Joe Foster - In die Reën Vir Jou
Vložit
- čas přidán 6. 10. 2016
- Woorde & Musiek Joe Foster & Ewald Coleske
Lead Actress: Simoné Nortmann
Produced & Directed by Gerhard van Rooyen
(P) 2016 Coleske Artists (C) 2016 Recycle Records
Vanaf Hartklank Album, Joe Foster se Ghoema wen vir Manlike Pop Album van Die Jaar.
Anthrop Architects - www.anthrop.co.za.
IN DIE REËN VIR JOU
Ek moet sê, ek ken die beste deel van jou
en dis jou hart, wat jy ook daar buite vinnig toe kan bou.
Dis net sleg dat jy dit soms met my ook doen.
Dit frustreer my wat ek doen kan jou nie aanraak nie.
WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.
Kan ek vra, dat jy ’n bietjie stil sal staan?
En net dink hoe groot jy jou hart vir ander oop kan maak.
As jy wil, sal ek dan ook dieselfde doen.
Want saam is ons steeds beter, beter as alleen.
WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.
Niks sal ons liefde kan vervang nie.
Nie eers jou storms maak my bang nie.
Jy moet weet ek sal die hartseer vir jou dra.
WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU. - Hudba
and this deserves so many more views!!!
Ek wonder vir wie sal ons in die reën staan, want as ons lief is vir iemand sal ons alles doen... Ek sal in die reën staan vir my geliefde, ooh ja ek sal.... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️
Eks verlief op elke stukkie vn jou musiek , lerieke en woorde jys awesome dankie vi so baie dankie
Mens hoor nie meer sy musiek nie.😢
Sjoe, wat 'n hartroerende song. Ek kan nie ophou luister nie. Huil elke keer as ek dit speel. Beuatiful Joe.
Dit is die mooiste song in die wereld ....
Dankie sooo baie!
🤗😋😍☄👌👍🏅
So mooi, Joe! Ek is mal oor jou musiek. Groete uit Nederland!
Jan Cornelis Menger hi waar bly jy en is jy single en hoe oud is jy
WOW!!!!! Wat 'n song!!! Well done Jeffrey en band!!!
Sjoe Joe Foster jy sing baie mooi. Jy moet nooit ophou nie!! Die Here het jou ryklik geseen met so 'n mooi stem! !
Zo mooi! Geniet deze muziek,ook in Nederland
Pragtig Joe................ek geniet jou musiek. Groete
Dit is bitter mooi song... Diep gesê... Sjoe... ♥️ ♥️
Dit is 'n pragtige liedjie
Mooiste afrikaanse liedjie ooit... you go Joe
Beautiful!
Awesome liedjie, Genuine Artist. Well done Joe.
Our wedding song from 6 years ago, best decision we made ♥
K is mal oor die liedjie😍Ek het dit altyd op repeat♥️
I love this song
Love hierdie song...Praat met my binneste en se soveel vir jou :'')
Mhwa
Love it. Ek staan in die rëen net Vir jou
Love die song!
Sjoe dis hartseer bitter hartseer.... ❤️ Maar dis seker die mooiste woorde.... ❤️ ❤️ ❤️
Kan jou liedtjies oor en oor luister so mooi Joe.Wanneer kry ons weer liedtjies van jou af Joe?
love jou songs die song die woorde is uitstekend bly awsom
Que bonito video me encanta tu vídeos Mu chi♥️♥️♥️♥️♥️♥️🥰
Everytime he got me when I start listening to his songs
Well done Joe! Stunning song!
such a beautiful song💖💖i m frm india and clearly don't understand Afrikaans but his songs are making me want to learn the language!!!😍😁
muskaan u - yes afrikaans is a beautiful language and Joe is a very talented artist. :) This makes me feel proud to be Afrikaans
henox820-yeah and music has got no language :-)... it's simply beautiful... though i hv started understanding a bit of afrikaans 😉....now i kind of know 3 languages-hindi,english & afrikaans....it feels so good... really wish joe foster would visit India sometime :-D
Joe se Mooiste song ooit 💖
wow!!!!!! wat n stunning video en song !!!
love di song ek speel hom elke liewe dag groete nadine
suid-afrika Ermelo 😍😍
Mooi lied Joe
awesome song
Ek is mal oor die CD! Daar is n paar mooi liedjies! Maar dit is lekker om so bietjie meer musiek videos van jou te sien!😀
Love the song
Nice song.....I like it.....
Baie mooi lied van n man vir sy vrou of ou vir sy meisie, baie mooi woorde, dankie
Stunning Song!! Joe foster.. JY MAG MAAR!!
BAIE MOOI ... AWESOME SONG
Dis n amazing song ek mal oor die song .
My favourite song I love this song ❤❤
Shooeee kan woorde so mooi is😢💯
Ek is ñ fan van jou songs Well done
love die song
Joe!❤
Dankie vir die Lied. Dit was so mooi. Jy is so amazing sanger en die woorde het my aangespreek
Hoendervleis mooi Joe!!*
beautyfull
Dis baie mooi Joe 👏👏👏
Baie mooi 💕
Beautiful
Dit is pragtig
Baie mooi!!!
Ek is lief vir jou my heart is all over dis van jou liedjie in jou hard
Dit is n pragtige liedjie
Beste song
Ek love jou musiek
Great.
Hierdie is VERSEKER een van my nuwe gunstelinge! Baie geluk, Joe, met 'n stunning song en video. :-D
Ooooo
Sooooo
Moooooiiiii
Dankie ....
🤗😍😊😑
awesome!!!!!
Die is n hartseer liekkie dit was die laaste liekkie wat my Oupa gespeel het net voor hy dood gegan het😭😭💜💜
Uliene Du Plessis 😢😢 ek is so jammer. Maar dis so special dat jy dit met my deel!!! Dankie!
Dit is n Groot plesier oom 😊
@@JoeFosterMusic die song roer elke emosie in my na al die jare
Joe jy kan maar jy is n awesome persoon ek het al jou songs al afgelaai love jou songs hou aan
Wow
dit is baie mooi
Love joe foster se song n die reen en love die song lisa
My favourite❤
Nidene Ferreira wtsy
Love Joe Foster se Mona Lisa
Dis n baie mooi liedjie
ek mal oor die song
Hartsmusiek, dankie
Mooi Mnr! Dankie!
Me gusta mucho
Mooitse song.
don't understand afrikaans bt dis song rock ma world
Ek 💓 die liedjie
Ek hou van hierdie song
DIS PRAGTIG VERBY
sad maar so mooi
Mal oor sy musiek ❤️
Pragtig!! kan nie ophou luister
Eks hier in 2020 en love hierdie liedjie.
beste lied ooit!
jason daniel barry hi waar bly jy en is jy single want ek is single en hoe oud is jy
❤️❤️❤️
So moooooi en hartseeeer!! :'-(
pragtig e songs baie mooi
2019 en die song is nogsteeds net so great!
Dankie Renaldo!!!
Wow...net wow🙌
Hi
'n fantastiese song jy mag maar sing ook
El vídeo
baie baie baie mooi song awesome.baie mooi woorde en melody.ek love die song ongelooflik baie en is cool awesome musiek video jou musiek rock ek love jou musiek mal verby oor jou musiek jys my gunsteling sanger
By song baie Mooi
Afrikaans was nog nooit so mooi nie,
werklik mooi
Mooi lietjie die
Eks mal oor die liedjie maar moet sê die klank hier is mooier as op cd...dink instrumente wat gebruik word verskil
Maak my hartseer wat dis mooi....maks my hatr broeken becous its nice
Wow my ou en ek love ju songs
Ek staan in die teen vir julle my famielie lief julle onendig baie
ek bedoel reen
reen ek bedoel reen
Good
💔. 💘
Liedjie