Video není dostupné.
Omlouváme se.
Leah - Volmaan
Vložit
- čas přidán 3. 04. 2016
- Liedjie geskryf deur - Johan Vorster en Christoph Kotze
(C) Johan Vorster Songs, Coleske Artists
Director / DOP - Gerhard Van Rooyen, Spheratical Productions
Lynvervaardiger - Jenny Griesel
Produksiebestuurder - Jan-Louis Ludick
Leah se rok - Carike Nel Designs
Leah se hare en grimering - Melissa Minne
Prins (akteur) - River Makings
Om Leah te bespreek vir 'n optrede kontak vir CO Productions op 012 - 751 3601 of info@coproductions.co.za
Heel eerste in die ry gestaan to looks uitgedeel is. Mooi liedjie Leah.
Super geweldig! Zeer goed gedaan! Topklasse! Doe zo voort!
Never clicked into an Afrikaans pop song before. First time for everything!
Leah jou misiek is die beste
Dis die mooiste beste liedjie ooit Leah. Ek is mal oor die liedjie❤. My gunsteling song ever!
5 uit 5 daar vir jou.....
Mal oor haar rok dis vreeslik mooi soos die song!
jou musiek is awesome naomi laubscher ❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek so lief vir die liedjie
Awesome 👌 pragtig.!!!♥️🌹💙👑🏆🥇
Dis n baie mooi song
LOVE die liedjie. Dis soooo mooi! Mal oor jou musiek Leah! hou so aan, jy is pragtig! xxx
Leah jy is perfect jou video's is stanning beste songs ooit
Johan Vorster is een van die beste liedjie skrywers. Die video is so mooi...Leah, jys perfek....Bella
Leah die is Die mooiste verskriklikste mooi liedjie ooit
baie mooi song, die taal is hulle soos ons Nederlands, biettje snaaks om te luister maar so awesome! Much love from a 'neighbour' from Holland :)
die heeeeeedl beste afrikaanse song... en almal weet dit... ek looooove hierdie song...leah jy is n perfekte songer ... jy hou SA se naam hoog met jou lietjies en jou sing stem
Ik kan het een beetje verstaan ook al ben ik Nederlands. Mooi lied
Amazing liedjie! Ek kry skoon hoendervleis
Leah dis n lekker song ek hou daarvan baie lekker skat lekker rerag
I am loooooving this song if I don't listen this song I will die (DIE BESTE SONG OOIT 😍😍😍😍😍💜😍🤩🤩🤩🤩😘😘😘😘😘😘😱😱😱😱😱
can't speak Afrikaans 😂, but Leah's music is one of my favourites ❤
Same lol
I was busy surfing the net with this song playing in the background and then CZcams started playing the Wonderwerk album. Wow, Leah had my curiosity but now she has my attention. Serious talent here...the real deal.
dis die mooiste song in die wereld God het jou geseen met 'n stem en talent
Jy is my 1ste beste sangeres want jou musiek is baie mooi
My favourite Afrikaanse liedjie vir 2017 sover. Love dit!!!
Ek Sal vir juo liefde gee van my Kant af as my wil he in juo lewe van ernst Gebhardt Saam met Leah💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓
wooow perfecft alles jou oe is ook so mooi blou
Oh those eyes and that voice. Perfection.
Wow Leah, dis nog die mooiste liedjie wat ek al gehoor het... Beautiful
Laeh jy gee my meer hoop as wat ek gehat het You rock
Dankie Tannie dit LAAT my beter voel NA n Lang dag.....😜😜😊😇😇😇
Dis n mooi liedjie.🤩👏👍
Sy is seker die mooiste stukkie mens binne en buite
Leah jou liedjie is regtig baie mooi....hou aan met jou liedjies.... Jy maak altyd my dag
ask Minette motivation hallo
Flippen mooi song love you leah........
love die song! Jy is awesome Leah
One of my favorites😍❤️
Dit is n baie mooi liedjie....wow !!
Ja eks nie meer verlore en het die keer regte liefdegevind, saam wie ek onder die sterre wil le vir altyd. Lief jou my Liefmooiding. Matia
Danki vir die liekie sing gereeld
ABSOLUUT FANTASMAGORIES,STUNNING
Mooiste stem
Die song is tops , ek kanie wag vir jou volgende album nie ♥.
Klinkt prachtig...het zal in het Nederlands ook mooi klinken! Heel mooi groeten uit Zaandam Nederland 🇳🇱
Pragtige Lidjie gesing deer n prinses, dankie vir die mooi musiek en lirieke Leah. ;)
Leah se musiek is awe!!!!
We love you Leah.
We are the people from eduplus ❤
Jy het die beste musiek ooit!Jy is awesome en jy is my beste sanger!💖💕😝
Leah is mooiste princess.en sy stem van duisend engele
Awesome liedjie luister die liedjie seker 5 tot 6 keet n dag .......😍
Baie mooi Leah
pragtig, so mooi stem ai jai jaaaai!
baie mooi song love al haar songs
jys awe dankie dat jy by gene louw gesing het my gr. 7 jaar was so lekker!!!!! baie dankie
Hallo Leah ek is mal oor jou ek hou rerig baie van jou liedjies happy new jear😊
Ek is mal oor hierdie liedjie Leah. Ek ❤ dit
Hierdie is n baie mooi song leah!!100% vir jou
One of my favourites!
🎧🎼🎤🎸🎻🐺❤BEAUTIFUL song... en Lirieke en . . .🖤🎹🤔😯😮🙈
wauw zo gaaf dankuw wel zo veel , mooi lietje
leha is fantastic
jy rock...leah mooi
Dankie leah om by ons skool te kom kuier het die show geniet ek het steeds my hemp wat jy geteken het! dankie xxx
Mal oor die video Leah! Stunning! Jy rock!
My Gunsteling liedjie van Leah 💖
Rerig dit is ook my ginstiling lietjie van Lea
@@robertbritz7157 Ja 💕
My ne ook
Jy het n passievolle stem, pragtig, hou so aan.....
I love this song I need someone to hear this song
I love this song I need someone to hear this song❤❤❤❤❤
Pragtig Gesing....mooi stem Leah
luister die liedjie oor en oor kani glo jy sing so mooi nie Leah dis michyla
Vief jou. Likes 💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕
dis rrg amazing!!! beautiful Leah
WOW... LEAH! ❤👌
Ek hou van you liekis😇😇😇😇🌸🌸🌸🌸🌸🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌈🌈🌈🌈🌈🌈🌈
proud South African
Leah!* Dis AWESOME!* Ek love dit sooo baie en bevoorreg om jou raad te vra en jou te kan ondersteun!*
Love you!*
enc
+Wynie De Kock gsdv
My en my verloofde se gunsteling liedjie ... Bring soveel memories terug toe ons begin uitgaan het
🌸🌸🌸🌸💐💐
ek het dit 2 keer dit gekyk
die heeeeel beste afrikaanse song
Ze zou echt in Nederland en België liedjes moeten uitbrengen. Ze zou hier een ster zijn.
Only one problem.The majority in the netherlands wouldn't understand her afrikaans.
Stunning❤ liedjie.....ek Wil saam met M.T. onder die sterre le❤
Mooi song love die song
Bellaq Hattingh hi
Ag hoe wens ek ek kon my eie liedjies sing. Baie mooi Leah!
LOVE die song
Baie mooi song
Uit die boonste rakke!!Jy kan😀👍
Sjoe , jy is awsome !
Dit is soo mooi
Stunning Stunning Stunning!!!
Love you leah ek is aneska van moorreesburg jy was by ons konsert by as jy sing by graad 4❤
Love it👍
Ek love die song net soo baie
Woe dit is n mooi song❤❤❤❤❤❤. Rok hom
Pragtig en in Afrikaans. ❤
so mooi, pragtig
Baie mooi lietjie
mooi hare baie baie mooi
#EK LOVE DIE LIEDJIE LEAH!!!!! DIS SO AWESOME NET SOOS JY!!!! SE MY WANEER JY VERTOONINGS HOU SODAT EK MY MA OF PA SE ARM KAN DRAAI♡♡♡
Baie mooi ek loooooove die song❤🎉❤❤
twede keer wat ek kyk so awesme love it love it love it
Leah ek love jou musiek
Ek hou van Jou sing❤❤❤❤
Nice song.. I love this song
baie mooi song en baie mooi video
Lieflike liedjie, lieflike stem, Leah, jy mag maar!
Leah thanks for being at the singing hanomie