Twee seuns op plot geskiet - Met Amanda

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 06. 2020
  • Twee seuns op plot geskiet - Met Amanda
    Please follow us on:
    Twitter: / patmos_studio
    Instagram: / dailybible
    ....
    Facebook: / patmosstudio1
    Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.com
  • Hudba

Komentáře • 81

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +1

    Dankie Here!!! Hierdie kinders het nog werk om te doen vir U...ons loof die Here!! 🤗😍

  • @charmainevandermerwe5868

    What a Mighty God we serve!!!!

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 Před 4 lety +9

    Amen dankie Here vir die lewens van die twee seuns

  • @christinehillier7749
    @christinehillier7749 Před 4 lety +17

    What an awesome testimony.
    About 1976. There was a Farmer in former Rhodesia (Zimbabwe), he was told that there would be an attack on his farm to pray Psalm 91 over him and his wife. That night terrorists attacked his farm, the Farmer and his wife both sat in the lounge. Every newspaper in Rhodesia had photos of the farm house which looked like a sieve he way terrorists had fired bullets into the house and threw handgrenades at it as well.
    There where the Farmer sat in his chair in the lounge was a very big shape of a hand where no bullet went through. Everything in that lounge was smashed to bits with the way handgrenades and bullets were fired into the house. Even though the Farmer was full of dust, he and his wife were not injured and did not have a scratch on them. We serve a mighty GOD Who will protect us at all times.

    • @thaliavanstaden2322
      @thaliavanstaden2322 Před 4 lety +2

      Dr Michelle Strydom's parents

    • @johannamoolman9696
      @johannamoolman9696 Před 4 lety +1

      @@thaliavanstaden2322 .

    • @dangladstone1831
      @dangladstone1831 Před 4 lety +2

      Wow, if people can not see the wonders here, then they need to reflect on what is real and our God is real! We are alive only because of his presence.

    • @21googly
      @21googly Před 4 lety

      .

  • @thaliavanstaden2322
    @thaliavanstaden2322 Před 4 lety +5

    Amazing God wat ons dien, dis al wat vir ons gaan oorbly ons alomteenwoordige God en die angel armies 🙌

  • @louisevanrhyn1186
    @louisevanrhyn1186 Před 4 lety +10

    Psalm 91 dit is ons redding. Dankie Jesus🙏🙏🙏

  • @johansmit3739
    @johansmit3739 Před 4 lety +8

    Dankie dis wonderlik Amen Abba Vader Amen

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Wow!! Die Here is awesome verby!! 🤗🤗🤗🤗

  • @hendriklerou4902
    @hendriklerou4902 Před 4 lety +4

    Amen. Thank you God for this testimony

    • @dangladstone1831
      @dangladstone1831 Před 4 lety +1

      And we will continue to proclaim and share this amazing testimony.

  • @lientapienaar4895
    @lientapienaar4895 Před 4 lety +8

    Wonderlike getuienis. Ons God is groot!!!

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa5084 Před 4 lety +12

    God is good all the time. Praise God for saving this family.

  • @colettenelhulett2042
    @colettenelhulett2042 Před 4 lety +6

    Wow, thank you for sharing this amazing testimony. Halleluyah

  • @Stemwellrestore
    @Stemwellrestore Před 4 lety +6

    Absolutely Beautiful💞❤️💞❤️💞❤️

  • @onlyblakenjan
    @onlyblakenjan Před 4 lety +4

    Amen! Die Here is goed!!

  • @anzabasson6979
    @anzabasson6979 Před 4 lety

    WOW dankie Amanda

  • @daron1697
    @daron1697 Před 4 lety +2

    Praise the Lord🙌

  • @ronelmaree5878
    @ronelmaree5878 Před 4 lety +3

    Danki Jeshua

  • @magdaweber9645
    @magdaweber9645 Před rokem

    Groot is ons God Amen

  • @fransbrink1419
    @fransbrink1419 Před 4 lety +3

    Aan God al die eer. Amen.

  • @djdry2374
    @djdry2374 Před 4 lety +2

    Amen 🙌.

  • @ssnyman6241
    @ssnyman6241 Před 4 lety +10

    Psalm91 letterlik in vervulling. Danki Jesus . Sandra Snyman

  • @hendriklamprecht3028
    @hendriklamprecht3028 Před 4 lety +8

    Did Here is my herder ek kom inks kort nie 🙏

  • @renschewahl1647
    @renschewahl1647 Před 4 lety +1

    Amen

  • @irisgreyling4731
    @irisgreyling4731 Před 4 lety +1

    Amen!!!

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 Před 4 lety +1

    God is wonderlik. Sy genade groot. Dra Ps.91 oral saam.

  • @merciawilliams4627
    @merciawilliams4627 Před 3 lety

    God is our refuge and strength. I feel with you all. My question what is the state doing about this. God is our protector.

  • @freddyoosthuizen3463
    @freddyoosthuizen3463 Před 4 lety +4

    Prys God Amen

  • @edwardpennacchini7841
    @edwardpennacchini7841 Před 4 lety +7

    We are entering a time of great evil and also a time of great miracles of God. Keep praying, especially Psalms 91 and 23. I also have an affinity for the Serenity Prayer, Footprints, Our Father and Hail Mary. Together they cover all spiritual bases! To the Communist terrorists and their masters, your time is coming - Liberate Tuteme ex inferis.

  • @chartejoubert379
    @chartejoubert379 Před 4 lety

    Wil graag bestel: Die Hemel is ‘n Werklikheid. Kontak besonderhede asb?

  • @alidaviljoen4839
    @alidaviljoen4839 Před 4 lety +1

    Ons God is GROOT

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa5084 Před 4 lety +4

    God says no weapon formed against you shall prosper. Praise God. He is our Lord and Saviour

    • @natesnautical
      @natesnautical Před 4 lety

      I Do Not believe in a Jesuit, instilled ‘Prosperity Gospel’. Besides tattoos is van Heindense mense, die Here sé ons lig-game is n tempel van God.

    • @saffasaffa5084
      @saffasaffa5084 Před 4 lety +2

      @@natesnautical hi Nate. Lift your hand and praise God for saving this family. Lets not get distracted by the devils work.

  • @adalizasmit1916
    @adalizasmit1916 Před 4 lety +2

    Jy wat nie sonde het nie gooi die eerste klip.

  • @rynhardtvanrensburg2187
    @rynhardtvanrensburg2187 Před 4 lety +2

    Kry julle guns reg.

  • @andriesolivier5146
    @andriesolivier5146 Před 4 lety +2

    God is groot

  • @lduplessis5725
    @lduplessis5725 Před 4 lety +2

    Mens moet jou wapen 24/7 aan jou sy dra.

  • @craigvhenry
    @craigvhenry Před 4 lety +1

    Die wegraping (eerste opstanding) het reeds begin..!
    👂
    Evangelie van Thomas 51 (Apokriewe Nuwe Testament)
    "Sy dissipels sê vir hom: "Wanneer sal die dooies se rus kom, en wanneer sal die nuwe wêreld kom?"
    Hy [Jesus] sê vir hulle: "Waarna u uitsien, het al gekom, maar julle erken dit nie."

    Die Epistula Apostolorum 21-24 (Apokriewe Nuwe Testament)
    Jesus: "Want daarvoor het ek gekom dat u [die opstanding in u vlees sal verkry, 'n kleed wat nie sal verbygaan nie."
    "Voorwaar Ek sê vir julle, die opstanding van die vlees sal plaasvind terwyl die siel en die gees daarin is."
    🌄
    Johannes 11:21-26 (Kanoniese Nuwe Testament)
    "Martha het vir Jesus gesê, "as u hier was, sou my broer nie gesterf het nie. Maar ek weet dat God u nou alles sal gee wat u vra." Jesus sê vir haar: "Jou broer sal weer opstaan." Martha antwoord: "Ek weet dat hy op die laaste dag weer sal opstaan ​​in die opstanding." Jesus het vir haar gesê: "Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hulle; en elkeen wat lewe deur in My te glo, sal nooit sterwe nie."
    💥
    Matteus 27:51-53 (Kanoniese Nuwe Testament)
    "Skielik is die gordyn in die tempel van bo na onder in twee verdeel. Die aarde het geskud, en die rotse is oopgesplit. Die grafte is oopgemaak en die lyke van baie heilige mense wat gesterf het, het weer tot lewe gekom. Hulle het gekom uit die grafte nadat hy (Jesus) weer lewend geword het, en hulle het na die heilige stad gegaan waar hulle aan baie mense verskyn het."
    💎
    Herkennings - Die Heiliges Voor Die Koms Van Christus (Apokriewe Nuwe Testament) Petrus: "Elkeen wat regverdig bevind word, behoord langer in die liggaam te bly; of ten minste, soos dit duidelik blyk uit die geskrifte van die wet oor 'n sekere regverdige man [Henog], dat God hom vertaal het. Op dieselfde manier is ander behandel wat sy wil behaag het, dat hulle, in die Paradys vertaal word, bewaar moet word vir die koninkryk. Maar wat betref diegene wat nie die reël van geregtigheid volkome kon nakom nie, maar wat oorblyfsels van die kwaad in hul vlees gehad het, is hul liggame weliswaar ontbind, maar hulle siele word in goeie en geseënde wonings gehou, wat by die opstanding van die dooies, wanneer hulle hul eie liggame sal herstel, gesuiwer selfs deur die ontbinding, hulle mag 'n ewige erfenis verkry in verhouding tot hul goeie dade. En daarom salig is almal wat die koninkryk van Christus sal bereik."
    🌹
    Die boek Henog 100:5 (Apokriewe Ou Testament)
    "En oor al die regverdige en heilige mense sal Hy voogde uit die heilige engele aanstel om hulle te beskerm soos 'n oogappel totdat Hy 'n einde maak aan alle boosheid en alle sonde, en al het die regverdige 'n lang slaap [gesterf], hulle hoef niks te vrees nie."
    👑
    Johannes 11:41-44 (Kanoniese Nuwe Testament)
    "Jesus het opgekyk en gesê: "Vader, ek dank u dat U my gehoor het. Ek het geweet dat U my altyd hoor, maar ek het dit gesê tot voordeel van die mense wat hier staan, sodat hulle kan glo dat U my gestuur het." Toe hy dit gesê het, het Jesus met 'n groot stem geroep: "Lasarus, kom uit!" Die dooie man het uitgekom, sy hande en voete toegedraai met stroke linne en 'n lap om sy gesig. Jesus sê vir hulle: "Trek die grafklere uit en laat hom gaan..."
    Geloof vs Aksie
    🔭🔬👓
    Handelinge van Paulus en Thecla 1 (Apokriewe Nuwe Testament)
    Paulus: "Salig is hulle wat die voorskrifte van Jesus Christus nakom, want hulle sal in die ewige lig woon..."
    💡
    Epistula Apostolorum 27 (Apokriewe Nuwe Testament)
    Jesus: "Maar as iemand in my glo en nie my
    gebooie [instruksies] doen nie, alhoewel hy my naam erken het, kry hy geen voordeel daaruit nie en het 'n futiele kursus gehardloop. Want sulke sal verkeerd en in ondergang wees, omdat hulle my gebooie [instruksies/leringe] verontagsaam het."
    👣
    Jakobus 1:22 (Kanoniese Nuwe Testament)
    Jakobus: "Maar luister nie net na die woord van God nie. U moet doen wat daar staan. Andersins hou u uself vir die gek."
    🌈
    Hiermee word ook 'n uiteensetting gegee van die eerste en die tweede opstanding..!
    📖
    Vir meer relatiewe uittreksels uit die kanonieke, deuterokanonieke en apokriewe manuskripte...
    📚
    Klik hier om WORD Doc af te laai:
    drive.google.com/file/d/17Vh4-EUa9lRyGfO2KYESy55eZcQ81i82/view?usp=drivesdk
    📚
    Klik hier om PDF Doc af te laai:
    drive.google.com/file/d/1OKooQziV9XWq3nHJBEAIsUGvPpGwZG9s/view?usp=drivesdk

    Die deur is nog steeds oop... Styg!
    📲
    For more, visit our Facebook Page:
    facebook.com/godstablebox/
    Click the LEARN MORE button for access to our Library of Deuterocanonical & Apocryphal Manuscripts, including some of the books removed from the original King James Bible Version of 1611...
    Click the LIKE button to receive feed...
    💕
    Lots of Love

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 Před 4 lety

    Prys die Here so so bly saam met julle

  • @chonellpretorius4333
    @chonellpretorius4333 Před 2 lety

    Amanda jy is nog mooier want ek kan JESUS in jou sien.

  • @viskovandermerwe3947
    @viskovandermerwe3947 Před 4 lety

    Ek wens dat die Here liewer die hele ding gestop het voodat die man se seuns geskiet het. As ek die Here was, het ek dit liewer gestop, maar dis nou dinge wat ons nie verstaan nie.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    HY IS DIE GROOT " EK IS"...Mag duisende Jesus vind wat hierdie video kyk...

  • @kersie2000
    @kersie2000 Před 3 lety

    Die Here leef. Ek wens meer mense sal dit besef.

  • @ernavandermerwe4347
    @ernavandermerwe4347 Před 3 lety

    Asseblief hou op om te sê vertrou op God dit is een van miljoene noem die NAAM van JESUS CHRISTUS daarin lê sy krag. Elke mens het ń god in sy of haar hart dit beteken absoluut niks om te sê vertrou op god nie rugby is ook ń god is SA. baie ander dinge. 1Cor. 15:57 but thanks be to God who gives us the VICTORY through our LORD JESUS CHRIST.

  • @kaffirdog1298
    @kaffirdog1298 Před 4 lety

    God is wonderlik??? Jy is gerook... wat van die wat hy nie spaar nie? Hoe werk jou breins.. o.. ek weet.. jy het gelees die here sê hy is jou man😂😂😂