ADAM - Ek Wens Elke Dag Was Kersfees (Studio Sessions)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 12. 2014
  • Spesiaal vir ons ADAM's Familie!! Geseënde Kersfees!
    Musiek en lirieke: Hugo Ludik & Reynardt Hugo
    Vers:
    Ek krap in die kas vir die mooiste papier
    Bind dit toe met n lint om dit te versier
    Want die dag kom net een keer per jaar
    Daarom doen ek die spesiaal net vir haar
    Koor:
    Want vandag is dit weer Kersfees
    Al die liggies wat so brand
    Daar’s hoop en vrede op aarde
    Al is dit net vir vanaand
    Want dit voel vir my soos Kersfees
    Met jou hier aan my hand
    Ons sien die Suider-Kruis wat skyn
    Ons liefde vat weer vlam
    Ons familie bid weer saam
    Dis mos waaroor Kersfees gaan
    Ek wens elke dag was Kersfees want dan
    Elke, dag van ons lewe, is ons saam
    Vers 2:
    Al ons stemme weergalm deur die vuur
    Ma en pa en my geliefdes is ook hier
    Die branders breek so sag met die koms van die gety
    Mag die aand vir ewig by ons bly
    Brug:
    Ek wens dat elke mens,
    Se oe oop sal gaan
    En weet U’s gebore
    Eeue trug, op hierdie aand.
    Goud is nou landswyd beskikbaar by alle goeie musiek winkels of op itunes: itunes.apple.com/za/album/gou...
    Vold ons op Facebook: / adamgroep
    en Twitter: / adamgroep
    en ons Website: www.adamband.co.za
    en onthou om die video te share en te like! ;)
    Video: www.fathom.co.za
  • Hudba

Komentáře • 7