Jo Black
Jo Black
  • 2
  • 42 407 869
Jo Black compilation
A compilation of more than an hour of Jo Black's best songs.
#Afrikaans #musiek #afrikaansemusiek #JoBlack #compilation #music #southafrica #southafricanmusic #rockmusic #rockstar #guitar
zhlédnutí: 9 897

Video

Jo Black - Vegter
zhlédnutí 90KPřed 2 lety
Luister of koop 'Vegter' hier - JoBlack.lnk.to/Vegter Volg Jo Black op alle sosiale media platforms: Facebook - JoBlack8 Instagram - joblack8?igshid=YmMyMTA2M2Y= TikTok - vm.tiktok.com/ZMNScdtDg/ Lirieke: Ek weet jy is moeg Ek weet jy wil ook soms weg vlug van als, Stil raak in die geraas. Jy voel daar’s niks oor, Asof jy keer op keer verloor En die tyd is min. Ek sê ...
Jo Black - Spring (Live At The Sun Arena / 2019)
zhlédnutí 84KPřed 3 lety
Lusiter na 'Spring - Live' hier: JoBlack.lnk.to/SpringLive Volg My: Facebook: JoBlack8/ Instagram: joblack8 Twitter: joblack_btg #JoBlack Music video by Jo Black performing Spring (Live At The Sun Arena / 2019). © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA] vevo.ly/faRwQT
Jo Black - Bitter
zhlédnutí 3,5MPřed 5 lety
Music video by Jo Black performing Bitter. © 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under Exclusive License to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA] vevo.ly/2p95So
Jo Black - Voel Jy Die Genade
zhlédnutí 4,2MPřed 5 lety
Music video by Jo Black performing Voel Jy Die Genade. © 2019 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA) vevo.ly/lFEv3c
Jo Black - Die Vrou Wat Ek Liefhet
zhlédnutí 2,2MPřed 6 lety
Music video by Jo Black performing Die Vrou Wat Ek Liefhet. © 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA) vevo.ly/qmcUjb
Jo Black - Bring Die Hoop Weer Terug
zhlédnutí 6MPřed 7 lety
Music video by Jo Black performing Bring Die Hoop Weer Terug. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd ZA vevo.ly/gWNihm
Jo Black - Skepe
zhlédnutí 12MPřed 7 lety
• Download & stream: JoBlack.lnk.to/SkepeAlbumYD • Director/Editor: Clinton lubbe • Styling & Wardrobe: Werner Wessels • Facebook: JoBlack8/ • Twitter: JoBlack_BTG •(C) Inhoco Music Publishing •Record Company: Inhoud Huis Musiek Music video by Jo Black performing Skepe. (C) 2016 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd...

Komentáře

  • @helenadakovic4764
    @helenadakovic4764 Před 12 dny

    Sy liedjies is my pad wat ek gestap het.❤

  • @elshaddai4066
    @elshaddai4066 Před měsícem

    Jou bedienning is 'n blessing!

  • @gerhardmuller9996
    @gerhardmuller9996 Před 3 měsíci

    😊jy moet sounds of silence doen

  • @glockparaastra
    @glockparaastra Před 3 měsíci

    God Bless you Jo! Goed gaan!

  • @brandonhoneb1460
    @brandonhoneb1460 Před 4 měsíci

    Much love from Namibia🤍🇳🇦

  • @user-uy6wt6bp8x
    @user-uy6wt6bp8x Před 4 měsíci

    😇🥰💕💞💓💖💝💘💌💔❣💯🖤🤎💜💛😾😿🙀😽😼😹😸😺😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

  • @Nautilusbay
    @Nautilusbay Před 5 měsíci

    Jy is my Yster❤ Joe Black n Ware Inspirasie Ongeloflike Musiek Elton Gordon Mosselbaai Somerfees 2023

  • @Henri-qq6xm
    @Henri-qq6xm Před 5 měsíci

    Dankie Jo. Jys 'n goeie mens, hoop jou hart word vervul.

  • @waldovanwyk7877
    @waldovanwyk7877 Před 6 měsíci

    😂😂😂

  • @waldovanwyk7877
    @waldovanwyk7877 Před 6 měsíci

  • @lucillejoy6330
    @lucillejoy6330 Před 6 měsíci

    Anointed.

  • @called.followed.
    @called.followed. Před 6 měsíci

    Dankie julle ❤

  • @rd1509
    @rd1509 Před 6 měsíci

    what a great mix. Love from Canada

  • @jordanrossouw5051
    @jordanrossouw5051 Před 6 měsíci

    Kan ons nie videos af laai nie asb jo

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 6 měsíci

    Pragtig, jy sing n gat in my hart, het nie woorde nie. 😢

  • @pjh4718
    @pjh4718 Před 6 měsíci

    Lekker Jojo 😀

  • @hansiejansevanrensburg291
    @hansiejansevanrensburg291 Před 6 měsíci

    Wat ñ lekker verrassing so in die begin van die jaar.

  • @danteswart
    @danteswart Před 6 měsíci

    Hello Jo Black jou a man Ek Seek Africa My Naam Is Dante Swart Ek Sing Bey

  • @chriscocks3670
    @chriscocks3670 Před 6 měsíci

    Always been a fan. From a rooinek

  • @arnovanvuuren5176
    @arnovanvuuren5176 Před 6 měsíci

    lekker kuier playslist die dankie yster

  • @henkboshoff1988
    @henkboshoff1988 Před 8 měsíci

    Dit is basies waar ek nou is hou aan baklei vir toekoms, baaie mooi lied

  • @called.followed.
    @called.followed. Před 11 měsíci

    Ek dink vanaand aan jou en joune ❤

  • @guyfromohio
    @guyfromohio Před 11 měsíci

    I MET YOU TODAY REMEMBER AT THE KPS AND I CAME WITH A BOOK🎉🎉🎉🎉

  • @travellekker
    @travellekker Před rokem

    .. soos altyd, ongelooflike great musiek.. Ons sien, voel en hoor elke woord. Die paaie wat ons geloop het maak ons almal vegters! Ps Be That Guy 🎱 🎸🎶

  • @kobusswart8841
    @kobusswart8841 Před rokem

    Klink kak

  • @GerhardErasmus-kt9zx

    Love dit

  • @sandeepbjm
    @sandeepbjm Před rokem

    Can I get a translation lyrics

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Před 11 měsíci

      I know you are tired. I know you want to escape reality And be silent in the noise You feel like there isn't anything anymore As if you constantly lose yourself and the time is running short. I tell you that this is just the start You have to make yourself better Because no one else will do it for you You do this for yourself. Refrain: Because you are a fighter You have so much more to give You are stronger Then you will ever know You are a fighter Because you are a fighter It maybe won't be your last step Before you're going to break through You can give up now, you have to give everything and more So tell yourself You are a fighter You have so much more to give You are stronger Then you will ever know Because you are a fighter So lift up your head This is the best gift What you can take yourself Lift up your head This is the best decision That you can take for yourself you are a fighter You have so much more to give You are stronger Then you will ever know You are a fighter You are a fighter You are a fighter You are a fighter You are a fighter

  • @rubertharex9998
    @rubertharex9998 Před rokem

    Eks Johan Jonker dankie jou Vir JY IS N VEGTRER Ek Gaan tans deur n moeilike tyd en n ekskyding wat voorlê dit na 14jaar Ek sal n vegter Bly tot die dag Van my food JY is my rots Joe black

    • @rubertharex9998
      @rubertharex9998 Před rokem

      Dankie Vir die persoon wat my comment Van gehou het Se Dankie

    • @rubertharex9998
      @rubertharex9998 Před rokem

      Dis Vir my baie moeilik Om Al's wat n men's opgebou het agter the laat Ma die lewe Moet aangaan

  • @fornitesweat6858
    @fornitesweat6858 Před rokem

    Dankie dat oom by Laerskool panorama Kom praat het vardeer dit baie

  • @henningsmit3928
    @henningsmit3928 Před rokem

    Love dt, ds fkn heavy

  • @henningsmit3928
    @henningsmit3928 Před rokem

    Nice jo

  • @christelle1982ful
    @christelle1982ful Před rokem

    Stunning Stunning Stunning song!!!!!! Eks skoon in trane want dit verteenwoordig real life en mense se real struggles. Jou musiek is relevant en gee LEWE en HOOP! Ons is trots op jou!

  • @janniefourie1259
    @janniefourie1259 Před rokem

    Jo as jy hierdie sien ek en my familie was 6Oktober by jou show hou die goeie werk op my gunstiling lied is Skepe en jy inspereur my om nooit optegee op my droome en te doen wat my gulukig maak🎙🎵🎶❣❣jy is reg ons almal is 'n vegter en as jy wou weet eks Nantes (7 Oktober)

  • @sharniotto2438
    @sharniotto2438 Před rokem

    Dankie vir jou inspirerende musiek. Jys een uit n miljoen xx

  • @johangrobler6389
    @johangrobler6389 Před rokem

    Ek het opgegee, geval, Kon Geen rede meer sien en geen pad vorentoe... Dankie Jo, jy het my hiermee gered. Mag die here jou seen

  • @luckyluke7409
    @luckyluke7409 Před rokem

    'n Mens het nie aldag die woorde om te beskryf hoe 'n liedjie jou laat voel nie....So... Baie dankie vir die inspirasie ❤👊

  • @christiansjourney6403

    I went to the concert last night and you sinded my hat

  • @talyavanbuuren
    @talyavanbuuren Před rokem

    My kind gaan deur n helse moeilike tyd, die song het haar baie gehelp. Baie dankie vir jou awesome musiek!! Jy is n legend!! ❤️

  • @heinrichmarais3926
    @heinrichmarais3926 Před rokem

    Baie baie mooi song Jo. 🙏🏼

  • @fokkful
    @fokkful Před rokem

    Amen!

  • @greenbin1982
    @greenbin1982 Před rokem

    Die mooiste lied op die regte tyd

  • @natalieroux6948
    @natalieroux6948 Před rokem

    Ek voel baie keer ek wil net opgee ...maar j inspireer my deur die liedjie ...om aanhou te veg ..en ek wil net dankie sê vir jou ...want dis presies wat ek gaan doen ..om aanhou te glo en te veg

  • @natalieroux6948
    @natalieroux6948 Před rokem

    Hierdie liedjie laat my veg vir wat ek wil hê en deur die slegste dae bring ...maak die liedjie dit in n goeie dag ...want as jy nie veg vir jouself ...wie gaan ?...dankie Jo black vir die inspirasie wat j is vir ons almal ....jy is n wonderwerk geskape deur ons vader😁❤🙏

  • @master_CJ633
    @master_CJ633 Před 2 lety

    Hey dis ek daai kind van die Kaap jy het mos gese ek sal n goeie rugby speller wees

  • @CyberJD1
    @CyberJD1 Před 2 lety

    Dankie Jo Black vir die goeie misiek like dit baie die rig jou oë op na die berge tref hard en die een♥️♥️♥️

  • @louisedejager1434
    @louisedejager1434 Před 2 lety

    Ek LOVE die liedjie, die eerste keer toe ek dit gekyk het was dit hoendervleis mooi en nou ook. Dit beteken vir my so baie. Dankie Jo Black.

  • @christelbezuidenhout2256

    Dis nogal moeilik om n vegter te wees as dit jou nêrens bring nie.. dankie vir jou inspirasie Jo Black

  • @ruanstander1120
    @ruanstander1120 Před 2 lety

    Ekt kanker. Dankie vir die... ❤️

  • @pdacruzSA
    @pdacruzSA Před 2 lety

    Love it :-)