Stefan Jansen - Suikerbos
Vložit
- čas přidán 30. 08. 2021
- Stefan Jansen se nuwe musiekvideo "Suikerbos"
Stream of Donwload hier: linktr.ee/stefanjansenmusic
Regisseur:
Wian Van Der Walt
Kameras :
Wian Van Der Walt
Rudolph de Wet
Redigeerder:
Rudolph de Wet
Kleur Redigeerder:
Wian Van Der Walt
Musiekvideo Konsep:
Wian Van der Walt
Francois Roux
Stefan Jansen
Produksie Bestuurders:
Francois Roux
Musiekvideo Vervaardiger:
CoolerBox Kreativ
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Stefan Jansen / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2021
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek - Hudba
Stoor #Suikerbos in jou speellys op enige digitale platform --> stefanjansen.hearnow.com/suikerbos
Baie dankie aan die VONK familie! Wat ‘n onbeskryflike voorreg om met sulke lekker mense te werk!
Hier ontdek ek op 64 die musiek van Herman Kleinhans en Stefan Jansen. Twee, Jan Blohm en Refentse is lankal gunstelinge. Sjoe, 'n nuwe wereld van klank het vannaand vir my opgegaan. Soms het 'n traan gerol. Vol nostalgie.
One of the friendliest and most humble people ive ever met. Beautiful song, we need more of this Stefan!
Suikerbos ek wil jou hê... NEE ...almal gaan hierdie liedjie wil hê! ❤️🎵🇿🇦🔥👏
Stem saam jou Tiaan, hierdie is baie cool...
Hehehhe, lag ek nou lekker! 😁 dankie Tiaan! Ek waardeer dit super baie!
@@stefanjansenmusic Tiaan het dit net sooo oulik gesê, ek moes net iets sê. 😁 Ek het jou geluister ook gisteraand op RSG....hierdie song raak baie mense se harte, baie geluk met dit Stefan ❤️
2023 and I’m still listening to suikerbos. Uitstekend ✊
1ste wat ek van Stefan hoor, jy is goed, sommer baie. Ek sien groot dinge kom.
Brilliant lyrics, brilliant stem, brilliant melody, brilliant music video! Alles net brilliant! Well done 👏🏼😎
Mooiste mooiste mooi!!! Luister daarna op repeat!
Hier kom 'n hit!!!! SA is julle gereed!!!
Dankie SSOOOO baie Jolanda, vir jou leiding en opleiding! 👊 Jy is so sentrale deel van hierdie verhaal!
Hierdie man kán sing - en damn goed toneelspeel. Stefan is een van die heel bestes.
Love jou stem...Vars bries in n rioolsloot vol ...
Frans, ek waardeer dit baie! Ons probeer om ‘n nuwe pad oop te breek in Afrikaans, so hierdie comment is ‘n kolskoot!
ABSOLUTE BRILLIANT!!!!!!
Many many thanks! By grace alone 🙌
U meneer, bent een aantrekkelijke man en ik hou van uw muziek.🌷👍
Absolutely stunning !!!!!!
Die beste song!!! Speel dit heeldag!!!
Mooi Stefan, so trots op jou!! Jou gawe maar ook jou menswees, wens jou net die beste toe!
Wow! Baie geluk Stefan. "Never give up on your dreams" het jy gese!
Oom Dries 😉 baie baie dankie! Al die jare se ondersteuning, julle het in my geglo en ek waardeer dit meer as enigiets!
Wow... Love die song!!!❤️
Wow wow wow!!!! Awesome Stefaans!!! Wow wow wow
Ek waardeer dit so baie! 😁 Dankie! Ek voel of ek sweef!
Oh my soul...Dis super amazing Stefan en die song is next level. Dis is diep. Die is net die begin. Super proud of you. Gaan vir goud!!
Dankie Glenda vir al die jare se ondersteuning! Dis julle wat dit alles die moeite werd maak op die lang pad x
@@stefanjansenmusic ek voel regtig bevoorreg om die pad saam met jou te stap. Jy is 1 amazing kunstenaar en ek het die eerste amptelike handtekening.....
Well done.. volgende top treffer
Defnintief n hit.❤
Ah dankie vir dit! Ek is al klaar so ongelooflik bevoorreg! Baie baie dankie!
My gunsteling seisien. Mooi, oorspronklik
Linda, so saam met die niwe seisoen is daar nuwe hoop en lewe, en liedjies om te deel met julle beautiful mense 🙌
Love dit! 👌
What a great song!
Amazing Song. Love it :)
Beautiful…. Love it!
Mari! So baie dankie! Ek is oorweldig met die reaksie op die song. Dit is ‘n lied so naby aan my hart, ek is so bitter bly ek kan dit deel met julle mooi mense 😁
Okey, ek ken nie vir Stefan Jansen nie, maar rerig dis n baie cool song....beslis n hit...!!
Glo my jy gaan. Suid-Afrika se nuwe sensasie
@@glendavaneck4959 ek sien baie uit om hom te leer ken, lol, eerder dan, sy musiek!
Yaaay! Lekker mense = lekker tye! 🥳
Hierdie is vreeslik mooi ek love dit
Great lied
Baie baie dankie Sheldon! Dis julle wat als die moeite werd maak 👊
My favourite!
Great Dankie........
Wow...!!!! ❤❤❤❤
dammit "SUIKERBOS" Jy maak my verlang!!
Netjies ,n hit verseker
Well done, Stefan.. Verras om te sien dis jy..Wel gedaan..Baie mooi lied.
Great song.
Awesome stem wat jy het Stefan 😍
Baie dankie Mariaan! Dit het jare se harde werk gevat, en ek het nog soveel om te leer, maar elke stappie is ‘n avontuur!
AMAZING!!! 🎼🤯
Baie dankie Charene! Dis ‘n avontuur! 😁
Wowsers, knap gedaan met die ene, wil graag meer hoor❤️
Pragtig 👏🏵️🏵️👏💥👊💪
🔥🔥🔥
Dankie my Taansie! Al die jare! Al die lag! Dankie vir jou! 🤓
Brilliant!!!! Keep it coming 😎😎✌✌
Lekker Harry! Thank you! It’s such a journey! There wil definitely be more…soon! Enjooooy!
Awsome! Hoendervleis mooi!
Stem saam jou Christo, dis awesome verby....!!
Christo, ‘n wyse man wat ek ken sê altyd, “regte musiek kan jy voel op jou vel” 🤘
Baie dankie vir die ondersteuning!
Well done Stefan 😊 Hier het jou tyd nou finally aangebreek 💪👏
Pragtig ❤
Top 10 snit, binnekort! Baie goeie werk Stefan🔥
Aah, Madelein, baie dankie! Dis so lekker om te sien hoe ons almal voretoe beweeg met die dinge waaroor ons passievol is. Dis ‘n voorreg!
@@stefanjansenmusic verseker n groot voorreg! 🥳
Ongelooflik my maat!!!
Lekker man !!
Dankie
My Tjoooom. Jy mag maar!
❤
Excellent
Puik👌
Leke Emile !
Presies! Emile is die klawers se BAAS! 🔥🔥🔥
My gunsteling song op die oomblik.
where cab I get the quitar chords and lyrics to practice this song?
Wow wow iets van Spoegwolf
Baie goed, hou daarvan - het siel....
Marius, ek dink as mens iets aanpak met siel, soos jy sê, kan jy nie regtig verkeerd wees nie. Passie is alles!
Eerste keer wat ek hierdie song hoor. Uitstekend. Oorspronklik. Stemtoon en rasper op kritieke tye deur hierdie song bring jou na a rockband slow song genre wat menigte harte sal brand. Blink vooruitsigte vir jou! Baie talentvol. Baie sterkte en sal uitkyk vir meer van jou musiek!
Wow, Rick, dankie vir daardie een! Dit beteken so baie! Ons het hard gewerk en dit is so groot voorreg om te hoor hoe die mense die song geniet! Baie baie dankie vir die komplimente. Dit hou ons op die regte pad, en dit herinner ons dat ons musiek maak vir mense soos julle. Super baie dankie! 🤘
As Francois Van Coke en Jan Blohm 'n kind kon gehad het...uitstekend.
Stem 100% saam.
🤣🤘🏻
Dis die beste kompliment ooit! 🙌 Dankie Charles! Daai is twee van my heroes!
Ons almal sê dankie vir jou Stefan. Jy is al reeds en gaan baie mense se held wees. Ons kyk op na jou. Jou passie vir musiek skyn deur jou stem. Opreg uit die hart uit. Min wat so geseënd is. Enjoy the journey. Much love brother.
Mal goed
Skitterend Skitterend Skitterend ....hier kom n meesterstuk.... moenie ophou nie, bou voort hierop Afrikaans het jou nodig om te groei...
🤍W🤍O🤍W🤍
Aah, Rozahn, soooo baie dankie! Wat ‘n massiewe voorreg! 😁
@@stefanjansenmusic jiss, luister hierie oor & oor & oor!! Mag jy net van krag tot krag gaan!!
Ek dink baie van ons wil suikerbos he
flippie jansen
Luister absoluut net oor en oor. Bly Bok speel dit nog so baie ook