ADAM - Smoorverlief [Bonus Video #1]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 12. 2014
  • ADAM se derde enkelsnit vanaf hulle nuutste album Goud - "Smoorverlief" se musiek video word aan al die fans uitgemaak! Geniet hom!
    Hierdie is een van die bonus videos vir "Smoorverlief" ons het soveel fun gehad met die shoot dat ons nie hierdie video kon weghou van ons fans af nie. As jy nog nie het nie, gaan check die amptelike sovel as die ander bonus video uit:
    AMPTELIKE MUSIEK VIDEO: • ADAM - Smoorverlief [O...
    ADAM Bonus Video #2: • ADAM - Smoorverlief [B...
    Goud is nou landswyd beskikbaar by alle goeie musiek winkels of op itunes: itunes.apple.com/za/album/gou...
    Sien ook ons vorige musiek video: ADAM - Goud • ADAM - Goud (OFFICIAL ...
    Vold ons op Facebook: / adamgroep
    en Twitter: / adamgroep
    en ons Website: www.adamband.co.za
    en onthou om die video te share en te like! ;)
    Video: fathom.co.za/video/smoorverlief
    © 2014 Copyright. ADAM Band
  • Hudba

Komentáře • 7