Baie mooi liedjie! Ek`t grootgeword in daardie deel van Suid-Afrika, dis baie mooi in die somer maar koud en dor in die winter. Afrikaans bly maar `n mooi taal, al moet ek dit self se!!
Die mooiste diepste song ooit, elke keer n knop in my keeel, en dan is dit net sooo en die trane looop..... Dis sooo moooi... Stunning, ons kort meer sulke diep songs... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️
wat maken jullie toch prachtige muziek, waarom horen we niets van jullie in the netherlands,beautiful. i am a great fan . maak nog maar heel veel van deze muziek, jullie raken mijn hart, thank you so very much!!!!!!!!!!!!
Dat komt omdat de radio stations in Nederland deze muziek niet draaien. Dat is erg jammer, alhoewel er opvallend veel clips geen enkel donker persoon laten zien, en er hier en daar wat nostalgie zichtbaar is richting de apartheid, word veel erg goede muziek NIET getoond aan het Nederlandstalige publiek in Nederland... Terwijl qua muziek en qua clips en zo deze muziek de Nederlandse cultuur beter weergeeft dan dat de Nederlanders dat zelf doen, daar is het vooral Multi culturele kots wat het erg goed doet op You Tube. Het effect voor muziek in het Nederlands is bagger, in het Nederlands domineren een stelletje pooier achtige leeghoofden die zich god wanen omdat ze meer dan 10 miljoen clicks op You Tube hebben. Men kan zeggen wat men wilt - maar "De Afrikaan"' (wat niet hetzelfde is als "Zuid Afrikaan") blijft dicht bij zijn roots dat waar "De Hollander""(wat niet hetzelfde is als "'Nederlander") het liefst de hele dag naar Engestalige muziek luistert. Overigens hebben de Friestalige Nederlanders de muziek in eigen taal wél op de rit. Geen pooier achtige rotzooi daar met vrouwen die hun kont tegen het plafond drukken, maar gewoon goeie muziek....En dat is wat we willen :)
Tis erg mooie muziek maar de reden dat het Nederland niet haalt is dat het voor ons gewoon erg moeilijk te verstaan is.. 70/80% van de Nederlanders heeft engels geleerd mischien 2 tot 3% verstaat Zuid-Afrikaans Nederlands. Zelfde reden dat duitse en friese muziek het ook maar zelden haalt in Nederland daar het gros het gewoon niet beheerst.
@@vhonieverokhanombuya4031 and i am here jamming to mapaputsi - kleva, not understanding a word, but if i am listening to bra putsi, so are my neigbours. music transcends race, Nkosi Sikelel' iAfrika
Hi ek is bruin Afrikaner... Maar trots op die mooi taal:!!!!! Hoe anders kan mens liefde luidkeels saam sing en trane loop soos rivier. Pragtig Jay en Liani.🙏🙏🙏🙏❤❤❤🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
brijant ....nooit gedink ek kan so verlang na SA nie...11 jaar in New Zealand en verlang nog steed na Jeffries baai, Loftus...Ed's diner op TUKS..Al my vriende in Pretoria...en familie in PE. Afrikaans bly my taal....Dankie vir die liedjie
Toe stop my hart Toe stop my hart by jou Ek het vèr geloop vir jou Ek het lief geword vir jou En in my hart Is daar n plek vir jou Ek sal vir jou alles gee Ek sal jou trane weg vee Dit alles vir jou
Lianie may se haar het gaan stop want daai hart van haar is vol liefde nuo ernst Gebhardt het daai liefde vir haar gegee ek sal alteite lief wees vir haar ek haar by staan ook vir 'n leef teit van ernst Gebhardt Saam met lianie may ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek sit met trane in my oë en verluister my aan dìe liedjie en die besonderse praglirieke daarvan, gestuur aan my van my lieflingsuster. Baie dankie vir die geskenk aan ons kultuur, Jay en Lianie. En ook baie geluk met julle herhaalde top prestasie! My beste wense vergesel julle, áltyd! Ryno Meyer, Randfontein, Johannesburg
Want elke tree saam met jou my baby Los ons al die seer agter ons baby Toe stop my hart hart by jou Ek het vèr geloop vir jou Ek het lief geword vir jou En in my hart Is daar n plek vir jou Ek sal vir jou alles gee Ek sal jou trane weg vee Dit alles vir jou Dit alles vir jou
Dankie eddie dat jy die song vir my geskryf het sal jou altyd lief he... en hoop dat jy eendag jou langpad weer trug vind tot by my....... my hart behoort aan jou altyd
Daar was te feel om te sê Te feel wat jy nie wil weet Maar spyt kom altyd te laat Ek so jou nooi kon vergeet En as ek alles kon terug draai baby.. So ek my wou terug waai baby.. Tot hier by my soos dit was Waar ons n lewe kon bou Waar ek jou styf vas kon hou Maar dis nou vlenters en rou Op jou sal ek nooit kan opgee baby.. Dit below eek jou my baby
As "baby" vervang kon wees met Afrikaanse woorde soos "hartlam", "liefling" of so iets sou die puik gewees het - maar soos dit is, kraak die woord "baby" so erg dag dit die hele lied versuur - ongelukkig. Want die is eintlik n fantastiese liedjie.
You'd think I understand a word if you heard me singing along these song.. I love it.
baie dankie
From someone in America..great song!
(And beautiful people).
Thank you so much. Afrikaans our white South Africans language is so much beautiful language too.
I'm from Holland, And I heared this song from my school from my teacher, and i lovee this songg soo muchh! (L) I listen this song everyday,!
Baie mooi liedjie! Ek`t grootgeword in daardie deel van Suid-Afrika, dis baie mooi in die somer maar koud en dor in die winter. Afrikaans bly maar `n mooi taal, al moet ek dit self se!!
waar
Die mooiste diepste song ooit, elke keer n knop in my keeel, en dan is dit net sooo en die trane looop..... Dis sooo moooi... Stunning, ons kort meer sulke diep songs... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️
Ons volk is geseend met die mooiste taal ter wereld. Mooi julle!
wat maken jullie toch prachtige muziek, waarom horen we niets van jullie in the netherlands,beautiful. i am a great fan . maak nog maar heel veel van deze muziek, jullie raken mijn hart, thank you so very much!!!!!!!!!!!!
Dat komt omdat de radio stations in Nederland deze muziek niet draaien. Dat is erg jammer, alhoewel er opvallend veel clips geen enkel donker persoon laten zien, en er hier en daar wat nostalgie zichtbaar is richting de apartheid, word veel erg goede muziek NIET getoond aan het Nederlandstalige publiek in Nederland... Terwijl qua muziek en qua clips en zo deze muziek de Nederlandse cultuur beter weergeeft dan dat de Nederlanders dat zelf doen, daar is het vooral Multi culturele kots wat het erg goed doet op You Tube. Het effect voor muziek in het Nederlands is bagger, in het Nederlands domineren een stelletje pooier achtige leeghoofden die zich god wanen omdat ze meer dan 10 miljoen clicks op You Tube hebben. Men kan zeggen wat men wilt - maar "De Afrikaan"' (wat niet hetzelfde is als "Zuid Afrikaan") blijft dicht bij zijn roots dat waar "De Hollander""(wat niet hetzelfde is als "'Nederlander") het liefst de hele dag naar Engestalige muziek luistert. Overigens hebben de Friestalige Nederlanders de muziek in eigen taal wél op de rit. Geen pooier achtige rotzooi daar met vrouwen die hun kont tegen het plafond drukken, maar gewoon goeie muziek....En dat is wat we willen :)
Tis erg mooie muziek maar de reden dat het Nederland niet haalt is dat het voor ons gewoon erg moeilijk te verstaan is..
70/80% van de Nederlanders heeft engels geleerd mischien 2 tot 3% verstaat Zuid-Afrikaans Nederlands. Zelfde reden dat duitse en friese muziek het ook maar zelden haalt in Nederland daar het gros het gewoon niet beheerst.
Julle moet bietjie Orania toe kom. Baie Afrikaanse musiek hier.
I am an Indian boykie and I love Afrikaans music, the chorus of "my hart..." is stuck in my head forever, you go Lianie you are now on my CD rack ;-)
Ñ
Even me from India too the state of Meghalaya.the chorus was really toch my heart.
Wat een heerlijk Nummer, ik hoop dat die twee ook ooit weer eens in Nederland zijn
Who’s here in 2020??? This is one of the best songs I’ve ever listened to!
Me, I love it, beautiful voices - I'm also listening and watching Jo black, Riana Nel, Dewald Wasserfall, Demi lee moore, Elandre and Bok currently
Nog steeds hier
@@vhonieverokhanombuya4031 and i am here jamming to mapaputsi - kleva, not understanding a word, but if i am listening to bra putsi, so are my neigbours. music transcends race, Nkosi Sikelel' iAfrika
@@fielaseanderkind7119 who is still here is 2024!
Vreeslike mooi liedjie- Suid Afrikaanse musiek op sy beste ❤🎶
I dont speak Afrikaans but this is a beautiful song so well put together
Sweet😉
Ek is trots om te se dat Afrikaans my moedertaal is!!!!!! Dit is een van die beste liedjies ooit.....
Hi ek is bruin Afrikaner...
Maar trots op die mooi taal:!!!!!
Hoe anders kan mens liefde luidkeels saam sing en trane loop soos rivier.
Pragtig Jay en Liani.🙏🙏🙏🙏❤❤❤🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@@lydiajohnson4467 pragtig gestel!
FINALLY A GREAT VIDEO!!! AWESOME SONG!!! Their voices are absolutely perfect together!!
brijant ....nooit gedink ek kan so verlang na SA nie...11 jaar in New Zealand en verlang nog steed na Jeffries baai, Loftus...Ed's diner op TUKS..Al my vriende in Pretoria...en familie in PE.
Afrikaans bly my taal....Dankie vir die liedjie
The horses are just amazing! 😍😍😍
wat een geweldig duo zeker in het nummer in a moment like this... thumbs up!
die liedjie is so verskriklik mooi! Ek sit hier in New Zealand en verlang na almal daar in die Kaap! xx Lizette
Wow !! What a song, Afrikaans number one enjoy.
Een van die beste ballads in Afrikaans Dis so soet
Lianie pragtig meisie jy sing mooi, maak my trots Afrikaans!!!
Blij dat ik ze live gezien heb gezien in nederland...hopelijk komen ze gauw weer...
ek kry nie genoeg van die liedjie nie!
I love this woman..and this sooong
#Memories
Verlang weer huis toe vandag, die beste medisyne dan is om te luister na Suid-Afrikaanse musiek.
Hauntingly beautiful, Lianie, you are one classy lady and we love you!
The REAL South Afrika!!! Awesome clip! :)
It is beautiful song...still enjoying it.....
Fantasties, wonderlik, uitstekend, ongelooflik...... pragtig lief julle albei..... doen nog meer duets
Jaaaaa een van die songs wat altyd in ons memories sal wees !!!! Ons almal het daai een wie se hart gestop het by. RENZO !!!!!
LIANIE MAY & JAY mooi julle maak ons trots Suid Afrikaans!
Ich liebe dieses Lied und viele andere von Lianie auch. Hier wären das echte Nr. 1 Hits, wenn die Leute das alle kennen würden hier.
Toe stop my hart
Toe stop my hart by jou
Ek het vèr geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart
Is daar n plek vir jou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou
Ek sal enige iets gee om saam Jay te kan sing. sy stem is baie mooi!!
Dis maak my sommer baie gelukkig...ek het gedink Afrikaans musiek raak bietjie skaars...so ver van die huis af....ek verlang sommer baie
Waanzinnig mooi liedje.
It’s been so long but I still love this
Ek Love Afrikaans Taal!!!
Afrikaans is n' Baie Lekker Taal meneer!! Ja Meneer!!
Long Live the Afrikaans Language!
First Afrikaans then English!
Lianie may se haar het gaan stop want daai hart van haar is vol liefde nuo ernst Gebhardt het daai liefde vir haar gegee ek sal alteite lief wees vir haar ek haar by staan ook vir 'n leef teit van ernst Gebhardt Saam met lianie may ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Whos very black and just love jay and lannie may?!
I dont understand the langueg but i do like the song
adorro da muzika
💓💞It still goes!!!!!!!!!!!
love love love this song..
Très beaux accords, belles voix, bravo.
Pragtig! Awesome song! Julle 2 mag maar.
Ek sit met trane in my oë en verluister my aan dìe liedjie en die besonderse praglirieke daarvan, gestuur aan my van my lieflingsuster. Baie dankie vir die geskenk aan ons kultuur, Jay en Lianie. En ook baie geluk met julle herhaalde top prestasie! My beste wense vergesel julle, áltyd!
Ryno Meyer,
Randfontein, Johannesburg
Ek sal nooit Afrikaans verloor nie al bly ek al 8j in New Zealand.Was nou by Afrikaans is Groot 2013. fantasties.
Alltime favourites
wtf , waarom gaan en, zijn Suid Afrikaanse liedjes zoveel dieper en eerlijker dan die prut hier in Vlaanderen ek nie begrijp nie
want ons is diep en eerlik.
Ons is Godvresende mense....
Das ist so ein wunderschönes Lied...ich will mehr davon !!!! I love this Song and the Horses
The horses are the best part 😉
I love this song....
Hierdie is regtig 'n mooi liedjie met 'n asemrowende musiekvideo!
Want elke tree saam met jou my baby
Los ons al die seer agter ons baby
Toe stop my hart hart by jou
Ek het vèr geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart
Is daar n plek vir jou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane weg vee
Dit alles vir jou
Dit alles vir jou
Dis beautiful! En ek sê vir my man ook Baby - niks daarmee verkeerd nie!
😭😭 take me back to high school.
Baie mooi Lianie en Jay!
Pragtige lied en absoluut love die perde, hulle is so stunning!!
i love this song even though i dont understand but im enjoying so much
Dis excelent .. dis defintief een van my favorite liedere
Love die song..asemrowend❤👍👊
Afrikanen kunnen tenminste wel pakkende muziek maken :) Geniaal en erg mooi nummer!
Groetjes uit nederland :)
Lekker om dit te lees! Kan ook alles mooi verstaaan wat jy tuk :)
Prachtig nummer! Ben het helemaal met je eens
Perfek! Beste liedjie ooit!
Nog steeds 'n treffer!!! Great!
Liane en Jay kan maar die chemiese reaksie met song is priceless
SO trots om n BOER te wees!!!!!!!Afrikaans is TOPS! WERELDWYD!
OMW..................first time i have heard this song................absolutely love it
nog steeds een van my beste liedjies !!!!!,
aagh niee lekker musiek, ndi funa nga maanda afrikaaner musiek ndi ya vhudi hold on sesie
Drie jaar in New Zealand en die verlange is nog nie minder nie!
I like this songs
Dit bly een van die mooiste songs van die tweetjies . Dit is regtig weer en weer luister musiek
Heerlijke muziek ,breng maar uit in Nederland .
Dankie eddie dat jy die song vir my geskryf het sal jou altyd lief he... en hoop dat jy eendag jou langpad weer trug vind tot by my....... my hart behoort aan jou altyd
Fantastie, wonderlik, uitstekend, ongelooflik...... pragtig lief julle albei.....
Dis gedeelte aan die einde waar sy sê "toe stop my hart" en dan die stilte ❤️❤️❤️
Wonderful song and beautiful video-clip
wonderful songs
i wish i was xlent in afrikaans
As ek na hierdie liedjie luister my hart voel net amazing
I don't understand this, but I really like this song. Beautiful music video too.
Mooi liedje .. Voor een speciaal persoon in mijn leven
die beste my vrou is mal oor die song
I don't understand Afrikaans but this song is nice
Julle song is baie lekker om te luister dankie
Oi baie mooi! Love dit.
Daar was te feel om te sê
Te feel wat jy nie wil weet
Maar spyt kom altyd te laat
Ek so jou nooi kon vergeet
En as ek alles kon terug draai baby..
So ek my wou terug waai baby..
Tot hier by my soos dit was
Waar ons n lewe kon bou
Waar ek jou styf vas kon hou
Maar dis nou vlenters en rou
Op jou sal ek nooit kan opgee baby..
Dit below eek jou my baby
Mooi maar waarom skryf jy Veel met 'n F?
Ag wat maak dit saak hy het probeer😢@@gevoel8293
love die song !!!!
Una cancion muy romantica... hermosa letra...
Dit is n baie mooi liedtjie
2:54 ik brak mijn neus zo.. maar ik werd niet opgeraapt door lianie may..
prachtige muziek!
Zeker een heel mooi nummer.
Woooow dis Sooo mooi
Love dit!!
AWESOME song !!!
always a best. song for anyone I LOVE YUS
OMG... Dit is Afrikaner country music!
Luister nogsteeds in 2022, baie mooi!! Julle 2 moet weer so ietsie doen :)
9 August 2019, en ek luister nogsteets die liedjie
Ek ook... ek het die liedjie elke keer geluister en gesing vandat ek 10 was, eks nou 14 ...
sjoe dis n mooi liedjie...eks mal daaroor!
Bealtiful songs!