Mionette - Panado vir die pyn (Official Music Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 03. 2022
  • Official Music Video for "Panado Vir Die Pyn" by Mionette.
    Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/Pando
    Follow Mionette op Social Media:
    Facebook - / mionetteofficial
    Instagram - / mionette_official
    TikTok - vm.tiktok.com/ZSeKUFbww/
    Select Musiek Wesbite - selectmusiek.co.za/mionette/
    Producer: Mionette Short & Stephan van Huyssteen (Sony Music Entertainment Africa)
    Executive Producer: Stephan van Huyssteen (Sony Music Entertainment Africa)
    Film Studio: Brits Film Productions
    Director: Pieter Brits
    Director of Photography: Coleman Brits
    Editing en Colour grade: Brits Film Productions
    Dance studio: Hope School of the arts
    Choreographer: Hope Maimane
    Dancers: Julia Smit, Kyra Teague, Sophie Melle, Tanner Bond
    Hair and Make-up: Hairvolution Brooklyn, Glory Glam Products and Mionique
    Wardrobe: Mionette Short
    Props: Hope Maimane, André Lureman, Mionette Short
    Panado Vir Die Pyn - Lirieke
    Gee my Panado vir die pyn
    My hart voel getrap deur ‘n weghol trein
    Soos my kop voel na te veel rooiwyn
    Skielik skiet dit deur my lyf
    Die pyn vat oor so net voor vyf
    Toe jy sê dat ons moet praat
    Nul uit Noorde kom dit uit
    Lyk my ons gaan als wegsmyt
    Nie geweet dis klaar te laat
    My oë raak sensitief vir lig
    Jou stem raak dowwer soos my sig
    Dink my hart wil dit uitsny
    Dit klop soos dromme in my kop
    Jy’s die enigste een wat dit kan stop
    Sonder jou sal ek iets anders moet kry
    Gee my Panado vir die pyn
    My hart voel getrap deur ‘n weghol trein
    Soos my kop voel na te veel rooiwyn
    Panado vir die pyn
    Daar is dinge wat help vir elke seer
    Maar niks wat my van jou sal laat vergeet
    Gee my Panado vir die pyn
    Gee my Panado vir die pyn
    Daar is dinge wat help vir elke seer
    Maar niks wat my van jou sal laat vergeet
    Wil die pyn net laat verdwyn
    So gee my Panado vir die pyn
    Dag vir dag dink ek nou terug
    Waar het ek die plot gemis
    Toe ons ritme in twee skeur
    Jy was hier en ek was daar
    Uitsigloos by jou bly staar
    My als gegee maar nie geweet
    My oë raak sensitief vir lig
    Jou stem raak dowwer soos my sig
    Dink my hart wil dit uitsny
    Dit klop soos dromme in my kop
    Jy’s die enigste een wat dig kan stop
    Sonder jou sal ek iets anders moet kry
    Gee my Panado vir die pyn
    My hart voel getrap deur ‘n weghol trein
    Soos my kop voel na te veel rooiwyn
    Panado vir die pyn
    Daar is dinge wat help vir elke seer
    Maar niks wat my van jou sal laat vergeet
    Gee my Panado vir die pyn
    Gee my Panado vir die pyn
    Daar is dinge wat help vir elke seer
    Maar niks wat my van jou sal laat vergeet
    Wil die pyn net laat verdwyn
    So gee my Panado vir die pyn
    Dit was bitter pil vir my
    Die ergste pyn is nou verby
    Dink ons sal dit kan oorleef
    Breek in twee vir jou en my
    Een vir elk ons is okay
    Sonder jou sal ek myself weer kan kry
    Gee my Panado vir die pyn
    My hart voel getrap deur ‘n weghol trein
    Soos my kop voel na te veel rooiwyn
    Panado vir die pyn
    Daar is dinge wat help vir elke seer
    Maar niks wat my van jou sal laat vergeet
    Gee my Panado vir die pyn
    Gee my Panado vir die pyn
    Daar is dinge wat help vir elke seer
    Maar niks wat my van jou sal laat vergeet
    Wil die pyn net laat verdwyn
    So gee Panado vir die pyn
    Official Music Video by Mionette performing Panado Vir Die Pyn. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/TnWMYq
    #Mionette #PanadoVirDiePyn
  • Hudba

Komentáře • 24