Riana Nel - Dans (Amptelike musiekvideo)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 08. 2011
  • Riana se treffer - Dans
  • Hudba

Komentáře • 138

  • @alapr
    @alapr Před 11 měsíci +8

    Hablo español pero esta cancion me toco el corazon ❤ y mi corazón es AFRIKAANS

  • @hendriksteyn4606
    @hendriksteyn4606 Před rokem +5

    Dis so hartseer song wens ek kon n pad stap saam my meisiekind sy is ongelukkig 10 jr terug van ons geneem vandag sou sy so beautifull girl gewees het en pappa kan nie saam haar wees nie. Ek is aebreek

    • @balmyourbrand1712
      @balmyourbrand1712 Před 4 měsíci

      Hendrik, niemand sal jou hartseer kan verstaan nie. Mag jy troos vind vir jou seer hart! Liefde sterf nooit.

  • @brunovanhove8066
    @brunovanhove8066 Před 4 lety +10

    Mooie stem, mooie tekst,t'mooiste van de wereld komt uit zuid Afrika!

  • @ConradPet
    @ConradPet Před 11 lety +19

    Beautiful liedjie,,,veral as mens in Amerika bly is dit so lekker om goeie afrikaanse talent te sien !

  • @aphiwemagaya3279
    @aphiwemagaya3279 Před 5 lety +55

    My 1st time falling in love with Afrikaans music,I love you guys,your home language is beautiful ❤❤❤❤

    • @sonjafast3005
      @sonjafast3005 Před 4 lety +6

      We appreciate your kindness, it is not about colour or culture, it is about what is in your heart and mind..

    • @annevandermerwe9838
      @annevandermerwe9838 Před 3 lety +2

      You are awesome. Thanks fir your comment.

    • @aphiwemagaya3279
      @aphiwemagaya3279 Před 3 lety +4

      @@sonjafast3005 Being human in general isn't about color at all but unfortunately we live in a world whereby it's a big thing while it's part of being human and I honestly don't follow up on things that don't add value in my life,I prefer being me and learning more about other people and their language. Fortunately music is something I really love and I have discovered that I'm a very dynamic individual who just loves beautiful things and music is one of them!

  • @Amaron551
    @Amaron551 Před 11 lety +15

    Zo ver weg, zo dichtbij, zo mooi. (het andere werelddeel)
    So ver weg, so naby, so mooi. (Die ander werelddeel)
    zo herkenbaar.

  • @TheodorahManjo
    @TheodorahManjo Před 8 lety +37

    Nobody understands how much I love this song!!

  • @conradmaree7180
    @conradmaree7180 Před 2 lety +3

    Riana. Jou songs bly ontsettend groot in my hart. Dankie vir jou en wie jy is en omdat jy jou talent gebruik. Voordat ek jou te groot laat voel wat ek glo kom jou in elk geval toe. Wil ek net vir jou sê jy is n engel van n mens.
    Trane in my oë is sommer net daar wanneer jy sing.
    Jou dieptheid skyn binne jou pragtige mens.
    Con

  • @sergiobeukes8346
    @sergiobeukes8346 Před 5 lety +10

    I'm Oshiwambo tribe from Namibia....Riana Nel, U are the best! I just can't grt enough! U are our pride!

    • @MoiraDelie
      @MoiraDelie Před 3 lety

      I so agree with you..... she's a gem!!!!❤

  • @jahniyahh46
    @jahniyahh46 Před 5 lety +18

    Hierdie lied laat my hartsnare bewe. Een dag as ek trou sing ek dit self vir my man.

    • @francoisdelarey1
      @francoisdelarey1 Před rokem +1

      Lol goeie idee....al getrou? Lol

    • @jahniyahh46
      @jahniyahh46 Před rokem

      @@francoisdelarey1 ongelukkig nie lol

    • @francoisdelarey1
      @francoisdelarey1 Před rokem

      @@jahniyahh46 lmao....oh ok...miskien eendag gou....maar dalk is dit beter om Single te bly....😁

  • @veronicajansevanrensburg7312

    LOVE... Jy is waarlik geseen met 'n stem uit die hemel...

  • @sarikayssel5527
    @sarikayssel5527 Před 11 lety +10

    Die mooiste love song wat ek nog gehoor het! Huil elke keer as ek dit hoor...

  • @generalcaeser9176
    @generalcaeser9176 Před 7 lety +21

    I only speak English, but I understand every word of this. So beautiful!

  • @santanareid5026
    @santanareid5026 Před 5 lety +10

    Ek weet dis n ou liedjie , maar ek kon nie help nie. My ouma het eendag hierdie liedjie gespeel en vir die eerste minuut het ek van dit gehou . Die woorde het my hart laat klop , Trane het geval . Ek was verstom , want hiedie liedjie het my hart gewen en ek huil elke keer as ek na dit luister

  • @ellistonmclean939
    @ellistonmclean939 Před rokem +4

    I only speak English, but I understood every word of this song before finding out that she was not singing in English. Mighty God! I really love Riana Nel's voice. Such a talented singer

    • @aurinkobay7118
      @aurinkobay7118 Před rokem

      does this remind you of rockish version of american country music? It's def better than country music (it bores me to death) this I love!

  • @ECGKoning
    @ECGKoning Před 10 lety +62

    Lieve Riana,
    Als Nederlander kan ik jouw woorden bijna letterlijk verstaan.
    Maar jouw mooie stem en de sterke melodie vertellen eigenlijk het echte verhaal
    Een mooi verhaal van een verliefde vrouw.
    Awesome!

    • @erwin8335
      @erwin8335 Před 7 lety

      Edwin Koning mooi om van n nederlander te hoor! Groete!

    • @TheSommersonnenwende
      @TheSommersonnenwende Před 4 lety

      How is that possible! I, as a German, can understand her 100% ?

  • @wjtruax
    @wjtruax Před 10 lety +14

    Ek het Afrikaans geleer slegs om hierdie lied te verstaan. Dat is nie heeltemal waar nie, maar amper. Ek ken baie Country love songs in engles, en Riana Nel is so goed, of beter as, Nashville se beste van die letzte 10-15 jare - Martina McBride, Shania Twain, Faith Hill, Sara Evans, Jennifer Nettles, etc. Suid Afrika, julle het 'n juweel in hierdie dame van Windhoek.

  • @yspoppie
    @yspoppie Před 13 lety +4

    Dis n stunning song en sy het n pragtige stem!!!!Dink sy gaan nog groot naam maak!!!!Goed gedoen Riana

  • @aidenk4145
    @aidenk4145 Před 3 lety +1

    wat 'n ongelooflike mens Jy Riana..Sonskyn in die oe..runs in the family..clearly..wow en liefde

  • @janabrahamkonig2839
    @janabrahamkonig2839 Před 10 lety +24

    EK LUISTER MET TRANE IN MY OE.DIS PRAGTIG!!!!!!!!!!

  • @user-dp3hg1pv9r
    @user-dp3hg1pv9r Před 8 měsíci +1

    Absolutely fabulous singer just love the song ❤

  • @noxandmk848
    @noxandmk848 Před 2 lety +2

    I still love this song man. 😍

  • @barbaracoleman6125
    @barbaracoleman6125 Před 3 lety +3

    Magic voice and the song is beautiful 💟💟💟💟

  • @mistyg3004
    @mistyg3004 Před 8 lety +54

    I feel like you deserve more appreciation your voice is amazing you're very talented!

  • @MoiraDelie
    @MoiraDelie Před 3 lety +3

    Baie mooi song!!!!!!❤

  • @bytjie19
    @bytjie19 Před 11 lety +10

    Hierdie gaan eendag my trou liedjie wees

  • @christenesmit8064
    @christenesmit8064 Před 10 lety +2

    riana nel jy sing so mooi ek love you songs dat laat my altyd aan spesiaale mens dink

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 Před 10 lety +9

    My kniee is jelly...Wow !! Sy en Nia is Stunning.So Sweet!!

  • @lizeldawes8584
    @lizeldawes8584 Před 5 lety +2

    Riana jy was nog altyd my favorite💙

  • @jolenehicks5513
    @jolenehicks5513 Před 5 lety +3

    Jy sing pragtig Riana! Beatiful song xx

  • @maritzasandrock9203
    @maritzasandrock9203 Před 3 lety +1

    10 jaar terug het my man die liedjie ons sin gemaak en ons het op daai einste spore gestaan

  • @sarikayssel5527
    @sarikayssel5527 Před 11 lety +3

    .... o en net so 'by the way' ek dink Riana Nel is een van Suid Afrika se top kunstenaars wat talent en vaardigheid aan betref en kry hopeloos te min krediet as jy my vra!!!

  • @jessicathompson1038
    @jessicathompson1038 Před 4 lety +2

    Love you riana nel

  • @BornmanKoos
    @BornmanKoos Před 9 lety +7

    Hierdie vrou het die mooiste oë. Ek wens ek kan in daai oë kyk.

    • @Dgcgtff
      @Dgcgtff Před 3 lety +1

      Sorry, she's taken.....creep alert!

  • @johnnicholson2630
    @johnnicholson2630 Před 10 měsíci

    jy is vir my die mooiste mens en die song het my baie diep aangeraak en sal my altyd terug vat na wat ek gehad het

  • @Herman_N
    @Herman_N Před 13 lety +2

    Selfs die engele sal tevrede glimlag by aanhoor van Riana se besonderse stem.. Met die ingeboude eerlikheid in haar stem gaan sy met hiedie treffer baie harte en ondersteuners wen..

  • @leonieleroux5545
    @leonieleroux5545 Před 8 lety +5

    Baie mooi liedjie.

  • @uaundjamazenge4181
    @uaundjamazenge4181 Před rokem

    Trane, Trane en vir altyd trane.

  • @brucecarey1780
    @brucecarey1780 Před 4 lety +1

    Wereld klas. So pragtig. Well done.

  • @user-bp7em6ew6x
    @user-bp7em6ew6x Před 5 měsíci +1

    It is my favorite 😊❤

  • @marietjiea3498
    @marietjiea3498 Před 10 lety +3

    Mooiste song - mooiste woorde

  • @alwynknoe
    @alwynknoe Před 10 lety +5

    Pragtige Liedjie!!!

  • @myranel1
    @myranel1 Před 11 lety +2

    LOVE die song!!!! Excellent!!!!

  • @Piet41Smit
    @Piet41Smit Před 4 lety +1

    O Riana you are just a beautiful person from outside and inside

  • @chazfaught132
    @chazfaught132 Před 4 lety

    Beste song dankie riana memories flowing

  • @davianverneel992
    @davianverneel992 Před 11 lety +4

    Wow dis flippen awesome die vrou kan sing!

  • @TheBongela
    @TheBongela Před 10 lety +7

    EK IS DOL OOR JOU STEM!!!!

  • @monikadelange8587
    @monikadelange8587 Před 7 lety

    ek loooooove die song❤💙💚💛💜

  • @drusillakathora6457
    @drusillakathora6457 Před 5 lety

    drusilla voor ek gaan slaap ek moet luister na jou nommer especially DANS really u make my day especially y0ur voice danki baja.

  • @johanmatthee-db3su
    @johanmatthee-db3su Před rokem

    Gebore
    om jou lief te he

  • @melissanduplessis8356
    @melissanduplessis8356 Před 11 lety +1

    my skoon.sus se wedding song waarop hulle die dansvloer oop gemaak het... ek kan nie hou op na dit luister nie... dis tog so pragtig

  • @dougmeister69
    @dougmeister69 Před 12 lety

    Baie mooi
    so ook jou country song , Awsome

  • @justineleroux4034
    @justineleroux4034 Před 4 lety

    love die song love you soooooooo mach 😄😄😄😄😍😍😗😗😗

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions Před 2 lety

    Hierdie bly maar een van my gunsteling Afrikaanse songs.

  • @jamianeockhuys6011
    @jamianeockhuys6011 Před rokem

    Wat is die fliek we naam...😇😇😁😁😉😉cute

  • @davidjames-ef7dj
    @davidjames-ef7dj Před 8 lety +1

    Dis so baie mooi..

  • @katjie14
    @katjie14 Před 11 lety +2

    My gunsteling liedjie!

  • @reachourfamily7930
    @reachourfamily7930 Před 3 lety +2

    i love it

  • @drusillakathora6457
    @drusillakathora6457 Před 5 lety

    Drusilla from namibia gobabis herero meisie ure my hero

  • @Gevreet45
    @Gevreet45 Před 7 lety +1

    Pragtige liedjie.

  • @nazleenplatt
    @nazleenplatt Před 11 měsíci

    Te veel keer het ek jou hart geweier
    Want dit alles klink te goed om waar te wees
    Maar vanaand staan ek hier, in jou arms
    Met die dansvloer oop vir jou en my
    En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
    Hou my vas, hou my tog net vas
    Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
    Saam met jou sal ek dit dans
    Dit was ‘n warm somersaand toe jy my hand vat
    En op jou regterknie, vir my antwoord vra
    Ek wou nie regtig huil nie maar ek het
    En met jou sagte woorde het jy my kom red
    En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
    Hou my vas, hou my tog net vas
    Want dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
    Saam met jou sal ek dit dans
    Ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees
    Tot die dood ons skei
    Vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
    Hou my vas, hou my tog net vas
    Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
    Saam met jou sal ek dit dans
    So vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
    Hou my vas, hou my tog net vas
    Want it bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
    Saam met jou sal ek dit dans
    Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans

  • @gladebeki001
    @gladebeki001 Před 12 lety

    My gunsteling song vir 2012.

  • @berlisepelcher5460
    @berlisepelcher5460 Před 8 lety +1

    RIANA jy R.O.C.K 🎸🎸🎸🎸

  • @sandraalbertyn2526
    @sandraalbertyn2526 Před 5 lety +1

    Liewe song dans met my

  • @royalvlogs4837
    @royalvlogs4837 Před 3 lety

    I Love You Music Rihanna it's very good

  • @estellplatt4149
    @estellplatt4149 Před měsícem

    ❤❤❤❤

  • @marynajcvanvuuren908
    @marynajcvanvuuren908 Před 11 lety +1

    Jy is stunning. Ek en my man luister graag na jou liedjies. Moet nooit ophou nie!!

  • @colevandais
    @colevandais Před rokem +1

    Pragtig!

  • @hennie1963
    @hennie1963 Před 12 lety

    ek dink ook dit was onodig daar is niks fout met haar nie sy is stunning en gaan nog ver kom in die musiek wereld

  • @sector1komatipoortmanager472

    I love it

  • @sindyraath5534
    @sindyraath5534 Před 6 lety

    Jy is Awesome.

  • @janelouw402
    @janelouw402 Před 4 lety

    Verewig my gunsteling 🤩

  • @agr0nianTV
    @agr0nianTV Před 4 lety +1

    Gorgeous, but I wish this vid had english subs

  • @MongooseFly
    @MongooseFly Před 13 lety +2

    baie nice! sy gaan dit nog groot maak...well done!

  • @antonvanzyl2774
    @antonvanzyl2774 Před 4 lety +1

    Baie mooi

  • @rudielamprecht6839
    @rudielamprecht6839 Před 7 lety +1

    Love hierdie Girl !

  • @MrAnarki12
    @MrAnarki12 Před 4 lety

    wow!!!!!!

  • @theresabritz4341
    @theresabritz4341 Před 3 lety +1

    Wat is die movie se naam asb

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 Před rokem

    Pragtig ❤

  • @sanetbower4456
    @sanetbower4456 Před 11 lety +1

    nice song

  • @gabriellalegrange4194
    @gabriellalegrange4194 Před 11 měsíci

    😘

  • @antonbrits3275
    @antonbrits3275 Před 11 lety +1

    Nice!!!

  • @MoJoRSA
    @MoJoRSA Před 10 lety

    I like this!

  • @sleepyDrift
    @sleepyDrift Před 10 měsíci

    Die is n cool song😢😢😢😢😢😢❤❤❤❤😂😂🎉🎉😢😮😅😊😊

  • @chantelie19
    @chantelie19 Před 11 lety +1

    Waar kan ek net die liedjie kry sonder die video intro?
    Dit is stunning!

  • @alaingilbert4270
    @alaingilbert4270 Před 3 lety

    Love

  • @RjMusicOfficials
    @RjMusicOfficials Před 5 lety

    I want to sing that song in English please send me lyrics

  • @seanjohansson4742
    @seanjohansson4742 Před 4 lety +3

    Soos n engel in my ore*

  • @nicoveltman528
    @nicoveltman528 Před 5 lety

    Pragtig Riana

  • @fanieschoeman513
    @fanieschoeman513 Před 11 lety +1

    mooi man

  • @gasparzinholopz3418
    @gasparzinholopz3418 Před 10 lety +1

    de mais

  • @71rude
    @71rude Před 13 lety

    Amazing stem Riana jy gaan nog groot word in SA

  • @Stefan22Bos
    @Stefan22Bos Před 4 lety

    Weet iemans waar is hierdie geskiet? Ek wil die restaurant eienaar kontak

  • @Jacky4YH
    @Jacky4YH Před 6 lety

    Wie is die akteur in die musiek video?

  • @louisekruger2035
    @louisekruger2035 Před 2 lety

    So op die punt

  • @sonzuriel
    @sonzuriel Před 11 lety +4

    Dis so mooi, maar ek sukkel my gaai af om die woorde in die hande te kry.

  • @lourensvdmerwe4135
    @lourensvdmerwe4135 Před 4 lety

    🙏👀🌈🐾

  • @delinecollins7662
    @delinecollins7662 Před 4 lety

    Kan iemand my se wie sing vr Jy is die verbode vrug...en vr Hoe kom jy oor my mure dis dan so hoog gebou GRT asb dnki

  • @Unigamer100
    @Unigamer100 Před 12 lety

    Ek wonder net: hoekom het ons so lank gewag om weer van jou te hoor?

  • @esmeraldacamm6219
    @esmeraldacamm6219 Před 8 lety +2

    Ek is so mal oor die song slaap nie voor Ek dit luister :*