Dewald Wasserfall - Sewentien

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 07. 2024
  • Die musiek video vir Dewald Wasserfall se treffer Sewentien.
    Baie dankie vir almal wat hulle videos en fotos ingestuur het en deel is van die video.
    / dewaldwasserfall
  • Zábava

Komentáře • 44

  • @klarisaoosthuizen1000
    @klarisaoosthuizen1000 Před 5 měsíci +1

    Hierdie was my en My Man se matriekafskeid liedtjie gewees...❤ 2014

  • @chanekoen4469
    @chanekoen4469 Před 10 lety +2

    JA DIT SO WAAR DEWALD TYD IS NIE JOU VRIEND NIE MAAR EK WEET DAT EK EN DEWALD DE BEER LANK SAAM GAAN WEES ......... MAAR LOVE AL JOU SONGS

  • @liisashangheta3788
    @liisashangheta3788 Před 9 lety +3

    10 uit 10 !!!! # My gunsteling liedjie op die oomblik !!! #perfek !

  • @shaunbadenhorst3857
    @shaunbadenhorst3857 Před 10 lety +4

    Ag awesome Dewald, Bakgat song hierdie man! Ek gaan my vrydag aande opblaas met hierdie een!

  • @mikeneypretorius8899
    @mikeneypretorius8899 Před 3 lety +2

    Ons steek die horison nou aan die brand
    En dans hier in die vuur van my gunsteling stad
    Te veel verloor, ons sal nooit terug kan gaan
    Op 17 was ons te wys om te verstaan
    Miskien het ek dit nooit genoeg gesê
    Miskien het ek klaar als wat ek wou hê
    Op 17 het ek te min geweet
    Het ek te veel gesien
    Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
    Maar tyd is nie jou vriend nie
    Op 17 het ek te veel baklei
    Het ek te hard probeer
    Het ek te min gevry
    O, die dinge wat ek sou gee
    Om net weer een keer 17 te wees
    Sien jy alles nou vir wat dit is?
    Of sien jy soveel meer as wat daar om jou is?
    Voel jy nou of alles aanbeweeg?
    Op 17 het ons probeer om te oorleef
    Op 17 het ek te min geweet
    Het ek te veel gesien
    Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
    Maar tyd is nie jou vriend nie
    Op 17 het ek te veel baklei
    Het ek te hard probeer
    Het ek te min gevry
    O, die dinge wat ek sou gee
    Om net weer een keer 17 te wees
    Miskien het ek dit nooit genoeg gesê
    Miskien het ek klaar als wat ek wou hê
    Op 17 het ek te min geweet
    Het ek te veel gesien
    Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
    Maar tyd is nie jou vriend nie
    Op 17 het ek te min geweet
    Het ek te veel gesien
    Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
    Maar tyd is nie jou vriend nie
    Op 17 het ek te veel baklei
    Het ek te hard probeer
    Het ek te min gevry
    O, die dinge wat ek sou gee
    Om net weer een keer 17 te wees
    Om net weer een keer 17 te wees
    Translate to English

  • @joanelleventer8805
    @joanelleventer8805 Před 8 lety +2

    Dit is regtig mooi ,......!!!!!

  • @FilmmakerSpace
    @FilmmakerSpace Před rokem +1

    😮so mooi

  • @welmavandenberg1625
    @welmavandenberg1625 Před 9 lety +1

    Love die song!

  • @theomaree2769
    @theomaree2769 Před 5 lety

    En na 17 April 2019 bekend as 'n vegter vir Afrikaans. Van nou af is ek 'n GROOT aanhanger.

  • @wallaschoeman6913
    @wallaschoeman6913 Před 8 lety +1

    Sewetien Dewald wasserfall hierdie liedjie het my ma vir my gespeel want ek is swentien

  • @herculesckruger
    @herculesckruger Před 8 lety +1

    lekki man lekki • mooi mooi Dewald •

  • @anuskhapoisat9598
    @anuskhapoisat9598 Před 8 lety

    love die song

  • @ritastorm6717
    @ritastorm6717 Před 9 lety

    Seventies Dewald Wasserfall stunning liefjie

  • @Yaboysher
    @Yaboysher Před 4 lety +1

    mooi song laat my dink aan my hoërskool dae. Maak my 'n bietjie hartseer ook want die woorde pas in by my jongdae.

  • @magdalenasteyn6417
    @magdalenasteyn6417 Před 10 lety +1

    Dis waar as ons maar net die klok kon terug draai!!!!!!

  • @planetearth4598
    @planetearth4598 Před 8 lety

    Fantasties.

  • @jeanboetzkes9820
    @jeanboetzkes9820 Před 9 lety

    AWESOME!!

  • @riehanmarais1833
    @riehanmarais1833 Před 6 lety +1

    Ek is jou grootste fan

  • @cravensam
    @cravensam Před 9 lety +1

    mooi man... lekker

  • @hugokleynhans9595
    @hugokleynhans9595 Před 10 lety +12

    Wens ek was nog 17

  • @johannamarais6578
    @johannamarais6578 Před 6 lety +1

    ek hou. van. jou. musieek

  • @pakkimanbjoark745
    @pakkimanbjoark745 Před 2 lety

    ok, ok, als nederlander is dit compleet nieuw voor mij wat ik kan verstaan.

  • @ritaerasmus8227
    @ritaerasmus8227 Před 3 lety

    Man hy sing baie mooi

  • @mrinnocent1678
    @mrinnocent1678 Před 9 lety +1

    so waar

  • @jaydrianeyavabobeje5032
    @jaydrianeyavabobeje5032 Před 10 lety +3

    pragtge lied

  • @davidbeukes5063
    @davidbeukes5063 Před 5 lety

    dit is awsome

  • @jacquesjansenvanvuuren4308

    Awesome

  • @andriesvandijk9392
    @andriesvandijk9392 Před 7 lety +1

    Cool man

  • @anjoretvanniekerk2307
    @anjoretvanniekerk2307 Před 8 lety +1

    absoluut

  • @00Jaxi
    @00Jaxi Před 10 lety +1

    Jy wen hoor!

  • @The_Spork_King710
    @The_Spork_King710 Před 5 lety +3

    hallo my naam is ook dewald

  • @alvaroalvinho5868
    @alvaroalvinho5868 Před 4 lety +1

    dewald wasserfall

  • @joanelleventer3784
    @joanelleventer3784 Před 8 lety +4

    ek kan nie wag om sewientien the wees

  • @hannogrobler2450
    @hannogrobler2450 Před 4 lety +1

    Eks nou 17....

  • @sonetabrahamse3687
    @sonetabrahamse3687 Před 8 lety +1

    marne abrahamse

  • @suzettewiehahn8449
    @suzettewiehahn8449 Před 6 lety +1

    Kan amper ni glo eks oor n paar maande 17 ni. Tyd vlieg... voel soos nou di dag wat ek nog saam mt my boetie in di sand gespeel ht.

  • @gregvdlindegregvdlinde3630

    Musiek kyk

  • @user-bv2ts8eq8e
    @user-bv2ts8eq8e Před 4 měsíci

    Jooc

  • @thethaledwaba8561
    @thethaledwaba8561 Před 9 lety +1

    17

  • @kobusgrossman538
    @kobusgrossman538 Před 8 lety +4

    ek het het sewe jaar dan is ek 17 jaar oud maar ek is my pa se kind
    en hierdie is sy profile

  • @wynanddekock4824
    @wynanddekock4824 Před 5 lety +1

    Ddd

  • @juniorregauer3614
    @juniorregauer3614 Před 3 lety +1

    vPalmer

  • @v.a4387
    @v.a4387 Před 8 měsíci

    Stop wolld ju udami uaj ju kill pipul iznat ju kantri juen mi evribari gjys kastemer kantri iz tu gad tu dej musim pipull kraj ef kaplle jer ju pipul igone kraj