Eben Mc Laren Rassisme Ek was ge “frame

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 03. 2019
  • Hierdie is Eben Mc Laren - Rassisme. aangebied deur Amanda Loftus
    Please follow us on:
    Twitter: / patmos_studio
    Instagram: / dailybible.. .
    Facebook: / patmosstudio1
    Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.co.za/
  • Krátké a kreslené filmy

Komentáře • 24

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +2

    Fantasties!! Ons was ook al in situasies waar God gesê het, los dit!! EK SAL SELF VERGELDING BRING! Sy Woord is geskryf en as Hy sê, net dit wat die mens saai, sal hy maai, dan sal dit so wees! Hy kan nie lieg nie. Ons moet net trugstaan ....Hy sal ons verlossing bewerkstellig! Ons moet in Sy rus ingaan! Baie dankie vd uitsending😀😀😀

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 Před 4 lety +7

    Jesus Lewe en regeer uit namibia groot amen 🙏🇳🇦

  • @ilandianagel4590
    @ilandianagel4590 Před 4 lety +3

    So 'n mooi getuienis! Dankie.

  • @elizabethmmbetsdewaal1138

    Amen thank You LORD JESUS, You stay in Control. Your Love overcome.

  • @stephenmabena3683
    @stephenmabena3683 Před 4 lety +13

    I'm sorry about what happened to you sir.

  • @cindy-leebotha9317
    @cindy-leebotha9317 Před 4 lety +3

    Brigadier Mclaren, ek het vir jare hand aan hand saam u gewerk. Heel toevallig dat ek die gesprek raak gesien. Wow! Ek het vir u net die grootste respek. U het my soveel geleer. Geleer om te swem wanneer jy in die diep kant ingegooi word. U was my mentor in soveel opsigte. Ek weet wat u in die tyd deurgegaan het. Kan besef wat dit aan u gesin gedoen het. Ek het gedurende die tydperk geensins een oomblik getwyfel in wie u is nie en dat u onder geen omstandighede gedoen het waarvan u beskuldig was nie. Dank die Vader dat alles in die ope gekom het. Maar om in die hof te kon staan en die saak net te los na al die trauma wat u moes deurgaan en te se ek vergewe julle....... Mag God se hand oor u en u gesin wees en God se genade en seen u nie een oomblik sal verlaat. I salute you!!!

    • @amandamcl9838
      @amandamcl9838 Před 4 lety +2

      Ai Cindy, baie dankie, ek het nooit na dit gekyk nie, sien nou jou mooi kommentaar, ek waardeer jou gesindheid jeens my opreg.

  • @ernestgouws2479
    @ernestgouws2479 Před 4 lety +2

    Ons moet begin om te ly vir Jesus. Hy sal in elkgeval ons uitkoms bewerkstellig. In die naam van Jesus, in sy bloed🙆

  • @hendriklerou4902
    @hendriklerou4902 Před 4 lety +1

    False accusations is coming against us. Get strong in God. Our Father will stand with us.

  • @christiaan6488
    @christiaan6488 Před 4 lety +2

    Nkosi is los daar in SA.
    Mag YHWH ons vergewe.

  • @lindaclassens6931
    @lindaclassens6931 Před 5 lety +5

    Onregverdig maar wenner uitgetree.

    • @mariehetlombaard7138
      @mariehetlombaard7138 Před 4 lety +1

      Amen

    • @ellenjacobs2314
      @ellenjacobs2314 Před 4 lety +2

      Wow, wat n mooi getuienis en voorbeeld vir ons! Mag jy net oorlaai word met genade en seen vir jou pad vorentoe.

  • @veronicaduplessis4943
    @veronicaduplessis4943 Před 4 lety +2

    So jammer wat
    met jou gebeur het, maar die Here het jou sterker en nader na Hom getrek om ook in te tree vir ons land...

  • @blesscrouse7491
    @blesscrouse7491 Před 3 lety

    Dieselfde het met my gebeur...

  • @davidroux7987
    @davidroux7987 Před 4 lety

    K stands for Kokroach

  • @davidroux7987
    @davidroux7987 Před 4 lety

    This pathetic race of thieves and childish malemas deserves absolutely no respect.

  • @gardenthingz1495
    @gardenthingz1495 Před 4 lety +1

    Ek wil hierdie dame nooi om bietjie met mý te kom gesels oor rassisme... wil haar bietjie rondvat na my wit vriende wat verskriklik verlief is op die k woord.. wat dit oor en oor gebruik in gesprekke waar net wittes bymekaar is😂.. baie braaf... maar ek self.. is n kaffir en skroom nie om die woord te gebruik nie.. want ek sê hom reg.. en ken sy betekenis.. en ek weet ek IS n kaffir... kontak my dame.. asb.. want jy maak net programme met uitgesoekte mense met vooraf bespreekte dinge😂

    • @cindy-leebotha9317
      @cindy-leebotha9317 Před 4 lety

      Jy is geregtig op jou opinie. Gaan groot!

    • @gardenthingz1495
      @gardenthingz1495 Před 4 lety +2

      @@cindy-leebotha9317 daar is natuurlik n verskil tussen n opinie en feite nê.. kyk.. ek is maar n afrikaanse blanke met afrikaanse blanke vriende en fam.. en as ek nou so tussen ons kuier my foon op record sou druk.. o my magtig.. ek sou skaam kry dat ander mense op you tube die k woord SO baie hoor in een kort gesprek... dis darem vreeslik.. maar.. moet ek sê.. ek het nou minder fam en vriende oor.. want ja.. hul kon hul ore nie glo toe ek dit waag om hul te vra om asb nie so die k woord te gebruik in my geselskap nie... ek is maar net n kaffir hond.... oor die gaan groot.. wel.. dit het my baie toegeval dat jesus aanhoudend weggehol het van mense wat hom tot koning wou maak😂.. seker omdat hy geweet het wat grootheid in die mens is.. en wat dit van hom maak.. ek is maar soos die president van Uruguay... heel plat op hierdie aarde.. met baie baie voute ja.. maar geen sondaar nie.. en ek verdra nie slegte mense nie.. en as jy n ander nasie op aarde haat of slegsê.. is jy n slegte mens😢..

  • @robertbellairs3143
    @robertbellairs3143 Před 4 lety

    You can't blame Satan , he can't force anyone to sin