Video není dostupné.
Omlouváme se.

Adam Tas - Sit Kêrels

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 02. 2019
  • Music video by Adam Tas performing Sit Kêrels. © 2019 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
    vevo.ly/2TAYHm

Komentáře • 19

  • @zs6lsc
    @zs6lsc Před 5 lety +2

    Dis darm n koddige ou rokkie daai ou Meyer. - Love die lietjie Adam Tas!

  • @chrisnotnagel4442
    @chrisnotnagel4442 Před 5 lety +2

    Mooi man dis nou afrikaners

  • @lairboshoff490
    @lairboshoff490 Před 4 lety

    beste liedjie nog,,,,, reen

  • @pietrosf4179
    @pietrosf4179 Před rokem +1

    I've got little clue what this is about, but it sounds good!

  • @johanhanekom427
    @johanhanekom427 Před 5 lety

    Lekker enetjie Kêrels!!!

  • @jellyathogwarts8109
    @jellyathogwarts8109 Před 3 lety

    Dis ń awesome liedje die beste

  • @derrickpotgieter9263
    @derrickpotgieter9263 Před 5 lety +4

    Jy kan miskien nie skiet nie, maar die rok dra pas jou fraai ou meyer!! Goeie sport!!😆

  • @azariah8755
    @azariah8755 Před 5 lety +8

    Nie vir mane wat sit en piepie nie🤣🤣🤣🤣

  • @lulutaken1076
    @lulutaken1076 Před 3 lety

    Mooi man

  • @arnuvanderwalt1693
    @arnuvanderwalt1693 Před 5 lety

    Well done

  • @nicolvandermerwe3842
    @nicolvandermerwe3842 Před 5 lety

    Hertzog lyk meer soos Gertie hier...

  • @ronelvanwyk6984
    @ronelvanwyk6984 Před 5 lety

    Lekker lekker Adam. Meyer nee wat laat vaar die rok dra eerder baard😂

  • @pinepienaar3899
    @pinepienaar3899 Před 3 lety

    Sit jy nou en piepie?

  • @chrisblom1927
    @chrisblom1927 Před 5 lety

    Manne het julle vir Generaal De la Rey gesien? Hierdie manne sal ek baie ver kom!! My soort mense hierdie.

  • @RuanFourie
    @RuanFourie Před 5 lety

    Hoekom is daar altyd 'n man in 'n rok in afrikaanse videos? Francois se vrou is baie meer aantreklik as daai bra :-) Hy moes haar liewers gebruik het. Point in case Basjan se 'Eensame Krokodil' :-) Ek verstaan dis net 'n joke!!!!!

  • @Interloper322
    @Interloper322 Před 3 lety

    Kek

  • @dieregopgroep4493
    @dieregopgroep4493 Před 4 měsíci

    Net jammer daar was nie genoeg geld vir vroulike modelle nie

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA Před 5 lety +1

    als lekker maar daai brannas is pis....