj
    @bothasj Před 9 lety +1

    cool song jammer die video is gedeps by heidi van kurt

  • @christooberholzer8340
    @christooberholzer8340 Před 6 lety

    Sharoney. Prinses offcial. Music. Vidro. ..:-/ i:-? U:-?