God bepaal jou woonplek

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 05. 2023
  • Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 13

  • @user-dk9xw8uf7k
    @user-dk9xw8uf7k Před rokem +1

    In die Wonderlike naam van ons Saligmaker en Vriend, ons Here Jesus Christus, se ek dankie dankie dankie en Amen!. Dis so Amazing hoe ons Skepper werk en praat. Ek dank Vader deur Jesus Christus ook vir julle almal Broers en Susters, en vra dat Hy ons sal behou in hierdie tye, Hy is besig om Sy kinders te roep en dis AMAZING!!!! PRYS die HERE tot in Ewigheid

  • @ronelbreedt7
    @ronelbreedt7 Před rokem +1

    Vader, wys my asseblief wat is in my familie trust, lei my asseblief, gee my wysheid en insig om dit oop te maak en verder te vat, in Jesus se Naam 🙌 Amen 🙏

  • @reinomeyer2278
    @reinomeyer2278 Před rokem +1

    Ek luister nou my Sus in Jesus, en is dit net nie wonderlik hoedat ons Abba God alles bepaal niem.......dankie!!!

  • @deirdrebryer403
    @deirdrebryer403 Před 9 měsíci +1

    Ek sê vandag ook wow!!
    Ek het n trust en gaan defnitief hoor wat my erfenis is. Shalom, liewe Gisela

  • @talithaminnaar77777
    @talithaminnaar77777 Před rokem +5

    Ag, jy praat so pragtig en interessant. Baie dankie vir al jou boodskappies.

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment Před rokem +3

    Sjoe Gisela! Dit is nou treffend! Baie dankie, seëninge vir jou. 🙏🙋‍♀️💐

  • @mandispaumer3923
    @mandispaumer3923 Před rokem +1

    Amen

  • @annatjiejansenvanvuuren5534

    Baie dankie Gisela. Wonderlike boodskap.

  • @annettejohnston1514
    @annettejohnston1514 Před rokem +3

    Dankie Gisela ❤

  • @lindamostert6265
    @lindamostert6265 Před rokem +2

    Amen 🙏

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 Před rokem +1

    AMEN en AMEN 🙏🏻🙌❤️🔥🤲🏻🤗

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 9 měsíci

    Jy is vreeslik interessant!