SKOOLJARE - LIANIE MAY (VAN DIE CD 'BOEREMEISIE")

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 01. 2010
  • 'n Lied en video wat ons geskep het oor daai alombekende gevoel van verwerping waardeur meeste van ons op skool (of ander plekke) moes gaan. Gellukig maak die pad ons altyd sterker! Die lelike eendjie word die pragtige swaan...

Komentáře • 94

  • @willianmeuleman
    @willianmeuleman Před 13 lety +8

    Asseblief Lianie.
    Kom Holland toe. Ek sal naar jou concert toe kom.
    Een Nederlandse fan.
    Ek es baie lief vir julle land.

  • @nienkehayward505
    @nienkehayward505 Před 5 lety +3

    Dis so mooi..Toe ek die video sien..huil ek my hart uit..Dis so hartseer...Ek weet hoe dit is om nie raak gesien te word nie..En dan is jy verlief..hy of sy sien jou nie raak nie...en dan as niemand jou onthou nie..vind jy uit dat dit te laat is im daai persoon se hart te steel..😭😭😭😭😭😭

  • @janvanzyl4272
    @janvanzyl4272 Před 8 lety +8

    Lianie jy is pragtighou afrikaans bo, dankie jy

  • @pkandido
    @pkandido Před 10 lety +3

    Mooi Afrikaner meisies, wat ons nie kon he nie.

  • @georgeestepp4398
    @georgeestepp4398 Před 9 lety +7

    BRAVO. UI LOVE THE SONG AND VIDEO. IT TOUCHES A place in my heart. Wish I could find Lianies CDs in USA. Wish she would make A tour here

  • @jessiejessie4820
    @jessiejessie4820 Před 6 lety +5

    ek wens my loopbaan ht so begins soos joune God bless you with all happiness

  • @justinmay2295
    @justinmay2295 Před rokem

    Baie mooi! This song still lives on in 2023

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    Lianie may het vir lief geraak op my ek sal haar maar 'n kants gee ek is ook nog lief vir haar baie van ernst Gebhardt Saam met lianie may❤❤❤❤❤❤❤

  • @Caitydubbelyew
    @Caitydubbelyew Před 9 lety +7

    Dis een van my gunsteling Afrikaans liedjies. Dit lyk amper asof dit by my skool verfilm was maar ek's nie seker nie. Soveel van die ou skole lyk dieselfde.

  • @altaistvaniaviljoen8304
    @altaistvaniaviljoen8304 Před 7 lety +5

    pleister vir my hart PLEISTE MADELEIN

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    Lianie may Ek sal vir juo liefde gegee van my af van Ernst Gebhardt af ❤❤❤❤❤❤❤

  • @aciddox6021
    @aciddox6021 Před 9 lety +23

    this is filmed in my school, and the grey hared mom is my english teacher Juffrou coby :D

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    Lianie may is my eenste liefde vir my ek wil graag haar man wees in haar lewe ek sal mooi na haar kyk Van Ernst Gebhardt Saam met lianie may ❤❤❤❤❤❤❤

  • @pamelagerber70
    @pamelagerber70 Před 7 lety +3

    Dis baie mooi lianie may dis te pragtig hoe jou rok is

  • @prestonero1
    @prestonero1 Před 14 lety +2

    This song is one of the best I;ve heard in Afrikaans along with 'hart stop by jou'.Its beautiful.Well done.and come to New Zealand I want to take my wife to that show

  • @annelizevanniekerk1961
    @annelizevanniekerk1961 Před 4 lety +2

    Love dit is my gunsteling liedjie en gunsteling sangeres

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    Ek is nog baie lief vir juo Lianie Oosthuize Ek mis juo baie en vir Lang Na juo Ek weet jy mis my ook baie Lianie Oosthuize Se drome het nog groter geword Saam myne ook van ernst Gebhardt Saam met Lianie Oosthuize 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    Dit is vir by tussen ons twee vir goed vir ewig en vir alteite ek het klaar iemand Ander in my lewe gekry 💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔

  • @MartinIDavies
    @MartinIDavies Před 14 lety +6

    Sean another great vid... but tell us when will Lianie get the guy... enquiring minds want to know

  • @antoenethahattingh2633
    @antoenethahattingh2633 Před 4 lety +1

    Dankie Tannie die song sal altyd vir my wees al is Ek nog besig met graad 7 sal Ek altyd Aan die song dink...😜❤️🌺😇😃😝🎼🎼🎤🎤🎤