Vaughan Gardiner - Hoe wys 'n man sy hart

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 09. 2012
  • Vaughan Gardiner se eerste musiekvideo van sy nuwe album, Hoe wys 'n man sy hart.
    Musiek en lirieke: Vaughan Gardiner en Sean Else
    Regisseur: Sean Else
    Vervaardigers: Collective Dream Studios
    Platemaatskappy: Mozi Records
  • Hudba

Komentáře • 36

  • @user-zo6wc4bp5w
    @user-zo6wc4bp5w Před 7 měsíci +1

    Oh my word!!!love is blind guys sometimes the best relationships happen by accident

  • @jacquelinedupreez1607
    @jacquelinedupreez1607 Před 9 lety +8

    Dit lyk soos ons Miss World wat daarin speel. whow djs een van die mooiste liedjies ooit.

  • @elaniwalk
    @elaniwalk Před 10 lety +7

    Nie nodig om so negatief te wees nie... Bitter mooi woorde, met baie diep betekenis. Die skrywer het dit uit sy hart gaan haal

  • @newtonjoejoe
    @newtonjoejoe Před 3 měsíci

    Jy maak my so hartseer maar ook so gelukkig

  • @Afrikitty
    @Afrikitty Před 12 lety +3

    Pragtige teer liedjie. Dit trek aan die hartsnare. Baie Dankie.

  • @elsebeerasmus6375
    @elsebeerasmus6375 Před 8 lety +5

    Dis een ongelooflike mooi song ons gaan hom op my en my man se trou dag speel dis rerig baie mooi Vaughan

  • @alichiaoosthuizen6590
    @alichiaoosthuizen6590 Před 10 lety +3

    Dis baie waar Cornel nie baie mense dink nie en vergeet wat die regte betekenis is agter die word huwelik en ook wat daai eindelik beteken... Maar an die beter kant kan niemand stry nie dis 'n amazing mooi liedtjie en vir die wat trou vir die regte redes en ook die word huwelik regtig verstaan... Die song vir julle mag julle 'n pragtige lewe saam he!

  • @polopolo473
    @polopolo473 Před 8 lety +4

    ongelooflik mooi! Wens daar was meer mans wat so voel in hulle harte, elke vrou sal dan op hulle hande gedra word

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    So pragtig, liefde v n man vir sy vrou, so spesiaal, mooi...

  • @marilettepotgieter515
    @marilettepotgieter515 Před 5 lety +1

    My man het op ons troue gespeel vir my sal dit nooit vergeet nie

  • @Razer2007Modder
    @Razer2007Modder Před 11 lety +8

    Wow - dis pragtig - gee hoop vir Afrikaanse musiek.

  • @ericavanjaarsveld8600
    @ericavanjaarsveld8600 Před 9 lety +4

    Ek gee nie wat wie sê nie !! Ek weet dit gaan op my Troue speel! Al is dit nie die Eerste Troue nie! Dit bly Mooi en hoekom nie!!!! Mens kan nie Negatief deur die Lewe gaan nie!!!! Nee O ek sê Dankie Heer!! Dankie vir 'n 2de Kans en die Pragtige lied en Dankie Vaughn Awesome!!!!!!!

  • @Romeo007sm
    @Romeo007sm Před 9 lety +6

    I accidentally browsed to this song - and wow! i'm impressed. although i had to translate half the song to English i admit that i was simply taken! Dankie vir die post

  • @nitatjie1
    @nitatjie1 Před 11 lety +2

    WOW!!!Mooi.

  • @ulieneduplessis5426
    @ulieneduplessis5426 Před 6 lety +3

    Love die liedjie

  • @elizedekok7870
    @elizedekok7870 Před rokem +1

  • @leeanne333
    @leeanne333 Před 10 měsíci

    Ek kan Vaughn nog onthou to hy saam my en Shylo Valley in Cartonvile op getree het, baie jare trug toe hy nog baie jonk was. Knap gedaan Vaughn, hoop om jou weer te sien en saam jou weer op te tree.

  • @cornelcraven2852
    @cornelcraven2852 Před 11 lety +2

    Net jammer die meeste mense wat daai dag daar staan dink nie aan die belangrikeid van die 'belofte' nie. Amazing song Vaughan. Net jammer dis ook maar weer 'n fairytale.

    • @gerritmarais2934
      @gerritmarais2934 Před 2 lety

      Jy is baie geëerd om meeste mans al te kon ontmoet en hulle kon asseseer oor hulle sondes. Êrens het jy seergekry

  • @BelindaBurger
    @BelindaBurger Před 11 lety +4

    Sjoe sjoe sjoe! Waar was die liedjie 28 Feb 2009!
    Ongeloooooflik mooi!

  • @l-annfvrsa
    @l-annfvrsa Před 9 lety +4

    Beautiful lyrics.

  • @angeliquebrown844
    @angeliquebrown844 Před 11 lety +2

    baie mooi song

  • @martienette
    @martienette Před 12 lety +1

    Stunning!

  • @willemvanderwalt2739
    @willemvanderwalt2739 Před 11 lety +1

    wow!!!. .... pragtige lied

  • @JohanCVenter
    @JohanCVenter Před 12 lety +1

    Ek love weer die special effects! awesome gedoen! well done Vaughan!

  • @wendyhoward596
    @wendyhoward596 Před 12 lety +2

    Ongelooflik mooi!

  • @ientertainmentZA
    @ientertainmentZA Před 8 lety +6

    With that voice, Cant he bring out some english songs!

  • @MevEssie
    @MevEssie Před 11 lety +2

    hoendervleis mooi

  • @AntonGericke
    @AntonGericke Před 10 lety +2

    Baie Mooi Woorde!!

  • @louisbothma3165
    @louisbothma3165 Před 9 lety +2

    Baie dankie !

  • @rowenapetro7854
    @rowenapetro7854 Před 6 lety +2

    Rolene Strauss???

  • @thea-mariebotha1523
    @thea-mariebotha1523 Před 6 lety +2

    Afrikaans music to download