Jo Black - Skepe

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 11. 2016
  • • Download & stream: JoBlack.lnk.to/SkepeAlbumYD
    • Director/Editor: Clinton lubbe
    • Styling & Wardrobe: Werner Wessels
    • Facebook: / joblack8
    • Twitter: / joblack_btg
    •(C) Inhoco Music Publishing
    •Record Company: Inhoud Huis Musiek
    Music video by Jo Black performing Skepe. (C) 2016 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
    vevo.ly/g1R4jk
  • Hudba

Komentáře • 1,1K

  • @ocean2table452
    @ocean2table452 Před 3 lety +35

    Een van die beste geskryfste liedtjies in Afrikaans, gesing deur een van die mooiste mans stemme in Afrikaans!

    • @x2e
      @x2e Před 2 lety +1

      leer spel

  • @sibusiso2070
    @sibusiso2070 Před 4 lety +212

    Initially started listening to this guy's music to refine my Afrikaans for my matric final exams but now I'm hooked and everytime I listen, I just get this electrical feeling to do well in my Afrikaans and to listen to more of his music. I know the whole album now...never ceases to inspire me. Dankie vir die musiek Jo. Takes me to a whole new world that I could never envisage.

  • @tessabarker6278
    @tessabarker6278 Před 3 měsíci +4

    My son passed away suddenly at the age of 35 yrs on 14 April 2024 in Sydney and we were all able to watch Jo Black sing laat year at Castle Hill. My son often played Jo Blacks songs to his young english family so we chose his favourite song Skepe for when he leaves the church.😢

  • @louisevanderlinde8590
    @louisevanderlinde8590 Před 3 lety +13

    Ek is 'n trotse Afrikaanse Suid Afrikaner. Ons moet die Hoop weer terug bring, want niemand anders gaan dit doen nie. Niemand gaan ons onderkry nie, niemand. Geseënde 2020 Kersfees aan al ons maats regoor die wêreld.

  • @christophernorman5094
    @christophernorman5094 Před 3 lety +9

    Die woorde wat die man sing is deur God aan hom gegee. Ons hoor jou boodskap God en dankie Jo Black dat jy die spreker is.

  • @wernervermaak7402
    @wernervermaak7402 Před 6 lety +111

    This is AFRIKAANS from South Africa guys. Youngest and best language ever ja//1

    • @amandahappy6483
      @amandahappy6483 Před 4 lety

      Jfkkdhdhhdosks🎆🎆🎆📲🛳🛥🎢🎡🏰🗿🚥🥳🥳🥳🥳🚶🏼‍♀️🏃‍♂️👯‍♀️🚶🏼‍♀️👨‍🏫👮‍♀️💂‍♂️💂‍♀️

    • @monjagyl1100
      @monjagyl1100 Před 4 lety

      pity about the kak song and doos in the video

    • @hendrikdebruin4012
      @hendrikdebruin4012 Před 3 lety +4

      @@monjagyl1100 Tsk tsk Taal. To each his own. Please record a better song and place on CZcams so we can judge it please.

  • @thedochannel6040
    @thedochannel6040 Před 2 lety +34

    Dankie jo Black. Jy maak so groot verskil in mense se lewens. Ons afrikaners kort so baie van jou musiek en ook jou raad en insperasie. Persoonlik....ek leef nog as gevolg van JOU.. ek wens ek kon direk met jou praat. Dankie baie baie dankie.

  • @SuperBenette
    @SuperBenette Před 5 lety +15

    Dankie Jo Black, ek woon nou in Oostenryk, my hart gaan oor die waters tot daar waar hy tuis is. Drukkies en liefde vir jou en jou familie, God seen julle.

  • @selinaleentjie5441
    @selinaleentjie5441 Před 3 lety +29

    I'm from 🇳🇦 and love Jo Black's songs

    • @Dai_Abdurrahman
      @Dai_Abdurrahman Před 2 lety +2

      Really could you teach me afrikaans I beg you? Maby via Instagram? I beg you. I am FROM Austrija

  • @kadinevanrooyen5312
    @kadinevanrooyen5312 Před 2 lety +6

    "Dit gaan meer oor hoe jy opstaan en minder oor hoe jy struikel" ❤️

  • @robbinnouska
    @robbinnouska Před 6 lety +212

    I am an alcoholic and each time i hear this song.
    Die liedjie geef my krag om te veg en om te gaan om uit te vaar!
    Dankie jo black.
    Ek sal oorleef!

    • @dewaldgrobler1781
      @dewaldgrobler1781 Před 6 lety +13

      Jy sal dit maak, Vader sal jou deur dit dra. Hou net aan sy hart soek. Jy het dit! jys n champ!!

    • @waynebeukes2972
      @waynebeukes2972 Před 6 lety +3

      Ag asb....jy is n moffie nie n alkolis nie...hou op kak praat!

    • @darrenvanwyk
      @darrenvanwyk Před 5 lety +14

      Wayne Beukes, tjom, rerig?! Gaan kry n ander plek om mense af te bring, hierdie ou gaan deur n rowwe tyd en al wat hy doen is dit bevestig op een wonderbaarlike liedtjie, en hier kom jy, soos n twaalf jarige seuntjie en probeer haat oor hom spreek

    • @cr03bar
      @cr03bar Před 5 lety +2

      Stop being a doos.....

    • @suzetteswanepoel3223
      @suzetteswanepoel3223 Před 5 lety +2

      Ek wonder hoe dit met jou gaan in jou stryd teen die alkohol. Luister asb na die vlg: God's Love Letter for you! En jy kan jou eie naam daar insit elke keer, want God het ons so oneindig lief en hy sal jou help, elke dag. Dis biki lank, maar die beste 15 min. wat jy nog ooit spandeer het. Voorspoed! Ek sal bid vir jou!

  • @carmennykamp6416
    @carmennykamp6416 Před 2 lety +25

    Pragtig ! Trots op jou as mede SuidAfrikaner. Jy is 'n waardige ambassadeur!

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Před 2 lety

      Hierdie liedjie maak my jaloers op Suid-Afrika. Ek leer aan die Seevaartskool in Harlingen 🇳🇱. Ons is gemaak om uit te gaan!

  • @pietmanhougaard4088
    @pietmanhougaard4088 Před 7 lety +85

    Lanklaas 'n afrikaanse song gehoor van die kwaliteit. Ek like dit kwaai!

    • @2erhardt
      @2erhardt Před 6 lety +2

      @Pietman - ek stem saam. Steve se redgebed is 'n nuwe een

    • @mischkelee7579
      @mischkelee7579 Před 5 lety +1

      tnhfiege gi8rb. e7gv3hb3. w79e. e7ebe8rh7r 38u2 3ubrie3 4ur19dbrbuurnne

    • @mischkelee7579
      @mischkelee7579 Před 5 lety +1

      @@2erhardt dhdjufjruu
      djujcjjsuurjkkw
      iywkq
      wiue
      duusu5ehejgrrjleyywj

    • @johanerasmus1
      @johanerasmus1 Před 3 lety +1

      Ja. Lirieke wat sin maak. Ek het die mooiste Suid Afrika 12 jaar gelede verlaat en nooit geweet van hierdie man nie

    • @jacooosthuyzen2189
      @jacooosthuyzen2189 Před 3 lety +1

      Joc💔😭

  • @shivauntimms6056
    @shivauntimms6056 Před 2 lety +11

    'N Skip word in n hawe gebou.
    'N Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou,
    Maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie
    Die storms en die winde sal waai
    Hys jou seile hoog, want een of ander tyd moet die tyding draai.
    Laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal.
    Kry jou maste reg, haal die anker uit,
    In die rigting van die suiderkruis.
    Ons is gemaak om uit te gaan
    Op die golwe van die diepste oseaan.
    Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan.
    Ons is gemaak in hoop se naam.
    Ons is gemaak om uit te gaan.
    Die lewe sal jou gooi en jou rondruk.
    Soms voel dit of jy sink, maar jy moet net jou voete soos Petrus vind.
    En dalk net weer glo soos 'n kind.
    Hou net koers, want soms kom die twyfel.
    Dit gaan meer oor hoe jy opstaan en minder oor hoe jy struikel.
    Moenie vrees as die waters rof raak nie.
    Tel jou skouers op.
    Voel jou hart weer klop.
    Stuur jou skip nou deur die poorte.
    Ons hoop is meer as net leë woorde.
    Jy's in beheer van jou bestemming.
    Hoe jy daar uitkom is jou eie besluit.

  • @elaineblaauw9475
    @elaineblaauw9475 Před 3 lety +4

    Ons was in Halong Bay, Vietnam op n cruize ship en het heel aand Jo Black geluister saam die buitelanders wat ons daar ontmoet het...hulle was van Mexico, Italy, Ireland, USA en almal het dit gelove!!

  • @lynnettevandersandt1498
    @lynnettevandersandt1498 Před 5 lety +15

    What a fantastic voice you have!

  • @liensun9940
    @liensun9940 Před 7 lety +9

    Mais pourquoi tout le monde met autant de dislikes ? La musique est très belle en soit et qu'importe le language. Vous pensez à lui derrière le travail qu'il à effectué ?
    Je dis bravo pour cette musique 👏👏
    Tous les Français qui sont ici et qui aiment n'hésitez pas à l'encourager rien qu'en cliquant sur le pouce bleu .👍

    • @goodsous
      @goodsous Před 5 lety

      Thank you, kind French guy/girl. You know a song is great when it can transcend the language barrier.

  • @elsievanrooyen1788
    @elsievanrooyen1788 Před 4 lety +24

    Die eerste keer wat ek die lied hoor en die video sien. Absoluut stunning!!! Ons kan almal die boodskap ter harte neem ongeag ons ons omstandighede. Dankie vir die positiewe boodskap.

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Před 2 lety +2

      Ek is 'n Nederlandse seevaart studente. Ek't dit song gesing tussen my Nederlandse klasgenote op die Simulatorbrug. Ons is gemaak om uit te gaan!

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 3 lety +11

    Mooi so Joe, kan vir ure na jou luister !

  • @merakiinspiration1809
    @merakiinspiration1809 Před 6 lety +8

    Kwaliteit musiek! Jou musiek maak 'n verskil in mense se lewens!

  • @natashavanheerden7064
    @natashavanheerden7064 Před 7 lety +36

    Goosebumps Stunning Pragtig

  • @annagainsford7736
    @annagainsford7736 Před 2 lety +4

    Een van my gunsteling liedjies...Joe Black met die pragtige diep stem..Dankie Joe

  • @julianacilliers7551
    @julianacilliers7551 Před 5 lety +4

    Ons het na jou vertoning gaan kyk Saterdag in Kimberley en julle is stunning!! Julle het beslis 'n nuwe aanhanger by gekry. Baie dankie dat jy by jou waardes bly staan. Ons het meer mense soos jy in die wereld nodig!!

  • @romeypillay5164
    @romeypillay5164 Před 3 lety +17

    Dankie Joe...op n stadium het jy my lewe gered met jou woorde

    • @sonjasmuts
      @sonjasmuts Před 3 lety +1

      @RomeyPillay TROTS OP JOU!!!!

  • @mtblover
    @mtblover Před 6 lety +20

    Awesomeness, keep up the great work Jo!!!!! Smashing the trends!!!! Proud of you

  • @joshuataylor5561
    @joshuataylor5561 Před 3 lety +7

    ''Dit gaan minder oor hoe jy struikel maar meer oor hoe jy opstaan''.
    Dit is baie waar.

  • @luzendadutoit7209
    @luzendadutoit7209 Před 2 lety +3

    My man bou hawes,ek forward hom jou song gereeld❤Dankie vir die waarheid. Die Here seen jou en jou famielie😊🙏🙏🏽🙏🏾😇

  • @yolandicooks9911
    @yolandicooks9911 Před 2 lety +2

    Hi Jo birt dankie dat jy vandag na cp toe gegaan het my kinders het baie van jou gepraat jy is hul held!

  • @tiaaneksteen2604
    @tiaaneksteen2604 Před 6 lety +193

    Everyone thinking this is dutch or German. It's not its Afrikaans. South African musician. He's brilliant

    • @johanfagerstromjarlenfors
      @johanfagerstromjarlenfors Před 5 lety +11

      tiaan eksteen yea, i can understand why people think it’s dutch cause of that the vocabulary is about 90-95% the ”same” as dutch, and like the G sound is very typical for dutch... i knew it wasn’t dutch cause afrikaans is more beautiful. And i understood more of it than i understand dutch... and i knew that it deffinetly wasnt german...
      Yesterday my sisters boyfriend who is born in germany and raised in sweden and speaks both languages totaly natural.... he said that he automaticly listen to i as if it was german... but he didn’t understand much then... but when he listen to it as if it was swedish it was easier for him to catch the words

    • @tualiseengelbrecht6356
      @tualiseengelbrecht6356 Před 4 lety +4

      Nobody think that

    • @Darryl_Francis
      @Darryl_Francis Před 3 lety +1

      Literally no one was thinking that

    • @Seagull780
      @Seagull780 Před 3 lety +2

      Not a single soul on earth thought that

    • @oldboyamv2543
      @oldboyamv2543 Před 3 lety

      @@johanfagerstromjarlenfors heĺl no

  • @RaineCarosin
    @RaineCarosin Před 6 lety +12

    "It's more about how you get up, and less about your struggle!" How I'm clinging to those words - today I'm not looking back, but beside me every now and again to make sure that I know where I'm going and who I'm going with! Yup, we All have to move forward - it's how we're made! We weren't created with eyes in the back of our heads - onward we go from waking to sleep to waking; just a little further each day towards our goals!

  • @TheStormpoet
    @TheStormpoet Před 6 lety +2

    Jo, Dankie. Ek het amper geloof in Afrikaanse musiek verloor. And then this! Dankie...

  • @elsievanrooyen1788
    @elsievanrooyen1788 Před 4 lety +9

    Ek mal oor hierdie song! Kan elke dag daarna luister en daardie baard! Oh my soul!

    • @user-zm4tu6ee7c
      @user-zm4tu6ee7c Před 10 měsíci +1

      Fantasties,i can't do that beard my wife will burn it William ❤

  • @rachevanstaden7130
    @rachevanstaden7130 Před 7 lety +15

    Wow !!! Dis nou goeie Afrikaanse musiek ! :)

  • @grantking3339
    @grantking3339 Před 4 lety +16

    Anyone who dislikes this type of music is not a true South African

    • @MrsViljoen
      @MrsViljoen Před 4 lety +2

      True!!

    • @stellaslater2082
      @stellaslater2082 Před 2 lety +1

      Have you not seen how people of all cultures luuuuuv Africanse music. An honest, beautiful purity of life portrayed through the clips and there's always a true tone and heartbeat to the rhythm. Brilliant music. Keeps parties going to!!! I know

  • @chantellechurch2757
    @chantellechurch2757 Před 3 lety +2

    So so mooi can listen to J BLACK all day... really missing home...

  • @samuelbleda2874
    @samuelbleda2874 Před 7 lety +47

    This man's voice is amazing

  • @henrygrobler6142
    @henrygrobler6142 Před 6 lety +11

    Waaragtig mooi woordspeling. Lekker refrain. Ek vote n maklike 10/10

  • @danieljoubert7253
    @danieljoubert7253 Před 5 lety +5

    Watse geleentheid om vanaand te beleef saam Jo Black in Upington, jy praat ons taal ....

  • @sanetbassonas7536
    @sanetbassonas7536 Před 5 lety +10

    Amazing stem en jy as genuine mens maak dit nog mooier..... Kom weer Knysna toe met jou nuwe show!!!!!!!!!!

  • @dantonsteenkamp7672
    @dantonsteenkamp7672 Před 5 lety +3

    Dankie JOE BLACK vir die song dit mean baie vir my jy is reg ons is om uit te gaan skepe

  • @hermannwinzinger9653
    @hermannwinzinger9653 Před 5 lety +5

    Ich verstehe kein einziges Wort aber das Lied ist trotzdem super. Bitte weiter machen.

  • @kganyaaphane6409
    @kganyaaphane6409 Před 2 lety +7

    We did a formal assessment for Afrikaans, and we listened to this song we had to fill in the missing lyrics, 🎶🎶i enjoy listening to this song

  • @glockparaastra
    @glockparaastra Před 2 lety +2

    Dankie vir Langebaan laas nag! Hoop ons sien jou weer!

  • @edg3one
    @edg3one Před 9 měsíci +2

    een schip in een haven geboud... ongelovelijk goevlig song.. wow!

  • @jacquespretorius437
    @jacquespretorius437 Před 4 lety +6

    Well done Joe! Hierdie is n song vir die siel

  • @lindawentink2725
    @lindawentink2725 Před 3 lety +5

    Love this! Makes my heart sing. Ons is gemaak in hoop se naam. Beautiful🥰

  • @calliemaritz3401
    @calliemaritz3401 Před 5 lety +7

    my maat soos die soveelste keer tel jy my op!!!

  • @sunrisesamurai1249
    @sunrisesamurai1249 Před 5 lety +10

    So mooi. Jyt n nice stem!! Luv it!! Nice song. :)

  • @Asdfgamingtv
    @Asdfgamingtv Před 7 lety +25

    Why is everbody complaining? nobody should care if It is in the Trends. I like the song, you did a great job :)

  • @willemienhart5623
    @willemienhart5623 Před 7 lety +35

    Go Jo. Dis amazing. Kannie ophou luister

    • @svenclaassen2364
      @svenclaassen2364 Před 6 lety

      Willemien Hart ja want jy weet niks van musiek af nie. Hierdie is n klomp tos.

    • @maryke5
      @maryke5 Před 6 lety

      Willemien Hart heT yt?l JulY m

    • @2erhardt
      @2erhardt Před 6 lety +1

      Dalk moet jy bietjie uit gaan en jou syle span en ophou om in die hawe se vlak waters rond te "tos". Jy sal dan kan sien hoekom hierdie amazing is

  • @deoneheyns8777
    @deoneheyns8777 Před 4 lety +2

    Jo Black sing vir my baie mooi lietjies
    EN HOU VAN SY STEM
    groot fan 🎸🎤❤

  • @hugoviljoen8492
    @hugoviljoen8492 Před 3 lety +3

    Still listening to you brilliant everytime.

  • @ichbinfett428
    @ichbinfett428 Před 7 lety +114

    Kann man sich in die Trends kaufen?

  • @chaneldelarosa9786
    @chaneldelarosa9786 Před 6 lety +9

    love dit! Mens kan elke emosie in sy stem hoor!

  • @ZombeyZombey
    @ZombeyZombey Před 7 lety +27

    Scroll ruhig weiter!
    Ich putz hier nur :3

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 2 lety +3

    Hi Man v God, jou liedjies dra my, ek het jou nog nievin lewende lywe ontmoet nie, maar n familielid v my het, jou musiek is so spesiaal, jy is nou my youtube vriend🙏🏻💚🙌👌✝️

  • @AndreVermeulenNeuroLink
    @AndreVermeulenNeuroLink Před 7 lety +12

    Excellent Jo! Passievol!

  • @synechristly4812
    @synechristly4812 Před 7 lety +4

    omg so ein schönes Lied. auch wenn ich nix verstehe.😅
    hört alle auf zu kritisieren und feiert einfach das Lied.

  • @elsievanrooyen1788
    @elsievanrooyen1788 Před 2 lety +6

    Amazing. Ek sien ek het 'n jaar gelede na die liedjie geluister en kommentaar gelewer en hier is ek vanaand weer terug en geniet dit nog net soveel as verlede jaar. Sal interessant wees om te sien of ek volgende jaar die tyd weer hier kan wees en vertel hoeveel ek van die song hou.

  • @tessaoerson8838
    @tessaoerson8838 Před 4 lety +2

    kwarantyn eks mal oor die liedjie wow op repeat💜💜💜💜💜💜💜💜💜💜💜💜💜💜💜

  • @premg8568
    @premg8568 Před 5 lety +7

    Gods gift yur voice..vry impressive song..nd i would request yu to kindly write tis lyrics in engilsh so as we culd try to sing tis song along ,atleast we culd make an attempt ,God Bless Yuo...

  • @allenallworth1302
    @allenallworth1302 Před 6 lety +5

    JOE, Jy is n inspiration! Dankie my broer!

  • @jjmartins2632
    @jjmartins2632 Před 3 lety +1

    Beste baard nog ooit, en daai stem... BRILJANT

  • @Haha_yez
    @Haha_yez Před 3 dny +1

    love this song

  • @expiredchoakmilk
    @expiredchoakmilk Před 2 lety +6

    This guy came to my school once
    I still have his autograph

  • @MrGillettefusion
    @MrGillettefusion Před 7 lety +139

    Das ist der Beweis, dass man sich in die Trends kaufen kann!

    • @portgasdace2514
      @portgasdace2514 Před 7 lety +5

      MrGillettefusion wenn das naruto sagt dann muss es stimmen

    • @phadballz846
      @phadballz846 Před 7 lety

      portgas d ace
      Es stimmt nicht verdammt

    • @Alex-jw2tw
      @Alex-jw2tw Před 7 lety +3

      MrGillettefusion Die trends richten sich nicht nur nach den aufrufen. wenn ein kanal beim ersten video instant 500 aufrufe hat, was ja eigentlich nichso oft passiert, kommt das video halt ib die trends

    • @ASMR-ow9ps
      @ASMR-ow9ps Před 7 lety

      Alexander Diefenthal deswegen ist apored auch immer in den Trends

    • @MrGillettefusion
      @MrGillettefusion Před 7 lety +1

      Aber doch nicht auf Platz 1?
      Der Kannal hat 283 Abos..
      Aus dem nichts wird irgend ein Musikvideo bekannt.
      Aber warum die *DEUTSCHEN TRENDS?*
      _CZcams ist grad am Ende_

  • @andreimjustweird7540
    @andreimjustweird7540 Před 3 lety +2

    Hello. 😊 ek is een van daardie ouens wat altyd gesê het ek hou nie van Afrikaanse musiek nie, alhoewel ek dit altyd gehoor en luister het as ek by my familie is. Maar toe ek die Jo Black se musiek hoor het ek my gedagte verander.

  • @mikejfinch8216
    @mikejfinch8216 Před 5 lety +61

    Despite our leaders, the country still has beautiful people

  • @Mana-cc1ec
    @Mana-cc1ec Před 7 lety +14

    Verstehe nur "Ons is gemaakt om buiten gaan"
    Wow mein Schulniederländisch hat was gebracht! xD

  • @andriessteyn3191
    @andriessteyn3191 Před 4 lety +5

    I love this song!!!!!!

  • @ruanalberts4998
    @ruanalberts4998 Před 5 lety +1

    JO Black in my nuwe SUPERHERO!!! hyt n stem van GOD

  • @lizaanvanniekerk6582
    @lizaanvanniekerk6582 Před 5 lety +2

    My hart huil!!! Jou stem sal behou word!

  • @didrevandermerwe1480
    @didrevandermerwe1480 Před 6 lety +5

    Ons skool het met hom gesing laerskool Kenridge saam met laerskool Toitus en ons het skepe gesing ,ditt was baie lekker😍😘😙😚

    • @Ricardo.08
      @Ricardo.08 Před 5 lety

      Ons het by ons skool gesing vir die laaste dag van laerskool vir die graad 7s

  • @teatime3934
    @teatime3934 Před 7 lety +15

    Ach wie schön dass man sich in die Trends kaufen kann.

    • @shanelottriet4148
      @shanelottriet4148 Před 5 lety

      Dieses Lied ist in den Trends weil die Kanal so wenig Abos hat und das Video sehr viele Aufrufe bekommen hat. Das wird als "trending" gesehen und deswegen wird's uns empfohlen.

  • @vixyfourie8081
    @vixyfourie8081 Před 4 lety +2

    Dankie vir die song Jo! 💕💕💕💕💕

  • @charlizevanderwesthuizen1640

    Ek love die song en al die ander dit is amazing...

  • @DemonGameurdx
    @DemonGameurdx Před 7 lety +7

    c'est vraiment magnifique je ne me lasse pas de l'écouter ce son est le meilleur que j'ai écouté de loin

    • @normanfaitdesvideos4071
      @normanfaitdesvideos4071 Před 7 lety

      Neosvenk tu as vu mais portant regarde les dilikes

    • @DemonGameurdx
      @DemonGameurdx Před 7 lety +1

      NORMAN FAIT DES VIDEOS et alors ce n'est pas parce que les gens n'aiment pas que je ne dois pas aimé après tout ce n'est pas de ma faute si les gens n'ont pas bon goûts

    • @synechristly4812
      @synechristly4812 Před 7 lety

      Neosvenk je pense pareil que toi. je l ecoute en boucle depuis en lisant les commentaires et presque tous les allemands disent qu'il aurait achété la Premiere Place dans Les Trends😂. #pureBULLSHIT.

    • @liensun9940
      @liensun9940 Před 7 lety +1

      Syne Christly tu as vu la musique est magnifique bravo à l'auteur ☺😀

    • @DemonGameurdx
      @DemonGameurdx Před 7 lety

      Syne Christly je pense que c'est le fait qu'elle soit passer dans le top tendance de youtube français qui à déranger du coup tout les français qui sont fermé d'esprit et qui entendent une langue qui n'est pas la leur l'a haïssent alors que franchement ce mec à un talent de ouf des musique comme ça qui me donne des bons frissons quand je l'écoute ça ne s'entend pas souvent

  • @mariustimmler2566
    @mariustimmler2566 Před 7 lety +24

    Wow ausnahmsweise mal was gutes in den Trends und nicht immer so welche Pranks und CZcamsr die wie verrückt rum schreien und Unsinn machen.

    • @phadballz846
      @phadballz846 Před 7 lety +1

      Erni HD Richtig

    • @whatthehellnomorebees6175
      @whatthehellnomorebees6175 Před 4 lety +1

      @@phadballz846 okay i see alot of people say its trending #1 in germany.. as i can see people say that he payed for it.. Hes south african and at this time he was new in singing and was poor. I doubt he had enough money to Buy bots in a few countries to be #1 and if he had he won't even Buy views cause of how Weak the economy is here.

  • @user-xb3mp1du4u
    @user-xb3mp1du4u Před 4 měsíci

    Ek is nou10van1jaar is jy my genstling❤ siner dans met hom❤

  • @julianmason9568
    @julianmason9568 Před 5 lety +32

    I'm not Afrikaans but some how ,im able to sing this song

    • @THEgordonRamsayyy
      @THEgordonRamsayyy Před 2 lety

      I'm Afrikaans this is a Christian type of song cuz he mentions: Petrus

  • @rooijak
    @rooijak Před 6 lety +3

    WoW, Brilliant ! laaste keer wat ek so kragtige lied gehoor het was Hout Kruis! Bring nog sulke nommers, BAIE DANKIE en baie geluk vorentoe.

    • @wvwvanwyk8010
      @wvwvanwyk8010 Před 2 lety

      How heavy are there maybe try for you while you have I ever hear meow I love you cowboy where is seat mounts phone London Andrea tovar hotel and spa elephants are T-Mobile store hours in what is your name my name my name is beneath my and you have to buy a boy sit in your what do you live here in my toddler to doctor Love you by

  • @barrygroenewald1417
    @barrygroenewald1417 Před 5 lety +6

    Baie cool song Jo!
    Stuur groete vir Willem!!!

  • @aldenelerouxsoverytrue2814

    Wow wereld se beste👌👍

  • @yanavillae8771
    @yanavillae8771 Před rokem

    Dank Jo Black vomderlik music danki !

  • @bernadettebatt8723
    @bernadettebatt8723 Před 6 lety +4

    Love it

  • @craigjacobs1670
    @craigjacobs1670 Před 6 lety +4

    jo black :mooi song 🙌😃😱

  • @akinaebezuidenhout9072
    @akinaebezuidenhout9072 Před 6 lety +1

    Ek is opgewonde om JOU te sien by sing in harmoenie 💜💛💚💙💙💚💛💜💜💛💚💙👍

  • @clyntonmoorcroft6413
    @clyntonmoorcroft6413 Před 3 lety +2

    This song brings me to tears!

  • @georgevorster6082
    @georgevorster6082 Před 4 lety +6

    Song carried me through most difficult time in my life

  • @theagrobler1266
    @theagrobler1266 Před 6 lety +3

    love sy songs

  • @karienvandermerwe2377

    Jissie.... Dit is verby mooi👌🏼 ons is gemaak vir dit🙏

  • @adridewet543
    @adridewet543 Před 6 lety +1

    beste liekie ooit tx jo Black

  • @arciacchi
    @arciacchi Před 7 lety +11

    #1 in Spain??

  • @christosnyman5361
    @christosnyman5361 Před 7 lety +4

    Luv it

  • @mirohart1
    @mirohart1 Před rokem

    live in Clapham, London, UK, what a Man, what an Artist!!
    p
    o

  • @timkru5584
    @timkru5584 Před 7 lety

    Das ist der Beweis. Mit Geld kann man sich alles kaufen. Selbst Platz 1 in den CZcams-Trends. Ich bekomme einen Hörschaden und Aggressionen während ich dieses Kommentar schreibe und im Hintergrund das Lied höre...

    • @yungflavour6745
      @yungflavour6745 Před 7 lety

      Tim Kru nenn mir Gründe für deinen kommenden Hörschaden

  • @andiphiweaboi8614
    @andiphiweaboi8614 Před 6 lety +3

    Cool liedjie... like dit baie...

  • @jamiehills9070
    @jamiehills9070 Před 6 lety +3

    absoluut fantasties

  • @brandonpretorius6242
    @brandonpretorius6242 Před 3 lety +2

    Danki dat jy by on skool was

  • @SlayBaddddie
    @SlayBaddddie Před 2 měsíci

    KANNIE WAG OM HOM FRYDAG LIVE TE LUISTER NIE!❤