I'm black Xhosa guy was introduced in this artist by my fellow Afrikaans brother at my work place in port Elizabeth in HQ Walmer park I fell in love with guys music
As jhy sing was my fav childhood movie and this artist is a character in that movie and it's just something interesting to watch... I recommend those who haven't watch the movie "as jy sing " to watch it you won't be disappointed ❤❤
" Just for you, Just for you, I'm standing here and waiting, Just for you just for you... Oh, I stand and wonder How you say you love me, If I wait just for you just for you ...to hold me tight again."
Fae Lumb the song title is saying just for you, he is waiting just for her, his heart is saying yes but his head is saying no. he wants to know where they are currently and where they are going. he is wondering why she loves him if he is waiting just for her to hold him again. he cant wait anymore for her
Net vir Jou Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan. Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my. Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he! Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou. Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou. Om my weer vas te hou… Hoe kan ek alles vir jou gee… As my hele hart vir my se nee. Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly. Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet. Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou. Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou. Om my weer vas te hou… Ek voel dit deur my are, miskien net onervare Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie Jy is hier maar ek mis jou As ek wag net vir jou, net vir jou Net vir jou, net vir jou Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou. Om my weer vas te hou… Om my weer vas te hou… Om my weer vas te hou… ------------------------------ How would you ever understand it if you do not know what it's about? How can you avoid me, if you say you love me. How can you keep saying that you just want me! I would like to know where we stand and where we go, because I just wait for you, just for you. Look now, I'm just waiting for you, just for you. Ooo I'm wondering how can you tell me that you love me? If I'm just waiting for you, just for you. To hold me again ... How can I give you everything ... If my whole heart is no to me. You tell me it's OK and I just have to stay longer. Then you hold me and I know you've forgotten about me. I would like to know where we stand and where we go, because I just wait for you, just for you. Look now, I'm just waiting for you, just for you. Ooo I'm wondering how can you tell me that you love me? If I'm just waiting for you, just for you. To hold me again ... I feel through my veins, maybe just inexperienced But I can not wait for you anymore, I can not do it anymore You're here but I miss you If I'm just waiting for you, just for you Just for you, just for you Look now, I'm just waiting for you, just for you. Ooo I'm wondering how can you tell me that you love me? If I'm just waiting for you, just for you. To hold me again ... To hold me again ... To hold me again ...
Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he! Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou Om my weer vas te hou… Hoe kan ek alles vir jou gee… As my hele hart vir my se nee Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou Om my weer vas te hou… Ek voel dit deur my are, miskien net onervare Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie Jy is hier maar ek mis jou As ek wag net vir jou, net vir jou Net vir jou, net vir jou Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou Om my weer vas te hou… Om my weer vas te hou… Om my weer vas te hou…
Ek is verlief op die Afrikaanse musiek! Hoe kom dat die Afrikaanse singers nie bekend is in Nederland nie, of andersom nie? Ek vind ons moet meer saam werk op musikaal gebied.
Like listening to afrikaans music, Bobby is my all time favourite. 🇳🇦🇳🇦🇳🇦
I'm black Xhosa guy was introduced in this artist by my fellow Afrikaans brother at my work place in port Elizabeth in HQ Walmer park I fell in love with guys music
That's something you don't see every day, a member of the ANC with exceptional taste in music 👍
That comment makes me happy. :-)
@@fabiennemm2733 😉👍
@@fabiennemm2733 what does MM stand for?
@@amandalouw2295 It stands for MultiMedia ^_^
So apparently, after all these years, this song can still get me emotional
I am from india. I belive love is no language.... So i keep loving SA....
From south africa Johannesburg thanks so much ❤
I love this song..so beautiful.. proudly South African..
ek onthou die gevoel,,,verlief....mooi
Sir Roché sweet
Oqaq dppod emlaa2vpece prjood slooksjx2vjnsmxsnsooimxkdxksokskxna
Lzmnemzzcbkazmsmdmsljzz exfo
To someone special for a boy from South Africa. ❤️❤️❤️
🇧🇪 Belgium support 🇧🇪
Here also a fan from Belgium :D
Sjoe, Bobby, ja, die liefde maak soms so seer, so n mooi song, dankie..... Die liedjie v jou, hou my vas....
My Afrikaans teacher introduced me to this song by a comprehension test back in 2014, still love it till date.
Afrikaans Music was always so romantic 😍
Bro you got a fan in Somalia. And JA ek praat Afrikaans. Love and blessings
Awesome song.. I only understand probably 10 words in Afrikaans.. But I love Afrikaans Musiek and I love this song.. \m/
😭😭can't stop crying ...love u Bobby❤❤❤❤❤
First time listening to Afrikaans song and i think i'm now addicted 💜
Still one of my favorite Afrikaans songs!!
Amazing .....die uitbeelding van die woorde ...opreg Afrikaans....
Stunning song en Sanger. Love his music.
beste liedjie wat hy nog ooit gesing het
cool
Is nie vok
I love his voice. I kinda know what his song go about, It Is kinda dutch for me ( yeah, I know Its Afrikaans.) You have a fan In Belgium 😍 😊
Hartseer maar so mooi eks mal oor Bobby en sy musiek...
Great voice and great song even if I don't understand the words. I love it...
net vir jou, means just for you so you can kinda get what the song is about
you actuall make me think alot of the people i really miss nd i always cry listening to it😭😭😭love all ur songs
As jhy sing was my fav childhood movie and this artist is a character in that movie and it's just something interesting to watch... I recommend those who haven't watch the movie "as jy sing " to watch it you won't be disappointed ❤❤
'Net vir jou' My gunsteling liedjie!
MY gunstelling lietjie in die hele wereld !!!! love you BOBBY !!!
" Just for you, Just for you,
I'm standing here and waiting,
Just for you just for you...
Oh, I stand and wonder
How you say you love me,
If I wait just for you just for you
...to hold me tight again."
I don't even know what the heck he's saying, but I can't stop listening. His voice is so beautiful!
Fae Lumb the song title is saying just for you, he is waiting just for her, his heart is saying yes but his head is saying no. he wants to know where they are currently and where they are going. he is wondering why she loves him if he is waiting just for her to hold him again. he cant wait anymore for her
Fae Lumb i know wst he is saying i am in africa and he is in africa
It is in Afrikaans
Fae Lumb proud Afrikaner right here. Come to South Africa and I will teach you!
Net vir Jou
Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan.
Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my.
Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he!
Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou.
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…
Hoe kan ek alles vir jou gee…
As my hele hart vir my se nee.
Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly.
Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet.
Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou.
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…
Ek voel dit deur my are, miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou
As ek wag net vir jou, net vir jou
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…
Om my weer vas te hou…
Om my weer vas te hou…
------------------------------
How would you ever understand it if you do not know what it's about?
How can you avoid me, if you say you love me.
How can you keep saying that you just want me!
I would like to know where we stand and where we go, because I just wait for you, just for you.
Look now, I'm just waiting for you, just for you.
Ooo I'm wondering how can you tell me that you love me?
If I'm just waiting for you, just for you.
To hold me again ...
How can I give you everything ...
If my whole heart is no to me.
You tell me it's OK and I just have to stay longer.
Then you hold me and I know you've forgotten about me.
I would like to know where we stand and where we go, because I just wait for you, just for you.
Look now, I'm just waiting for you, just for you.
Ooo I'm wondering how can you tell me that you love me?
If I'm just waiting for you, just for you.
To hold me again ...
I feel through my veins, maybe just inexperienced
But I can not wait for you anymore, I can not do it anymore
You're here but I miss you
If I'm just waiting for you, just for you
Just for you, just for you
Look now, I'm just waiting for you, just for you.
Ooo I'm wondering how can you tell me that you love me?
If I'm just waiting for you, just for you.
To hold me again ...
To hold me again ...
To hold me again ...
MAKES MY DAY thank you Jourdan, I love you with all the brightness in my vivacious heart. LOVE YOU, my dear.
Die songs maak my home sick. Mis SA so baie. Darm is daar mooi scenery in die videos. Dankie vir die goeie songs Bobby
Kom terug
What a song..amazing lyrics..
I don't understand Afrikaans but I love to listen to these songs,
Hermosa y potente voz. Me encanta!!!
We express love in different languages
I don't understand much Afrikaans, but this is some good stuff!! And the video speaks volumes...
I love this song , you have a beautiful voice......
Beautiful message. In Canada Miss my heritage appreciate the traditional reference in video even.
hierdie liedjie is vrek mooi
Nog steeds een vd wat ek lekker saam sing - jy wil dit nie hoor nie - maar ek geniet dit
Baie dankie vir die mooie song !!
zo mooi...
en wat een prachtige taal!
Gogh mooi lietjie
Versta er niet alles van maar genoeg om te weten dat dit een prachtig liedje is.
Ek is baie Mal oor hom en sy sister Se songs
ESCUCHANDO DESDE MEXICO
Nice voice....net vi jou
One of my favourate afrikaans song
Ek is mal oor hierdie song !! Jys awesome Bobby
Awesome song
Tbh i dont understand but man Ive been listening to his songs for so long tho
Mis die ou bobby ❤
Pragtig lirieke! Saludoz dezde tepetongo!
Jy is n bobaas singer en jy is bo alles God dankie dat Bobby so mooi sing hy is amazing
jis die song laat my verlang na iemand wat ek nie ken nie ... :-) ... excelent
so true bja moi song just the words is killing it keep up Bobby
LOVE IT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1 DIS HOOOOOND MOOOOOOOOOOOOOOOII
So 'n stem met 'n puik stukkie musiek soos "Net vir Jou" kan nie anders as om jou hart warm te maak nie! Pragtig Bobby! Hou so aan!
wwooww. what a beautiful video clip ever!!!!!!!!!
Ik versta er half van. Nederlandsachtig! Mooie taal Zuid-Afrikaans.
Remy Springer ik versta alles er van! Ik vind het super mooi
Remy Springer q
Eyyy ik kom unit suis afrika maar soon nu in Nederland! Top land Allen ik mis suif Afrika heel erg!!!
Belguim fan
@@itsmeyoni_570
Liefde is groots
Beautiful! Just a stunning song! :)
ek hou baie van hierdie liedjie :D most male Afrikaners have the same voice, his so far (wat ek dink) is different and I love it :D
Tony ek en jou awesome song. Bobby jy mag maaar sing
this is my song when I put diesel in my bakkie - when I'm close to crying anyway, this just shoves me over the edge.
When u love ur bakkie a little bit too much 🛻
@@dutchskyrimgamer.youtube2748 No such thing my friend 🤣👍
I luv this song,
Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan
Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my
Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he!
Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou…
Hoe kan ek alles vir jou gee…
As my hele hart vir my se nee
Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly
Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet
Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou…
Ek voel dit deur my are, miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou
As ek wag net vir jou, net vir jou
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou…
Om my weer vas te hou…
Om my weer vas te hou…
the best .... ever😢 so true😣
Ik vind het mooi liedje echt leuk.
pragtige song love it
Mooi nummer👍🏼🇳🇱
Ek is verlief op die Afrikaanse musiek!
Hoe kom dat die Afrikaanse singers nie bekend is in Nederland nie, of andersom nie?
Ek vind ons moet meer saam werk op musikaal gebied.
Die songs word nie op die radio gespeel nie.
I LOVE HIS VIDEO
Wat 'n inspirasie Bobby
Sjoe dis die allermooiste ... maak my so trots Afrikaans :-)
net vir jou 😍😍😍😍
Te mooi 💕
Baby, NET VIR JOU!!!
Bra met wie prt jy
Dis my droom om te sien sing
Baie mooi liedjie! Ek is nie n fan van afrikaans nie, n groot metalhead, maar moet se dis n sweet tune!
Love die liedjie
Same here. Cant understand but i love him
Kalien noem hom brother bear. Pragtige liedjie en bond tussen broer en suster. Mis myne
I love that song
Net vir jou is fantasties
muy buena cancion
stunning x
Dit is soo mooi♡♡♡
Net vir jou
ja die lied is baie mooi.
Ek is Duits, maar ek probeer om in elk geval die liedjies sing!Dit is pret en ek leer afrikkans.
Net vi jo
Yhoe sit die lied in my kop! Dankie boeta
awesome idee bobby.....so cute
so mooi❤😓
dit is soooooooo mooi ek wens ek kan bobby ontmoet
8 Julie 2024 stunning ❤ 22:02 stunning ❤
as ek waag net vir jou on my weer vas te hou.
Dis so waar
Baie mooi....
Ek hou van jou songs Bobby
i know i don't speak this but i was born in africa and i kinda know a few song like,toe stop mae hart
Kewl - my hart...
So so so mooi trotse Afrikans 😋
heel erg mooi!
Doet mij een beetje denken aan Nick&Simon :)
Te mooi
Joh like die liedjie liken erg