ADAM - Sprokie (Studio Sessions)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 02. 2015
  • Baie gelukkige Valentynsdag aan elke ADAM en EVA vandag!!!! Julle beteken die WÊRELD vir ons!!!
    Woorde & Musiek: Hugo Ludik
    Produksie: Jake Odendaal
    Video Produksie: Fathom Media (www.fathom.co.za)
    Vers:
    Glo jy in sprokies
    Die's waar die held
    Op sy perd jou kom haal
    Ek hou ook van stories
    Die's waar die prinses
    Vir die held elke keer val
    Maar ek sal nooit vir jou jok nie
    Ek's nie n held nie
    Net n man voor jou geval
    Koor:
    Jy weet
    Ek dra nie kroon nie
    En jy weet
    Ek het nie n troon nie
    Ek weet ek
    Ek gee jou net my bes
    Eks dalk nie n prins nie
    Maar jy is my prinses
    Vers:
    Onthou jy die storie
    Die een waar die held
    Die draak moes verslaan
    Sodat hy die prinses
    Uit die toring kon red
    En hy haar veilig kan dra
    Maar ek kan niks meer
    As om liefde te gee
    En jou te wys ek's jou man
    Brug:
    Ek sal die bose veg en vir jou veilig hou
    Ons kasteel self met my kaal hande bou
    Ek sal my hart en siel
    My lewe bring na jou
  • Hudba

Komentáře • 6

  • @megannortje1838
    @megannortje1838 Před 4 lety

    My top fav song of yours 😍😍😍 beautiful words wow

  • @roche9981
    @roche9981 Před 6 lety

    Mal oor julle!!!!! Het julle ontmoet by die prawn fees laas naweek, julle het almal stunning persoonlikhede❤❤❤❤❤❤❤ love al julle songs😉😆😇

  • @jaccieellmann1331
    @jaccieellmann1331 Před 9 lety

    Baaaaaaie, baie, baie mooi!!!!!!

  • @sagirl24
    @sagirl24 Před 9 lety

    Beautiful! My favourite song op die album!

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 Před 9 lety

    baie baie mooi liedjie

  • @lekkerlocal
    @lekkerlocal Před 9 lety

    pragtig:-)