Video není dostupné.
Omlouváme se.

Engele Sing - ADAM

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 08. 2024
  • ENGELE SING is die 3de enkelsnit en Musiek Video van ADAM se VIR JOU GEMAAK album, wat landswyd beskikbaar is in alle goeie CD winkels.
    Onthou om ADAM te LIKE op facebook adamgroep en follow die manne op Twitter: Joe Foster JoeFosterADAM, Reynardt Hugo reynardthugo, Hugo Ludik adamgroep
    Video Krediete:
    Direksie, redaksie, effekte en gradering, en storielyn kamerawerk deur Fathom Media
    Addisionele kamerawerk deur Valo Pictures

Komentáře • 22

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    Niks sal my seer kan reg maak nie maar ek weet daar is engele, verskriklike mooi lied, dankie

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    Dankie, het dit so nodig, so mooi

  • @ajvanzyl1841
    @ajvanzyl1841 Před 8 lety

    Dis snaaks hoe die lewe werk, mens sal nie sulke mooi liedjies kry as daar nie soveel gebrokenheid is nie.

  • @sagirl24
    @sagirl24 Před 11 lety +1

    Beautiful. Well done manne!! :)

  • @ErnstKiwi
    @ErnstKiwi Před 10 lety

    Awesome! Wonderlik! Ons geniet die liedjie in New Zealand.

  • @Johnrosstaiwan
    @Johnrosstaiwan Před 10 lety

    Baie mooi!

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 Před 11 lety

    Stunning!!!

  • @karenbester5822
    @karenbester5822 Před 11 lety

    Beautiful!

  • @adriolivier1696
    @adriolivier1696 Před 11 lety

    soos altyd, GREAT thx vir die upload!!

  • @lienkiejansenvanvuuren91

    Pragtig!

  • @GgoldfishII
    @GgoldfishII Před 11 lety

    Flipen Awesome.

  • @baylissje
    @baylissje Před 8 lety

    Baie mooi

  • @ruanfourie6436
    @ruanfourie6436 Před 11 lety

    uitstekend

  • @jacojansevanrensburg1172

    die mans kan ma sing hulle is awsome

  • @terri-leehendricks1962

    Je ne comprends pas ce que tu dis mais la chanson est belle

  • @malcolmpac
    @malcolmpac Před 11 lety

    ken baie sulke meisies die song sal baie help! dankie

  • @vunnie
    @vunnie Před 10 lety +1

    Could someone with a better grasp of Afrikaans than me perhaps post the lyrics?

    • @Cornampoo
      @Cornampoo Před 10 lety +3

      Ek weet nie wat om vir jou te se nie. Hoe om jou reg te maak nie. Ek weet nie wat om te gee nie of hoe om jou te bewaar nie. Want alles wat skeer aan jou, die dinge wat vreet aan jou.
      [Chorus] Al wat ek weet is engele sing vir jou. Engele sing vir jou.
      Hulle sing (3x) Engele sing vir jou (2x)
      Ek weet nie hoe om jou te dra nie. Als 'n mens het ek nie die krag nie. Ek die wereld nie stop om te draai nie, die wind nie keer om te waai nie. Jou oe vra zo baie. Jou lijf wijs jou seer.
      [Chorus]
      Maar my arms bly oop vir jou, my hart loop in bloei vir jou. Dit moet jy weet en onthou. En hoor jy die klanke, die mooi harmonie, die zachte balans in die mooi melodie? Hulle sing (3x) Engele sing vir jou (2x)

    • @lisavries854
      @lisavries854 Před 8 lety

      awesum stuff guys..

  • @casperkeller4544
    @casperkeller4544 Před 10 lety

    Besonderse stem..

  • @ADAMgroup
    @ADAMgroup Před 11 lety

    Dankie julle!! Ons waardeer dit baie!! Share asb die video met soveel mense julle kan en die wat nog nie het nie, kyk uit vir ons CD (Vir Jou Gemaak) met die song daarop :)