Jo Black - Vegter

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Luister of koop 'Vegter' hier - JoBlack.lnk.to...
    Volg Jo Black op alle sosiale media platforms:
    Facebook - / joblack8
    Instagram - ...
    TikTok - vm.tiktok.com/...
    __________________________________________________________________
    Lirieke:
    Ek weet jy is moeg
    Ek weet jy wil ook soms weg vlug van als,
    Stil raak in die geraas.
    Jy voel daar’s niks oor,
    Asof jy keer op keer verloor
    En die tyd is min.
    Ek sê jou, dis nou eers die begin
    Jy moet jouself optel
    Want niemand gaan dit vir jou doen
    Jy doen dit vir jouself
    Want jy’s ‘n vegter
    Jy’t nog soveel om te gee
    Jy is sterker
    As wat jy ooit sal weet
    Want jy is ‘n vegter
    Jy is ‘n vegter
    Dis dalk net nie laaste tree
    Voor jou deurbraak gaan gebeur
    Jy kan nou opgee
    Jy moet alles gee en meer
    So sê dit vir jouself
    Want jy’s ‘n vegter
    Jy’t nog soveel om te gee
    Jy is sterker
    As wat jy ooit sal weet
    Want jy is ‘n vegter
    So tel jou kop op
    Dis die beste geskenk, wat jy vir jouself kan gee
    Tel jou kop op
    Dis die beste besluit, wat jy vir jouself kan neem
    Want jy’s ‘n vegter
    Jy’t nog soveel om te gee
    Jy is sterker
    As wat jy ooit sal weet
    Want jy is ‘n vegter
    Jy is ‘n vegter
    Jy is ‘n vegter
    Jy is ‘n vegter
    Jy is ‘n vegter

Komentáře • 64

  • @johangrobler6389
    @johangrobler6389 Před rokem +5

    Ek het opgegee, geval, Kon Geen rede meer sien en geen pad vorentoe...
    Dankie Jo, jy het my hiermee gered. Mag die here jou seen

  • @charline483
    @charline483 Před 2 lety +10

    Baie dankie Here dat U vir Jo Black gebruik om te spreek deur hierdie besonderse lied. ❤❤❤❤❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 2 lety +10

    Al die VEGTER(S) is hier🤜⚔️🤛
    ❤️❤️❤️❤️❤️❤️
    Great album. As iemand nog nie van begin tot einde die album geluister het nie, DOEN DIT NOU🔥

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez Před 2 lety +1

      ​@@wollie1769 As jy hier is, wen jy ook. ✌️🔥
      It's about the music and not who is first.

  • @natalieroux6948
    @natalieroux6948 Před 2 lety +6

    Hierdie liedjie laat my veg vir wat ek wil hê en deur die slegste dae bring ...maak die liedjie dit in n goeie dag ...want as jy nie veg vir jouself ...wie gaan ?...dankie Jo black vir die inspirasie wat j is vir ons almal ....jy is n wonderwerk geskape deur ons vader😁❤🙏

  • @fornitesweat6858
    @fornitesweat6858 Před rokem +1

    Dankie dat oom by Laerskool panorama Kom praat het vardeer dit baie

  • @christelle1982ful
    @christelle1982ful Před rokem +6

    Stunning Stunning Stunning song!!!!!! Eks skoon in trane want dit verteenwoordig real life en mense se real struggles. Jou musiek is relevant en gee LEWE en HOOP! Ons is trots op jou!

  • @talyavanbuuren
    @talyavanbuuren Před 2 lety +6

    My kind gaan deur n helse moeilike tyd, die song het haar baie gehelp.
    Baie dankie vir jou awesome musiek!!
    Jy is n legend!! ❤️

  • @gerhardmuller9996
    @gerhardmuller9996 Před 4 měsíci +1

    😊jy moet sounds of silence doen

  • @CyberJD1
    @CyberJD1 Před 2 lety +2

    Dankie Jo Black vir die goeie misiek like dit baie die rig jou oë op na die berge tref hard en die een♥️♥️♥️

  • @yvettevandermerwe6354
    @yvettevandermerwe6354 Před 2 lety +5

    Ek vee trane dis so fantasties gedoen!!!!! Pragter Jo Black en die mense wat optree. Baie talent in hierdie land

  • @sharniotto2438
    @sharniotto2438 Před rokem +5

    Dankie vir jou inspirerende musiek. Jys een uit n miljoen xx

  • @dylanvandenberg8732
    @dylanvandenberg8732 Před 2 lety +8

    Great werk!!!! Die song slaan diep!!

  • @travellekker
    @travellekker Před rokem +2

    .. soos altyd, ongelooflike great musiek.. Ons sien, voel en hoor elke woord. Die paaie wat ons geloop het maak ons almal vegters! Ps Be That Guy 🎱 🎸🎶

  • @henkboshoff1988
    @henkboshoff1988 Před 10 měsíci +1

    Dit is basies waar ek nou is hou aan baklei vir toekoms, baaie mooi lied

  • @louisedejager1434
    @louisedejager1434 Před 2 lety +4

    Ek LOVE die liedjie, die eerste keer toe ek dit gekyk het was dit hoendervleis mooi en nou ook. Dit beteken vir my so baie. Dankie Jo Black.

  • @natalieroux6948
    @natalieroux6948 Před 2 lety +3

    Ek voel baie keer ek wil net opgee ...maar j inspireer my deur die liedjie ...om aanhou te veg ..en ek wil net dankie sê vir jou ...want dis presies wat ek gaan doen ..om aanhou te glo en te veg

  • @chriscocks3670
    @chriscocks3670 Před 2 lety +2

    Love this. Love from Scotland

  • @henningsmit3928
    @henningsmit3928 Před rokem +1

    Nice jo

  • @christelbezuidenhout2256
    @christelbezuidenhout2256 Před 2 lety +1

    Dis nogal moeilik om n vegter te wees as dit jou nêrens bring nie.. dankie vir jou inspirasie Jo Black

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 Před 2 lety +2

    Oooooo sien uit na hierdie splinternuwe musiekvideo 🙌🙌🙌🙌🙌

  • @janniefourie1259
    @janniefourie1259 Před rokem +3

    Jo as jy hierdie sien ek en my familie was 6Oktober by jou show hou die goeie werk op my gunstiling lied is Skepe en jy inspereur my om nooit optegee op my droome en te doen wat my gulukig maak🎙🎵🎶❣❣jy is reg ons almal is 'n vegter en as jy wou weet eks Nantes (7 Oktober)

  • @called.followed.
    @called.followed. Před rokem +1

    Ek dink vanaand aan jou en joune ❤

  • @guyfromohio
    @guyfromohio Před rokem +1

    I MET YOU TODAY REMEMBER AT THE KPS AND I CAME WITH A BOOK🎉🎉🎉🎉

  • @freddievanzyl44
    @freddievanzyl44 Před 2 lety +2

    Awesome strek boodskap

  • @GerhardErasmus-kt9zx
    @GerhardErasmus-kt9zx Před rokem +1

    Love dit

  • @PurpleRain89
    @PurpleRain89 Před 2 lety +4

    Wow! So bly jy het weer n nuwe song bekend gestel! So mooi! So n wonderlike boodskap. Net wat n mens nodig het om te hoor! Wel gedaan Jo 💜

  • @rubertharex9998
    @rubertharex9998 Před rokem +2

    Eks Johan Jonker dankie jou Vir JY IS N VEGTRER
    Ek Gaan tans deur n moeilike tyd en n ekskyding wat voorlê dit na 14jaar
    Ek sal n vegter Bly tot die dag Van my food
    JY is my rots Joe black

    • @rubertharex9998
      @rubertharex9998 Před rokem +1

      Dankie Vir die persoon wat my comment Van gehou het Se
      Dankie

    • @rubertharex9998
      @rubertharex9998 Před rokem +1

      Dis Vir my baie moeilik Om Al's wat n men's opgebou het agter the laat
      Ma die lewe Moet aangaan

  • @Gizzzy
    @Gizzzy Před 2 lety +9

    Love it , Love the message !!!

  • @luckyluke7409
    @luckyluke7409 Před 2 lety +1

    'n Mens het nie aldag die woorde om te beskryf hoe 'n liedjie jou laat voel nie....So... Baie dankie vir die inspirasie ❤👊

  • @soretaduplessis8027
    @soretaduplessis8027 Před 2 lety +2

    Baie baie mooi ❤

  • @jpbotha3343
    @jpbotha3343 Před 2 lety +1

    Dankie baie

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 2 lety +2

    Dankie, so mooi

  • @gerhardlouw5659
    @gerhardlouw5659 Před 2 lety +2

    Dankie

  • @Joshytchannel4
    @Joshytchannel4 Před 2 lety +3

    Jy lyk nog goed love jou videos

  • @fokkful
    @fokkful Před 2 lety +1

    Amen!

  • @christiansjourney6403
    @christiansjourney6403 Před 2 lety +2

    I went to the concert last night and you sinded my hat

  • @Nautilusbay
    @Nautilusbay Před 7 měsíci

    Jy is my Yster❤ Joe Black n Ware Inspirasie Ongeloflike Musiek Elton Gordon Mosselbaai
    Somerfees 2023

  • @greenbin1982
    @greenbin1982 Před 2 lety

    Die mooiste lied op die regte tyd

  • @heinrichmarais3926
    @heinrichmarais3926 Před 2 lety +1

    Baie baie mooi song Jo.
    🙏🏼

  • @dewaldgravett8242
    @dewaldgravett8242 Před 2 lety +1

    :) love jou songs

  • @henningsmit3928
    @henningsmit3928 Před rokem +1

    Love dt, ds fkn heavy

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 Před 2 lety +2

  • @pdacruzSA
    @pdacruzSA Před 2 lety +1

    Love it :-)

  • @jacquesleroux7576
    @jacquesleroux7576 Před 2 lety +2

    Ek het Jou black in gorge ge ontmoet by die mall in gorge

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 2 lety +2

    Hallo🙌

    • @jennieengelbrecht2496
      @jennieengelbrecht2496 Před rokem +1

      Dankie vir hierdie lied Jo hierdie lied laat my weer goed voel en laat my weet dat ek moet veg en opstaan nie net gaan lê nie al voel jy moeg .

  • @MariusOberholster
    @MariusOberholster Před 2 lety +1

    Ongelooflik!!

  • @sandeepbjm
    @sandeepbjm Před rokem

    Can I get a translation lyrics

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Před rokem

      I know you are tired.
      I know you want to escape reality
      And be silent in the noise
      You feel like there isn't anything anymore
      As if you constantly lose yourself and the time is running short.
      I tell you that this is just the start
      You have to make yourself better
      Because no one else will do it for you
      You do this for yourself.
      Refrain:
      Because you are a fighter
      You have so much more to give
      You are stronger
      Then you will ever know
      You are a fighter
      Because you are a fighter
      It maybe won't be your last step
      Before you're going to break through
      You can give up now, you have to give everything and more
      So tell yourself
      You are a fighter
      You have so much more to give
      You are stronger
      Then you will ever know
      Because you are a fighter
      So lift up your head
      This is the best gift
      What you can take yourself
      Lift up your head
      This is the best decision
      That you can take for yourself
      you are a fighter
      You have so much more to give
      You are stronger
      Then you will ever know
      You are a fighter
      You are a fighter
      You are a fighter
      You are a fighter
      You are a fighter

  • @master_CJ633
    @master_CJ633 Před 2 lety +2

    Hey dis ek daai kind van die Kaap jy het mos gese ek sal n goeie rugby speller wees

  • @kobusswart8841
    @kobusswart8841 Před rokem +1

    Klink kak

  • @alexxdeboo
    @alexxdeboo Před 19 dny +1

    👎🏻👎🏻👎🏻

    • @Androidl2-it2pw
      @Androidl2-it2pw Před 14 dny

      What is wrong with you?

    • @alexxdeboo
      @alexxdeboo Před 11 dny +1

      @@Androidl2-it2pw BOERE KAK 💩💩💩

    • @Androidl2-it2pw
      @Androidl2-it2pw Před 11 dny

      ​@@alexxdeboowhy do you hate the Boers? They did nothing to you.

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Před 21 hodinou

      ​@@alexxdebooif you can bring good arguments to as why Boers have done anything wrong then we might talk. I will stand behind my brothers and sisters down South. 🇳🇱🧡🇿🇦