Sean Else
Sean Else
  • 17
  • 14 787 305
Sean Else - Writer / Director Showreel
Sean Else is a writer, director and producer. Together with his partners, they own Collective Dream Films based in London, Cape Town and Mauritius.
zhlédnutí: 2 541

Video

Vaughan Gardiner - 'N MAN SE GEBED (vanaf die CD - HOE WYS 'N MAN SY HART)
zhlédnutí 74KPřed 11 lety
Vaughan se tweede video van die album. Hierdie lied, saam met die eertse video, HOE WYS 'N MAN SY HART, praat oor die belofte wat 'n man aan sy vrou, sy kinders en God maak wanneer hy die huwelik betree.
Vaughan Gardiner - Hoe wys 'n man sy hart
zhlédnutí 598KPřed 11 lety
Vaughan Gardiner se eerste musiekvideo van sy nuwe album, Hoe wys 'n man sy hart. Musiek en lirieke: Vaughan Gardiner en Sean Else Regisseur: Sean Else Vervaardigers: Collective Dream Studios Platemaatskappy: Mozi Records
'MY KREET' - BOK VAN BLERK ('OFFICIAL VIDEO" - VAN DIE C.D - "MY KREET)
zhlédnutí 283KPřed 13 lety
Die video vir die eertse treffer en titelsnit van sy album - "MY KREET". Director Storyboard; Sean Else; D.O.P; Brendon Keyser, Editor; Sean Else. MOZI FILMS - Nov. 2010.
'SNEEUMAN' - Lianie May (van die CD KERSFEES MET LIANIE)
zhlédnutí 180KPřed 14 lety
Ons het ongelooflik baie pret gehad met die maak van die video!
'PA EN SEUN' - Bok van Blerk & Steve Hofmeyr (van die CD AFRIKANERHART)
zhlédnutí 769KPřed 14 lety
Ons het hierdie video oorspronklik ontrek want daar was oomblike wat net te sensitief was. Ek het 'n klein edit gedoen, maar nog steeds die boodskap behou. Ons moet ons kinders met alles wat ons het liefhe en wardeer.
'VERGEET MY NIE' - Lianie May (van die CD VERGEET MY NIE)
zhlédnutí 665KPřed 14 lety
Die heel eerste video wat ek vir Lianie May geskiet het. Sy is 'n briljante aktrise!
'GESKENK UIT BETHLEHEM' - LIANIE MAY (van die CD KERSFEES MET LIANIE)
zhlédnutí 319KPřed 14 lety
'n Lied en video oor die eintlike geskenk van kersfees.
'PRETORIA' - LIANIE MAY (van die CD VERGEET MY NIE)
zhlédnutí 59KPřed 14 lety
'n Lied oor die pyn wat die verandering van name veroorsaak.
TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')
zhlédnutí 2,9MPřed 14 lety
Lianie May en Jay se ongelooflike duet!
SKOOLJARE - LIANIE MAY (VAN DIE CD 'BOEREMEISIE")
zhlédnutí 752KPřed 14 lety
'n Lied en video wat ons geskep het oor daai alombekende gevoel van verwerping waardeur meeste van ons op skool (of ander plekke) moes gaan. Gellukig maak die pad ons altyd sterker! Die lelike eendjie word die pragtige swaan...
RIETFONTEIN SE LEIDAM - GERALD CLARK (van CD - SWEEPSLAG)
zhlédnutí 19KPřed 14 lety
Die ongelooflike Gerald Clark! Hierdie video het ek in 2008 geskiet - was heerlik om aan die romantic horror tema's te raak.
LIANIE MAY - HONEY, HONEY.mov
zhlédnutí 100KPřed 14 lety
Lianie May se nuwe CD - BOEREMEISIE - Is pas vrygestel! Die lied herriner mans om die vrouens in hulle lewens te wardeer. Ons het baie pret gehad met die maak van die video! Sean Else
DIE KAPLYN - BOK VAN BLERK (VAN CD - "AFRIKANERHART" -BLOG www.diekaplyn.co.za))
zhlédnutí 3,7MPřed 14 lety
From 1966 to 1989 The South African Defense Force (SADF) fought a war on the border between Angola and South West Africa (today known as Namibia). This 23 year conflict is today referred to as the Forgotten War. The 'Kaplyn' (cutline) was a thin strip of land cleared of any growth. This was the border. During this period every single white South African son was forced, through the Conscript Sys...
TYD OM TE TREK? - BOK VAN BLERK (VAN CD 'AFRIKANERHART)
zhlédnutí 2,6MPřed 15 lety
TYD OM TE TREK? - BOK VAN BLERK (VAN CD 'AFRIKANERHART)
GOOI JOU ARMS OM MY - VAUGHAN GARDINER
zhlédnutí 995KPřed 15 lety
GOOI JOU ARMS OM MY - VAUGHAN GARDINER