Vaughan Gardiner - 'N MAN SE GEBED (vanaf die CD - HOE WYS 'N MAN SY HART)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 12. 2012
  • Vaughan se tweede video van die album. Hierdie lied, saam met die eertse video, HOE WYS 'N MAN SY HART, praat oor die belofte wat 'n man aan sy vrou, sy kinders en God maak wanneer hy die huwelik betree.
  • Hudba

Komentáře • 15

  • @Afrikitty
    @Afrikitty Před 11 lety +2

    As elke man so voor God sou staan, sou die wêreld vandag 'n heel ander plekkie gewees het.
    Pragtige lied. Baie Dankie.

  • @MaxAurelius
    @MaxAurelius Před 11 lety +1

    Ongelloflik mooi.......soos verwag. Vaughan jy skryf die mooiste musiek en sing dit mooier. Baie hartroerend en inspirerend. Jy is 'n geskenk van God af. Dankie vir die wonderlike musiek.

  • @Mysikind80
    @Mysikind80 Před 11 lety +1

    If only all men felt this way, a wonderful song

  • @ronellcloete9595
    @ronellcloete9595 Před 10 lety +1

    Wens elke man se hart kon so smag daarna om so te wees voor God - Dis 'n ongelooflike diep song. Baie mooi

  • @mariusvandyk2005
    @mariusvandyk2005 Před 7 lety

    gebed vir elke man in ons land!!!

  • @janika1208
    @janika1208 Před 11 lety +1

    Wonderlik Vaughan

  • @WimpieBooyse
    @WimpieBooyse Před 9 lety +1

    Awesome liedjie!!! Dit verwoord waarna ek strewe!!!

  • @TheoOosthuizen
    @TheoOosthuizen Před 11 lety +1

    die woorde uit my hart gesing

  • @normandenston7178
    @normandenston7178 Před 9 lety +1

    WONDERLIK al wat ek kan se

  • @janika1208
    @janika1208 Před 9 lety +1

    Dis soooo n awesome song

  • @cornelcraven2852
    @cornelcraven2852 Před 11 lety +1

    Ongelooflikke song. Trane oor my wange.

  • @lucindrehusselmann3754

    Mag Liewe Jesus jou altyd bewaar en gebruik vir Sy werk Amen shalom

  • @Nicky3306
    @Nicky3306 Před 11 lety +1

    Baie dankie!

  • @denescavaneck6561
    @denescavaneck6561 Před 10 lety +1

    #Awwww #Wow #This Is #One #Amazing #Song #LoveIt ♥

  • @kaylee-annduplooy5706
    @kaylee-annduplooy5706 Před 7 lety

    wel done