Dwelms was my baas

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 05. 2023
  • Chase het in ‘n christelike huis groot geword maar toe skei sy ouers en sy hele draai onderste bo. So het hy betrokke begin raak in dwelms om die leemte te vul. Later het Chase getrou en sy eie huwelik kom toe in die gevaar weens sy dwelms.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Monaghan Animation Studio
    Website: www.mas4d.co.za
    email: info@mas4d.co.za
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Mixkit.co
    Pixabay.com/music
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 7

  • @andrevanwyk1985
    @andrevanwyk1985 Před rokem +3

    God is getrou.Alle eer en prys kom God toe.

  • @deliahniemandkadoshbride7440

    Only God can do this....if there's a will,there is a way !
    You gave the first step and Jesus did the rest....HALLELUJA !! TO GOD BE THE GLORY !

  • @leonedelange1716
    @leonedelange1716 Před rokem +5

    Here ek dra vandag die Getuienis span aan U op my Vader. Dankie vir mense wat nog bereid is om U Woord daar buite uit te dra en ander te bemoedig. Shalom ❤

  • @danettvn
    @danettvn Před rokem +4

    Great testimony! Chase, mag Abba Vader vir jou en Edelweiss kragtig gebruik in Sy Koninkryk 🙌🙌

  • @DukePaw
    @DukePaw Před rokem +6

    Woo-hoo awesome

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Před rokem +4

    Wow en wow. Prys die Here. So bly saam met Chase en sy familie. Ek het gerook en dan hoor ek op Die Getuienis van mense wie sommer net so opgehou het. Dit het my baie laat twyfel want ek sien myself as 'n kind van die Here. Ek het vir Pieter en Juanita op WApp gekontak oor hierdie deurmekaarheid in my kop.
    Uiteindelik - 23/05/2023 was 10 maande sedert ek ophou rook het. Dit was net God - ek het begin kettingrook na my man oorlede is, sommer 60 siggarette per dag.

  • @elmariegouws2371
    @elmariegouws2371 Před rokem +2

    Ons loof en prys onse Here my skoondogter en my seun het ook cat gebruik ek bly bid vir hule vir volle genesing