Sukses tot Sopkombuis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 12. 2020
  • Halima was 'n suksesvolle besigheidsvrou. Haar eie ding gedoen wanneer sy wil en hoe sy wil.
    Eweskielik raak dinge net te erg en sy besef dat sy het nog die heeltyd haar eie wil gevolg in plaas van wat die HERE se wil was.
    Maar toe sy haar wil opgee, moes sy selfs gaan help het in die sopkombuis en staan haar man 100% by as pastoor's vrou. Maar dit was nie maklik nie!
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    LifeFM Radio Station
    / lifefmsa
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library

Komentáře • 14

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +1

    So n mooi getuienis.Baie seën aan julle.

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před 3 lety +1

    Wat n kosbare getuie.beteken so baie vir my vandag.

  • @josephinevandermerwe6588

    Amen watter inspirarie baie dankie ek voel gestig

  • @dinacoetzer3779
    @dinacoetzer3779 Před 3 lety +1

    Prys Sy grote naam.... Vader U is gister more altyd saam met ons... help ons om U stem te hoor amen

  • @cornebeukes5781
    @cornebeukes5781 Před 2 lety +1

    Amen dit is n vreugde om na die getuies te luister. Mag die Here jou en die familie ryklik seen
    Jesus liefde
    Corne

  • @georgestoffels821
    @georgestoffels821 Před 3 lety +1

    Die Here is goed en niemand meer. God is in beheer ... Amen en Amen.

  • @andriahoek8648
    @andriahoek8648 Před 2 lety +1

    Beautiful ❤

  • @lisascott7733
    @lisascott7733 Před rokem +1

    Whow...ek self is nou in n posisie waar ek moet besluit of ek moet bedank..al dan ni...u bemoedig my

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 Před 3 lety +1

    Amen

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment Před 3 lety +1

    Baie dankie vir n wonderlike getuienis. Julle is sulke goeie voorbeelde vir alle vroue wat leer om net op die Here te vertrou. Mag julle baie geseën word.

  • @conniekritzinger6671
    @conniekritzinger6671 Před 3 lety +1

    Awesome getuienis.....gaan alles oor U Here Jesus.
    Yes elkeen het hulle eie storie.Blessings

  • @mientjiestrydom9840
    @mientjiestrydom9840 Před 3 lety +1

    AMEN GOD IS GROOT

  • @kobedeister5234
    @kobedeister5234 Před 3 lety +2

    So mooi getuienis. AL sou die hart of liggaam kwyn, is God ons krag en toekomshoop. Lieflike dogter wat haar lig laat skyn vir die Koning.

  • @rozanneclaudettemoses3509

    Die Here is so Wonderlik🙌🙌🙌❤❤❤