Video není dostupné.
Omlouváme se.

ADAM - Smoorverlief [Bonus Video #2]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 12. 2014
  • ADAM se derde enkelsnit vanaf hulle nuutste album Goud - "Smoorverlief" se musiek video word aan al die fans opgedra! Geniet hom!
    Hierdie is een van die bonus videos vir "Smoorverlief" ons het soveel fun gehad met die shoot dat ons nie hierdie video kon weghou van ons fans af nie. As jy nog nie het nie, gaan check die amptelike sovel as die ander bonus video uit:
    AMPTELIKE MUSIEK VIDEO: • ADAM - Smoorverlief [O...
    ADAM Bonus Video #1: • ADAM - Smoorverlief [B...
    Goud is nou landswyd beskikbaar by alle goeie musiek winkels of op itunes: itunes.apple.com/za/album/gou...
    Sien ook ons vorige musiek video: ADAM - Goud • ADAM - Goud (OFFICIAL ...
    Volg ons op Facebook: / adamgroep
    en Twitter: / adamgroep
    en ons Website: www.adamband.co.za
    en onthou om die video te share en te like! ;)
    Video: fathom.co.za/video/smoorverlief
    © 2014 Copyright. ADAM Band

Komentáře • 5

  • @lizavanloggerenberg4191

    Wowie en dit is dit, ek kan nou ma met ń smile hemel toe😁

  • @zaliznasmit7268
    @zaliznasmit7268 Před 6 lety

    Dis nou seker die 20ste keer wat ek die video kyk. Julle is awesome

  • @capetowncoffeecars8353

    Julle is super ek love julle songs

  • @annemariebotes7197
    @annemariebotes7197 Před 6 lety

    Hi Hugo j is baie snaaks agter in die kar mooi video en awesome liedjie ek luister dit elke keer wanneer ek in youtube in gaan

  • @lifeofestelle5141
    @lifeofestelle5141 Před 9 lety

    Mnr Hugo L haha lekker laf daar agter neh. #awesome